Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cambridge Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Cambridge Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Alda D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda D

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Baie skoon en netjies. Baie gerieflik gebly.

Mokhele R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokhele R

Fabulous.

I was very satisfied with my stay.

Jp D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D

Baie netjies!

Uitgesorteerde gastehuis! Ons sal maklik weer by Cambridge oornag.

Jacoba N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba N

Gerieflike kamer, goed gediens elke dag!

Die waterpype het 'n groot geraas gemaak sodra iemand water gebruik, en dit was 'n probleem vir my omdat ek lig slaap en dus wakker daarvan geword het.

Carlien B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carlien B

Dit was skoon, netjies en veilig.

Ek het spesifiek geboek omdat die kamer 'n spabad het. Die bad het nie gewerk nie. Dit was 'n teleurstelling. Ons het nie melk gehad die eerste oggend nie. Daar was wel vir die volgende oggend.

Cambridge Gastehuis se terugvoer

Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir ons 'n resensie te gee, Carlien. Ek is jammer om te hoor van die melk. Ons bly op die perseel en jy moes ons sommer gebel en gevra het om te bring. Soos ek verduidelik het, ek het gepoog om die spabad van ons advertensie af te haal nadat die pomp uit gebrand het, maar ongelukkig nie op die beskrywing nie, so nadat jy my attend gemaak het, het ek dit dadelik reg gestel. So, dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Hoop as julle weer in die rigting kom, ons weer so gelukkig sal wees om julle te kan akkommodeer.

Cambridge Gastehuis
Christo C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christo C

Jy voel weggesteek maw 'n introvert sou dit geniet het.

Heel lekker, maar het beter verwag.

Tanya V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Vriendelike en baie gawe mense. Baie netjiese plek.

Ons het baie lekker gebly.

Hannelie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V

Ons het 'n heerlike kuier in Bethlehem en Clarens geniet vir 'n trou.

Ons het 'n heerlike ruim familiekamer gehad by Cambridge Gastehuis met bykans alles wat ons nodig gehad het. Die kamer was bo en die loodgieterpype het nogal erg in die nag geraas. Melk vir ons oggendkoffie of tee sou welkom gewees het. Dit was warm, so die sterk waaier was beslis baie welkom. Die gastehuis was ideaal geleë vir die troue wat ons in die omgewing bygewoon het.

Leon V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Die kamer was ruim en skoon.

Die kamers is in 'n baie goed versorgde tuin. Goeie matras en werkende TV. Veilige parkeerplek en aangename ontbyt.

Hennie S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Sal weer gebruik.

Netjies en opregte mense.

Leon M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

Gerieflik, ruim, skoon, vriendelik.

Gerieflike kamer met al die nodige toebehore, binne-parkering, veilig, mooi tuintjie en heeerlike ontbyt. Dis op die rand van die dorp, en hoewel op n breë verbypad is verkeergeraas nie 'n probleem nie.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridgestraat 273, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvO2jOxNv8fEb6EN3Mkf30que2gTqKoTMAM0RfiiOOluGqdUnJM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 273 Cambridge Street Eureka 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.247665315636 28.307631611824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang