Camberley Wines Cottages
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helshoogtepad, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Camberley Wines Cottages is pragtige selfsorgkothuise geleë op die Camberley Wines-plaas in die hartjie van die Stellenbosch-wynlande, tussen Stellenbosch en Franschhoek, 5 minute vanaf Stellenbosch se middedorp en net 45 minute vanaf Kaapstad.
Verblyf word gebied in 'n luukse woonstel en 'n kelderwoonstel wat elk hul eie privaat ingang het en 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer en 'n kombuis en leefarea bevat. Elke kothuis het 'n balkon of patio met sitplek buite en asemrowende tuin- en berguitsigte.
Die kothuise word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Gaste kan 'n duik in die sprankelende swembad neem, of 'n wandeling deur die tuine geniet.
Op die plaas is die bekoorlike Café Pavé, kom loer in vir 'n koffie, 'n heerlike ontbyt of 'n luilekker middagete. Ontbyte en middagetes vanaf die kafee kan ook in die kothuise bestel en bedien word. Gaste kan wynproe op die perseel geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Gael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Helshoogtepad, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Camberley Wines Cottages het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helshoogtepad, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang