Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cambalala Bushveld Retreat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Willem D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Goeie ontspanning! Goeie ligging. Veilig. Cambalala self het baie aktiwiteite sonder om oord te verlaat. Die seekoeie is die sterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Very enjoyable stay. Lovely restaurant. Wonderful property with a well-stocked kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roslin A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ultimate tranquility. We planned a last minute family trip and Cambalala Bushveld Retreat exceeded our expectations. The lodge is pristine, beautiful and tranquil. We were fortunate to see a juvenile hippo who was displaced and took refuge near the terrace, a daily attraction for all the guests. We will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Gerieflike eenheid in 'n pragtige oord. Gerieflike eenheid met alles wat nodig is. Goeie deurentyd kommunikasie vanaf agent wat alle vrae beantwoord. Kruger Park Lodge is van uitstaande gehalte wat baie goed onderhou word. Dit is ook gerieflik naby die KNP vir dagbesoeke. Twee klein probleempies by aankoms, maar danksy uitstekende diens by ontvangs was dit letterlik binne 5 minute uitgesorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Rustige wegbreek saam met familie. Rustige bos-ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jomarie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie om te doen vir die hele familie en net 'n entjie van die Kruger Wildtuin. Rustig en baie mooi omgewing, baie naby die Kruger. Vriendelike diens en 'n lekker restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zeriah W
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Drie verskeie eenhede bespreek vir 'n groep van 12. Algeheel baie netjies. Baie netjies en uitstekende deurentyd kommunikasie om al ons vrae te beantwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nthabiseng M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

It was a nice place. Got the value for my money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Buang M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Peaceful. It was a great experience with friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangurylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49ea383412bb2562ef1a211ccae38516ca21d360000859d2b63ef2ddedc76ef7b126bc0fdcdc5b6ad24218f718a36cce71f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Portia Shabangu Drive Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -25.041131411386 31.135994195938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang