Cambridge Gastehuis
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cambridgestraat 273, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cambridge Gastehuis bied gerieflike, beskostigbare verblyf in Bethlehem, ’n bekoorlike plaasdorp in die Vrystaat. Die dorp spog met historiese sandsteengeboude en bied maklike toegang tot verskeie besienswaardighede in die area.
Die gastehuis bied 7 gastekamers wat elk ’n badkamer het. Elke kamer het ’n privaat ingang en sommiges word via trappe bereik. Die kamers het ’n muurverwarmer, elektriese komberse, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskassie en mikrogolf.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Doendinge in die area sluit in Golden Gate Highlands Nasionale park, voetslaanpaaie, museums, erfenisgebiede, Lionsrock Big Cat Sanctuary en wildreservate.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Cambridgestraat 273, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Gaste dink Cambridge Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Eureka Bethlehem Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cambridgestraat 273, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang