Camdeboo Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 178
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Asheraff M - Jun 2024
Algehele gradering
Lieflik en baie privaat.
Paul L - Feb 2024
Algehele gradering
Most enjoyable.
Charlton T - Feb 2024
Algehele gradering
Was centrally located and very neat.
Martin H - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik, goed geleë.
Anene N - Aug 2024
Algehele gradering
Weereens 'n goeie ervaring!
Louise H - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Fanie E - Jan 2024
Algehele gradering
'n Oase in die Karoo.
Camdeboo Cottages se terugvoer
Bly om te hoor julle het dit geniet. Sien uit om julle weer hier by ons te sien.
Erin R - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect.
Rolien D - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik, skoon, netjies en vriendelik.
Janine K - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Marius V - Mei 2022
Algehele gradering
Ek het my hondewelpie gaan haal en in 'n "pet-friendly" kamer oorgeslaap.
Jason G - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely, friendly, fabulous.
Johann A - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike oorslaap om reis na die Suid-Kaap te onderbreek.
Annemarievdw71@icloud.com V - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Hennie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie Lekker, skoon en netjies sal verseker aanbeveel.
Estelle V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike rusplek.
Chantel V - Jan 2022
Algehele gradering
'n Droom.
Nolan R - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Hanlie V - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Nico E - Des 2022
Algehele gradering
Goed geleë.
Camdeboo Cottages se terugvoer
Beste Nico, dankie vir die terugvoering. Ons by Camdeboo Cottages gaan verseker 2023 gebruik om ons gastehuis te opgradeer. Dankie vir julle ondersteuning en ek hoop ons sien julle wel weer einde van die jaar. Groete vanuit die Karoo.
Jane W - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderful oasis in Graaff-Reinet.
Roel Ramaker H - Okt 2022
Algehele gradering
Netjes, vriendelijk personeel. Heerlijk zwembad.
Alex V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie goed geleë in die middel van die dorp. Goeie diens van die personeel.
Deidre S - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Wayne B - Feb 2022
Algehele gradering
'n Oase in die Karoo.
Samantha C - Jan 2022
Algehele gradering
Heel goed.
Markus V - Jul 2022
Algehele gradering
Very helpful reception staff.
Ria V - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Bonzet M - Apr 2022
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Lyn V - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable & friendly.
Adam S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, netjies en skoon.
Lees meerSam P - Okt 2022
Algehele gradering
Teleurstellend en onder standaard.
Amanda K - Nov 2022
Algehele gradering
Comfortable, but nothing special.
Pieter B - Des 2021
Algehele gradering
Puik diens, gerieflik geleë, skoon.
Shaun G - Des 2021
Algehele gradering
Lieflike atmosfeer en beslis die heerlikste kos.
Helena H - Des 2021
Algehele gradering
Baie sentraal geleë en baie vriendelike staf.
Nic B - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike en goed georganiseerde ontvangs. Skoon en netjiese kamers, presies wat nodig was vir 1 nag se oorslaap na 'n dag se reis.
Marile S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gasvry, skoon, netjies en gerieflik.
Maryna D - Mei 2021
Algehele gradering
Kort, maar baie lekker.
Annette D - Jan 2021
Algehele gradering
Ons 4de oorslaap by Camdeboo, hoogs aanbeveel!
Pj V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker en persoonlike gevoel.
Retha V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n oase in die Karoo
Emmerenthia L - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Danie V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam. Goeie diens.
Jaco B - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was netjies, skoon en alles wat ons nodig gehad het was daar, baie dankie.
Cindy S - Feb 2021
Algehele gradering
Very comfortable.
Amora E - Mei 2021
Algehele gradering
Oornag tydens Karoo Wynfees.
Pieter M - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik en gerieflik.
Camdeboo Cottages se terugvoer
Hoop ons sien julle weer eendag in die Karoo.
Groete vanaf Graaff-Reinet
Chantelle
Lisetta J - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie gerieflike en ruim eenheid.
Thys P - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike gastehuis met pragtige ligging in Graaff-Reinet.
Kobie S - Des 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Gerhard L - Jun 2021
Algehele gradering
Netjiese, rustige verblyf.
Andre August D - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Surina M - Des 2021
Algehele gradering
Effens teleurstellend, nie mooi skoon nie.
Amanda V - Mei 2021
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid.
Dorotheaelizabeth O - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf.
Jacqueline M - Des 2021
Algehele gradering
Oornag op pad Bloemfontein toe.
Anita D - Des 2021
Algehele gradering
Pleasant and friendly staff.
Matthew K - Des 2021
Algehele gradering
Trying to be everything to everyone.
Lees meerLeon L - Des 2021
Algehele gradering
Onaangename verblyf in eenheid nr 14. Niks meer as 'n buitekamer met minimale geriewe teen 'n maksimum prys nie.
Karin V - Des 2020
Algehele gradering
Baie gemaklik, goed geleë, vriendelike diens.
Michael S - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Edrich K - Des 2020
Algehele gradering
Veilig (parkering en akkommodasie), vriendelik, skoon en perfekte oorslaapplek.
Tracey J - Des 2020
Algehele gradering
A very comfortable, convenient stop over.
Faan En Soekie F - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was aangenaam, met vriendelike personeel. Geriewe skoon en netjies.
Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gaaf.
Michael M - Mrt 2020
Algehele gradering
Our room was a bit small and we had to lock/unlock three doors each time we left it. The shower is great.
Anneke W - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het ons verblyf daar geniet. Etes was heerlik.
Valencia C - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was 'n mooi stil aand.
Igna D - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Annelize V - Des 2020
Algehele gradering
Groot potensiaal, swak swak bestuur.
Lees meerCecilia V - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf vir oorslaap of bietjie kuier in Graaf-Reinet.
Phyllis R - Nov 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Thabisa K - Nov 2019
Algehele gradering
Very quiet and a relaxed atmosphere.
Lavina P - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelike personeel, gerieflike kamer en ligging uitstekend om die omgewing te voet te besigtig.
Johan E - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig.
Sumei G - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Danie S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie geniet.
Pieter L - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en goeie diens.
Camdeboo Cottages se terugvoer
Hoop om julle weer spoedig in die Karoo te sien!!!
Toni N - Jun 2019
Algehele gradering
Beautifull accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige verblyf.
Goed bestuur, vriendelike personeel, silwerskoon verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Camdeboo Cottages se terugvoer
Thank you Toni,
Hope to see you soon back at Camdeboo Cottages
Alta D - Mei 2019
Algehele gradering
Oulike plek met skoonmakers en lekker ontbyt.
Chris B - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon, goeie waarde en outentiek!
Ronel G - Apr 2019
Algehele gradering
Snoesige een nag verblyf.
Millicent C - Mrt 2019
Algehele gradering
Delightful stay in the Karoo.
Dirk G - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Magda W - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Camdeboo Cottages se terugvoer
Good afternoon,
Thank you for your review, we are thrilled that you enjoyed your stay so much and do hope to see you again in the future.
Nikki E - Des 2019
Algehele gradering
Gesellig, vriendelik, skoon en veilig!
Lees meerDave & Merle M - Jul 2019
Algehele gradering
A pleasant and restful stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Aangename en rustige blyplek.
Great verblyf. Great kos. Great diens. Vriendelike mense. 'n Skoon dorp en omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Camdeboo Cottages se terugvoer
We are looking forward to welcoming you in the Karoo.
Esther P - Des 2019
Algehele gradering
Altyd lekker daar. Gerieflik, pragtig en skoon. Ons het egter die volgende dag geen warm water gehad nie, wat bietjie ongerieflik was.
Kathleen S - Des 2019
Algehele gradering
Lovely accommodation.
Karen J - Nov 2019
Algehele gradering
Goed ontvang, rustig en lekker oornag met goeie ontbyt die volgende oggend.
Adrie S - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie nagrus, waarde vir geld.
Camdeboo Cottages se terugvoer
Ons het veilige parkering beskikbaar, maar alleen vir eenhede wat 'n duurder tarief betaal. Ons 2 goedkoopste kamers het ongelukkig alleenlik parkering op straat. Hoop om julle weer te sien in die Karoo.
Groete,
Camdeboo Cottages
Anton B - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties, beslis die moeite werd.
Ansie P - Des 2019
Algehele gradering
Sal aan enige iemand aanbeveel.
Bryan B - Des 2019
Algehele gradering
Oornag op pad.
Doreen P - Mei 2019
Algehele gradering
Authentic Karoo cottage.
Rinda K - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker oornag-verblyf.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Joe V - Jan 2019
Algehele gradering
Clean and convenient, a bit overpriced.
Lees meerCamdeboo Cottages se terugvoer
Good afternoon Joe,
Thank you for your review.
The pool situation was most unfortunate, as we explained at the time, and apologised repeatedly for that. We did suggest that you could use the pool at our other guest house, which, if we recall correctly, your husband and children did do during the afternoon.
Apart from the swimming pool, we are glad you enjoyed your stay and do hope to see you again in future.
Marius M - Des 2019
Algehele gradering
Nie wat ek verwag het nie.
Ina V - Jul 2019
Algehele gradering
Sentraal.
Camdeboo Cottages se terugvoer
Goeiemiddag mevrou,
Ek is seker dat al ons vensters in ons kothuise wel kan oop maak, dit is skuif rame met hortjies. Alle hortjies se slotte is binne & bo op elke skuifraam is daar ook 'n slot wat van binne af uitgehak word. Daar is in die slaapkamer 'n televisie op die tafel & in die sitkamer is die TV teen die muur dit is hoog; seker die 3m wat julle na verwys. Ek sal verseker kyk na die kussings op die bank. Jammer vir die ongerief wat julle ervaar het.
Sondra H - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig.
Elna W - Mrt 2018
Algehele gradering
Het tuis gevoel.
Christie V - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike, gemaklike verblyf en lekker swembad.
Annemarie V - Des 2018
Algehele gradering
'n Heerlike plek om te oornag en die kinders se lywe te rek na die lang pad.
Elmien P - Okt 2018
Algehele gradering
Baie sentraal, vriendelike mense, heerlike ontspanne vakansie atmosfeer.
Lees meerBarry G - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker by Camdeboo gebly.
Ryno E - Mei 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Chantelle M - Apr 2018
Algehele gradering
Alles was lekker.
Minnette L - Des 2017
Algehele gradering
Positief, vriendelike, hulpvaardige staff en ligging is gerieflik.
Lees meerElma N - Des 2017
Algehele gradering
Kom bly elke keer daar, atmosfeer rustig vir lekker uitrus.
Karin K - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was great en asemrowend.
Pieter V - Mei 2017
Algehele gradering
Sal weer daar bespreek.
Anneke S - Apr 2017
Algehele gradering
Die ontvangs by Camdeboo Cottages, sit die vakansie atmosfeer net voort. Baie lekker!
Jan P - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam. Sal Camdeboo aanbeveel.
Camdeboo Cottages se terugvoer
Baie dankie! Ons sien uit om julle weer te ontvang in die Karoo!
Joubert S - Jul 2017
Algehele gradering
Effens afgeleef.
Armanda C - Apr 2017
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Lees meerDionne S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly en geslaap.
Camdeboo Cottages se terugvoer
Baie dankie, ons is baie bly jy het dit geniet. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Sam B - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik om in 'n gerestoureerde historiese huis te bly wat netjies en skoon is, met atmosfeer en vriendelike diens.
Lees meerIrmgard N - Des 2017
Algehele gradering
Ontspannend.
Johan R - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese oornagplek op lang roete.
Cindy B - Jun 2017
Algehele gradering
In kern van histories dorp, ietwat duur en basies.
Lees meerArina J - Des 2017
Algehele gradering
Gemiddelde ervaring.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Abrie V - Mei 2017
Algehele gradering
Skoon verblyf. Beddegoed kort aandag.
Lees meerIris N - Jan 2017
Algehele gradering
Interessant.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Jana V - Des 2017
Algehele gradering
Baie swak kliëntediens.
Lees meerDoriza P - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelikheid en gasvryheid het ons opgeval.
Camdeboo Cottages se terugvoer
Dankie!
Hoop om julle weer in die Karoo te sien!
Peter B - Mei 2016
Algehele gradering
Absolute plesier in die middel van 'n stukkie hemel.
Camdeboo Cottages se terugvoer
Goeie dag Peter
Baie dankie vir die mooi boodskap en wees verseker ons leuse is gasvryheid, netheid en bedagsaamheid. Ons is trots op Camdeboo Cottages en op ons dorp en daarom sal ons net ons beste lewer vir ons gaste.
Camdeboo Cottages Groete,
Aletta
Marais V - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf.
Camdeboo Cottages se terugvoer
Baie dankie
Hoop om julle spoedig moontlik weer in die Karoo te verwelkom
Surina N - Okt 2016
Algehele gradering
Sentraal en baie spasie.
Camdeboo Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terug voer
Hoop om julle spoedig moontlik weer in die Karoo te verwelkom
Ron V - Mrt 2016
Algehele gradering
Pleasant and comfortable with friendly staff.
Camdeboo Cottages se terugvoer
Dear Ron
Thank you for taking the moment to write a review.
Please do visit us in the near future again.
Johan D - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en skoon.
Camdeboo Cottages se terugvoer
Baie dankie! Ons sien uit om julle weer te verwelkom in die Karoo!
Lee-ann H - Des 2016
Algehele gradering
Netjies.
Marie S - Apr 2016
Algehele gradering
Redelik!
Jake D - Apr 2016
Algehele gradering
Vreeslike mooi dorp en kothuise wat inpas by die argitektuur van die mooi dorp.
Leon V - Des 2016
Algehele gradering
Verblyf was nie die geld werd.
Charlotte B - Jan 2016
Algehele gradering
Lekker.
Chris Niemeijer N - Feb 2015
Algehele gradering
Wij hebben twee dagen en nachten doorgebracht in Camdeboo cottages.
Leon G - Feb 2015
Algehele gradering
Baie bevredigend.
Hestelle R - Des 2015
Algehele gradering
Net 'n oornagstop, maar dit was goed.
Marais K - Des 2015
Algehele gradering
Skoon akkommodasie en goeie diens.
Sonet V - Apr 2014
Algehele gradering
Die regte oorslaapplek vir families!
Avril H - Mrt 2014
Algehele gradering
Enjoyed our stay and the friendly service!
Carika M - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en skoon.
Sunee F - Des 2014
Algehele gradering
Camdeboo Cottages is 'n perfekte plekkie om te oornag tussen Johannesburg en die Kaap!
Gerald R - Des 2014
Algehele gradering
Voldoende vir oornagverblyf.
Gert S - Jul 2014
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies en sentraal geleë!
Hannelie V - Aug 2014
Algehele gradering
Daar was 'n slaapkamer bo ons en dit was nie baie klankdig nie.
Jannie F - Okt 2014
Algehele gradering
Die vriendelike en hulpvaardige optrede van werknemers, die gevoel van veiligheid en die gemoedelikheid onder gaste het ons opgeval.
Enid T - Jul 2014
Algehele gradering
Dit was gerieflik en baie mooi.
Charl D - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie gemaklik!
Detken S - Des 2013
Algehele gradering
Puik waarde vir geld in 'n dorp waar mens eenvoudig 'n paar dae moet vertoef!
Azelle V - Jun 2013
Algehele gradering
Lekker ruim eenheid naby al die besienswaardighede in die dorp.
Rolien D - Mei 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam
Dirkie T - Apr 2013
Algehele gradering
Uitstekend
Mervyn C - Mrt 2013
Algehele gradering
Comfortable stay with good restaurant and security.
Louis B - Jul 2013
Algehele gradering
We had a comfortable stay assisted by good, friendly service.
Strydom F - Des 2013
Algehele gradering
'n Tipies Graaff Reinet-verblyf wat jou laat deel voel van die ou, lekker Karoo-dorp.
Daleen V - Des 2013
Algehele gradering
Lekker genoeg om 'n paar dae te kuier.
Peter G - Sep 2013
Algehele gradering
We had an enjoyable and comfortable stay
Riaan J - Sep 2013
Algehele gradering
Eenheid was skoon en diens was voortreflik!
Angie R - Jan 2013
Algehele gradering
It was well located and served its purpose.
Pieter N - Des 2013
Algehele gradering
Was goed vir een aand.
Barbara B - Nov 2012
Algehele gradering
We had a great stay
Lees meerAnthony M - Des 2012
Algehele gradering
Value for money
Victor K - Des 2012
Algehele gradering
Pleasant stay.
Warwick N - Apr 2012
Algehele gradering
A wonderful place to stopover - so central, very helpful staff- - will be back
Randall E - Aug 2012
Algehele gradering
Old world charm
Chris G - Apr 2011
Algehele gradering
Not our first time. Always enjoyable.
Alan W - Des 2011
Algehele gradering
A very pleasant stay in the heart of the historic section of Graaf Reinet
Martine C - Des 2010
Algehele gradering
A great place to stay IN Graaff Reinet!
Rosanne H - Aug 2010
Algehele gradering
Excellent location near restaurants and places of interest, very clean
Linda A - Okt 2010
Algehele gradering
Very comfortable accommodation, but very noisy street.
Lindsey S - Des 2010
Algehele gradering
Restaurant was below standard.
Nico D - Des 2009
Algehele gradering
WAS BAIE LEKKR.
- Kapasiteit: 45 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parliament-straat 16, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang