Camdeboo Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Trezanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Katharine P - Jun 2024
Algehele gradering
Excellent.
Sonia B - Des 2023
Algehele gradering
Tranquility!
Camdeboo Lodge se terugvoer
Such a pleasure meeting you and your husband!
Karen W - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable and welcoming stay in a great location.
Edward G - Jun 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Hanle C - Mrt 2024
Algehele gradering
Was quite delightful.
Judy C - Jun 2024
Algehele gradering
Die diens en persoonlike aandag was puik.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Bernadette R - Des 2023
Algehele gradering
Thoroughly recommend - wonderful hosts, delicious food, beautiful gardens.
Camdeboo Lodge se terugvoer
Hi Bernadette - loved hosting your family. Hope to see you all again!
Steven L - Des 2023
Algehele gradering
A little home away from home.
Lizette W - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastic. Lovely venue and perfect.
Camdeboo Lodge se terugvoer
Thank you Lizette.
Cornelius Johannes V - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike gashere in 'n pragtige ontspannende omgewing.
Camdeboo Lodge se terugvoer
Dankie Neels, dit was 'n plesier om julle te akommodeer.
Thomas E - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Camdeboo Lodge se terugvoer
Dankie Thomas, ons sien jou weer.
Charmaine N - Des 2023
Algehele gradering
Lekkerste ontbyt. Gasheer was baie vriendelik.
Maryka N - Mei 2023
Algehele gradering
Net oornag, heerlik onbyt en vriendelike mense.
Camdeboo Lodge se terugvoer
Dankie Maryka, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer
Samantha E - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful room, very hospitable host and a delicious breakfast.
Camdeboo Lodge se terugvoer
Thank you, Samantha.
Marianna S - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelike diens.
Lola S - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Wanda T - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon, veilig en vriendelike diens.
Victor T - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, veilig en goeie waarde vir geld.
Camdeboo Lodge se terugvoer
Baie dankie Victor!
Sharon C - Apr 2021
Algehele gradering
A beautiful, tranquil place.
Camdeboo Lodge se terugvoer
Thank you Sharon! Hope to see you again.
Delene D - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd weer daar bly. Niks was vir Trezanne, ons gasvrou, te veel moeite nie en ons aandete was uit die boonste rakke!
Camdeboo Lodge se terugvoer
Baie dankie Delene! Ons hoop ons sien julle weer!
Horst K - Jun 2021
Algehele gradering
Comfortable stay and efficient and friendly service.
Buddy D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker ontbyt op die stoep met 'n mooi uitsig.
Alet T - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou.
Gavin S - Mei 2021
Algehele gradering
No TV in the rooms.
Anna-marie M - Sep 2020
Algehele gradering
Vrede.
Jacobus B - Des 2020
Algehele gradering
Rustige, groen omgewing, mense en diere is vriendelike, goeie ligging.
Lieschen W - Jun 2019
Algehele gradering
Lovely place and lovely host.
Camdeboo Lodge se terugvoer
Thank you Lieschen, so glad you enjoyed your stay!
Nicci K - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike diens. Dit het gevoel soos huis.
Camdeboo Lodge se terugvoer
Baie dankie, Nicci!
Dit was wonderlik om al julle te ontmoet.
Claire S - Des 2019
Algehele gradering
Lovely stay. Very comfortable and host was most friendly and helpful.
Andrew C - Des 2018
Algehele gradering
Highly recommended.
Lees meerCamdeboo Lodge se terugvoer
Thank you, Andrew! We thoroughly enjoyed hosting all of you!
Christo C - Okt 2018
Algehele gradering
Puik.
Camdeboo Lodge se terugvoer
Dankie Christo. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Cher N - Jan 2018
Algehele gradering
Beautiful location, welcoming hosts and great brekkie!
Camdeboo Lodge se terugvoer
Absolute pleasure!
Eska P - Jan 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Chrisna V - Apr 2018
Algehele gradering
Veilige en rustige omgewing.
Camdeboo Lodge se terugvoer
Dankie Chrisna, bly julle het dit geniet.
Sandra M - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig, gasvry en naby Hilton College.
Danielle V - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf in 'n rustige omgewing.
Camdeboo Lodge se terugvoer
Dankie Danielle en Anika, sterkte met die res van die jaar!
Hermann V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik gebly en die mense was baie behulpsaam.
Sonja C - Mrt 2018
Algehele gradering
Warm, gesellig, vriendelik, perfek vir oorslaap terwyl jy reis.
Camdeboo Lodge se terugvoer
Dankie Sonja, lekker om julle te ontmoet!
Bob L - Des 2017
Algehele gradering
Camdeboo is avg.
Camdeboo Lodge se terugvoer
Thank you Bob and Yvonne! We look forward to seeing you again.
Warm regards
Trezanne
Jacqui G - Okt 2017
Algehele gradering
Friendly home from home environment. Closest lodge to Hilton College.
Jan S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs! Heerlike fasiliteite!
Lynda S - Apr 2017
Algehele gradering
Excellent accommodation, food and service.
Lees meerCamdeboo Lodge se terugvoer
Thank you Lynda!
Vanessa R - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig, mense baie vriendelik en huislike atmosfeer!
Martie J - Feb 2017
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring! Rustig, netjies en privaat!
Camdeboo Lodge se terugvoer
Baie dankie Martie!
Stephan M - Des 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike, goeie waarde vir geld.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilton College-weg 18, Hilton, Middellande, 3245, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang