Cambridge Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Alda D - Apr 2024
Algehele gradering
Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.
Mokhele R - Mrt 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Jp D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies!
Jacoba N - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike kamer, goed gediens elke dag!
Carlien B - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was skoon, netjies en veilig.
Cambridge Gastehuis se terugvoer
Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir ons 'n resensie te gee, Carlien. Ek is jammer om te hoor van die melk. Ons bly op die perseel en jy moes ons sommer gebel en gevra het om te bring. Soos ek verduidelik het, ek het gepoog om die spabad van ons advertensie af te haal nadat die pomp uit gebrand het, maar ongelukkig nie op die beskrywing nie, so nadat jy my attend gemaak het, het ek dit dadelik reg gestel. So, dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Hoop as julle weer in die rigting kom, ons weer so gelukkig sal wees om julle te kan akkommodeer.
Christo C - Mrt 2024
Algehele gradering
Jy voel weggesteek maw 'n introvert sou dit geniet het.
Tanya V - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike en baie gawe mense. Baie netjiese plek.
Hannelie V - Des 2023
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike kuier in Bethlehem en Clarens geniet vir 'n trou.
Leon V - Jan 2021
Algehele gradering
Die kamer was ruim en skoon.
Hennie S - Mrt 2020
Algehele gradering
Sal weer gebruik.
Leon M - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik, ruim, skoon, vriendelik.
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cambridgestraat 273, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang