Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cambridge Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Alda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Baie skoon en netjies. Baie gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mokhele R
1 nag
5.0
Mrt 2024

Fabulous. I was very satisfied with my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie netjies! Uitgesorteerde gastehuis! Ons sal maklik weer by Cambridge oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoba N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Gerieflike kamer, goed gediens elke dag! Die waterpype het 'n groot geraas gemaak sodra iemand water gebruik, en dit was 'n probleem vir my omdat ek lig slaap en dus wakker daarvan geword het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carlien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Dit was skoon, netjies en veilig. Ek het spesifiek geboek omdat die kamer 'n spabad het. Die bad het nie gewerk nie. Dit was 'n teleurstelling. Ons het nie melk gehad die eerste oggend nie. Daar was wel vir die volgende oggend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marica
Cambridge Gastehuis
Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir ons 'n resensie te gee, Carlien. Ek is jammer om te hoor van die melk. Ons bly op die perseel en jy moes ons sommer gebel en gevra het om te bring. Soos ek verduidelik het, ek het gepoog om die spabad van ons advertensie af te haal nadat die pomp uit gebrand het, maar ongelukkig nie op die beskrywing nie, so nadat jy my attend gemaak het, het ek dit dadelik reg gestel. So, dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Hoop as julle weer in die rigting kom, ons weer so gelukkig sal wees om julle te kan akkommodeer.

Christo C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Jy voel weggesteek maw 'n introvert sou dit geniet het. Heel lekker, maar het beter verwag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tanya V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Vriendelike en baie gawe mense. Baie netjiese plek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag
4.6
Des 2023

Ons het 'n heerlike kuier in Bethlehem en Clarens geniet vir 'n trou. Ons het 'n heerlike ruim familiekamer gehad by Cambridge Gastehuis met bykans alles wat ons nodig gehad het. Die kamer was bo en die loodgieterpype het nogal erg in die nag geraas. Melk vir ons oggendkoffie of tee sou welkom gewees het. Dit was warm, so die sterk waaier was beslis baie welkom. Die gastehuis was ideaal geleë vir die troue wat ons in die omgewing bygewoon het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon V
1 nag
5.0
Jan 2021

Die kamer was ruim en skoon. Die kamers is in 'n baie goed versorgde tuin. Goeie matras en werkende TV. Veilige parkeerplek en aangename ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Sal weer gebruik. Netjies en opregte mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridgestraat 273, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvO2jOxNv8fEb6EN3Mkf30que2gTqKoTMAM0RfiiOOluGqdUnJM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 273 Cambridge Street Eureka 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.247665315636 28.307631611824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang