Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camdeboo Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Maryna K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons sal weer by Camdebo bly. Ons is vriendelik ontvang. Die verblyf het aan al ons vereistes voldoen. Aandete en ontbyt was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Asheraff M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lieflik en baie privaat. Ek het die atmosfeer geniet, dus was dit 'n plesier en sal in die toekoms weer 'n geleentheid wag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Most enjoyable. Great place to stay for an overnight mid trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlton T
1 nag
5.0
Feb 2024

Was centrally located and very neat. My stay was pleasant, clean and affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gerieflik, goed geleë. Ons het lekker gebly. Diens was vriendelik en die kamer is baie goed geprys. Die swembad is 'n bonus vir Graaff-Reinet se hitte. Enigste negatiewe ding wat ek wel wil noem is dat die aircon nie baie goed gewerk het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Weereens 'n goeie ervaring! Heerlik, soos altyd! Almal is baie vriendelik en professioneel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Pleasant and comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

'n Oase in die Karoo. Ons het eers na agt die aand gearriveer a.g.v. vertragings op die pad en was heerlik verras toe ons nog iets kouds op die stoep kon drink in die Karoo hitte. Die ontvangsdame was baie gaaf en ons kamer baie gerieflik. Ons was so tevrede dat ons besluit het om weer daar te slaap met ons terugreis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chantelle
Camdeboo Cottages
Bly om te hoor julle het dit geniet. Sien uit om julle weer hier by ons te sien.

Riaan P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Good location, but unfortunately not good service by cleaning staff. Unfortunately, a few small details made this a place that I would not recommend. No curtain over the glass window leading to the courtyard means no privacy, and a broken blind in the bathroom added to this. The worst factor, however, was the use of a single bed sheet on a double bed. My wife and I had to choose who would sleep under the sheet and who would sleep under the very old, well-used and unsavoury blanket. Unacceptable! We also had to ask for toilet paper, something that should be noticed by the personnel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parliament-straat 16, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3243a89543ade349bc0e1d310181c78893887b8c195ee5415bf2cae8ab61679582ec8835c6bb7bd06c082a04f2600554fb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 181 5 1 5 16 Parliament Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -32.252070451222 24.534004926682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang