Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camdeboo Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Trezanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Camdeboo Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Katharine P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katharine P

Excellent.

Very short, but very good and hospitable.

Sonia B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia B

Tranquility!

Tranquil surroundings and a most gracious hostess. I can recommend it for an overnight stay.

Camdeboo Lodge se terugvoer

Such a pleasure meeting you and your husband!

Camdeboo Lodge
Karen W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W

Comfortable and welcoming stay in a great location.

We were made to feel welcome and at home at Camdeboo. Hosts were friendly and accommodating. We would return.

Edward G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward G

Very pleasant.

Great location, safe, neat, fantastic breakfast and very friendly hosts. I would definitely recommend.

Hanle C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hanle C

Was quite delightful.

It was delightful. Hosts were lovely. Hamilton was the highlight.

Judy C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judy C

Die diens en persoonlike aandag was puik.

Ons het slegs een nag oorgeslaap en het die geriewe, die omgewing en diens terdee geniet. Die ontbyt was ook uiters aangenaam.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Bernadette R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette R

Thoroughly recommend - wonderful hosts, delicious food, beautiful gardens.

We felt instantly at home and were made to feel very welcome by our lovely hosts who provided delicious breakfasts and fantastic evening meals (on request). We were delighted to meet Hamilton, their enormous European Wild Boar, and really appreciated seeing our host feed a wild Yellow Billed Kite. These are precious memories. Thank you for a wonderful stay.

Camdeboo Lodge se terugvoer

Hi Bernadette - loved hosting your family. Hope to see you all again!

Camdeboo Lodge
Steven L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven L

A little home away from home.

A little gem in the Midlands, very comfortable accommodation and excellent service by the host.

Lizette W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W

Fantastic. Lovely venue and perfect.

Will definitely recommend it.

Camdeboo Lodge se terugvoer

Thank you Lizette.

Camdeboo Lodge
Cornelius Johannes V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius Johannes V

Wonderlike gashere in 'n pragtige ontspannende omgewing.

Pragtige plaaslike omgewing, mooi tuine, oop ruimte, rustigheid. Naby aan verskeie winkels en winkelsentrums in Hilton. Ontbyt was fantasties.

Camdeboo Lodge se terugvoer

Dankie Neels, dit was 'n plesier om julle te akommodeer.

Camdeboo Lodge
Thomas E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas E

Dit was fantasties!

Die gasvrou was awesome. Alles is net beautiful gewees. Die ligging, die atmosfeer en gasvryheid was net ongelooflik! Ek gaan beslis terug.

Camdeboo Lodge se terugvoer

Dankie Thomas, ons sien jou weer.

Camdeboo Lodge
Charmaine N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine N

Lekkerste ontbyt. Gasheer was baie vriendelik.

Baie lekker. Ons het Hamilton, troeteldier-vark en ander diere geniet.

Maryka N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryka N

Net oornag, heerlik onbyt en vriendelike mense.

Baie gasvry, ontbyt was heerlik.

Camdeboo Lodge se terugvoer

Dankie Maryka, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer

Camdeboo Lodge
Samantha E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha E

Beautiful room, very hospitable host and a delicious breakfast.

Check-in was very quick and easy. The lodge was perfectly situated to my needs. The rooms were clean and comfortable and well-appointed. In the morning we enjoyed a lovely home-cooked breakfast on the verandah. Thank you for having us!

Camdeboo Lodge se terugvoer

Thank you, Samantha.

Camdeboo Lodge
Marianna S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna S

Skoon, netjies, vriendelike diens.

Camdeboo lodge is buite Hilton geleë, baie stil area en landelike gevoel. Uitstekende gasvrou met 'n heerlike ontbyt. Die geroep van die Vleiloeries in die agtergrond was die beste!

Lola S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lola S

Dit was heerlik!

Ons sal vir seker weer daar bly, die verblyf is pragtig en die eienaar is lieflik. Ons het dit terdeë geniet!

Wanda T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda T

Skoon, veilig en vriendelike diens.

Tevrede met die diens.

Victor T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor T

Skoon, gerieflik, veilig en goeie waarde vir geld.

Gasvrou Trezanne het ons buite ingewag en baie vriendelik ontvang. Ons het sommer onmiddelik tuis gevoel. Die plek is goed geleë, die eenheid was skoon, goeie matras, goeie ontbyt en goeie herinneringe.

Camdeboo Lodge se terugvoer

Baie dankie Victor!

Camdeboo Lodge
Sharon C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C

A beautiful, tranquil place.

Thank you for a lovely stay. You will be welcomed by a friendly host who will go out of her way to make your stay very comfortable. If you are looking for peace and quiet with just the sound of nature, this is for you. It is a little piece of heaven on earth.

Camdeboo Lodge se terugvoer

Thank you Sharon! Hope to see you again.

Camdeboo Lodge
Delene D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene D

Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd weer daar bly. Niks was vir Trezanne, ons gasvrou, te veel moeite nie en ons aandete was uit die boonste rakke!

Die 4 hondekinders het ons laat voel of ons by ons eie huis was! Pragtige rustige omgewing! Alhoewel dit skielik koud geword het en ons reënerige weer gehad het, het die verwarmer in ons kamer dit heerlik snoesig gemaak.

Camdeboo Lodge se terugvoer

Baie dankie Delene! Ons hoop ons sien julle weer!

Camdeboo Lodge
Horst K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Horst K

Comfortable stay and efficient and friendly service.

Had a pleasent stay in a beautiful setting.

Buddy D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buddy D

Baie lekker ontbyt op die stoep met 'n mooi uitsig.

Lekker op die plaas.

Alet T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alet T

Vriendelike gasvrou.

Mooi ligging en rustig!

Gavin S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin S

No TV in the rooms.

There is no TV in the rooms and guests are advised to watch TV in the lounge, however I am not sure if this is allowed as breakfasts are brought to the rooms due to Covid regulations.

Anna-marie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie M

Vrede.

Ons het 'n heerlike naweek op Camdeboo Lodge gehad. Kamer ruim en netjies. Badkamer ruim en netjies. Mooiste uitsig. Vrede. Sal beslis weer daar oornag en sal dit beslis aanbeveel.

Jacobus B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus B

Rustige, groen omgewing, mense en diere is vriendelike, goeie ligging.

Heerlike gasvrye omgewing, vriendelike eienaars, sosiale honde (en vark), goeie waarde vir geld en interessante omgewing! Als wat mens nodig het vir onvergeetlike ervaring.

Lieschen W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieschen W

Lovely place and lovely host.

Lovely B&B. Very friendly and accommodating host. Close to Hilton college and close to shops in Hilton. Perfect for our needs. We really had a great stay.

Camdeboo Lodge se terugvoer

Thank you Lieschen, so glad you enjoyed your stay!

Camdeboo Lodge
Nicci K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicci K

Ongelooflike vriendelike diens. Dit het gevoel soos huis.

Vanaf die ontvangs tot die oggend wat ons vertrek het, het Trezanne ons op haar hande gedra. Ontbyt was heerlik en ons het regtig tuis gevoel. Ons sal definitief weer daar gaan oorbly.

Camdeboo Lodge se terugvoer

Baie dankie, Nicci!
Dit was wonderlik om al julle te ontmoet.

Camdeboo Lodge
Claire S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claire S

Lovely stay. Very comfortable and host was most friendly and helpful.

See stars.

Andrew C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew C

Highly recommended.

A very comfortable and cosy home from home, in a rural setting, so peaceful, within walking distance of Hilton College, great hosts who provided great breakfasts. Trisanne going out of her way to make our stay very special. We were warmly welcomed and made to feel very much at home. Beds were very comfortable. Setting is great, a rural setting on Hilton College doorstep, not far from Hilton Village. Eco-friendly, we saw Rhebuck on the property, spotted eagle owl and heard jackal calling when the mist lifted in the night. We were served scrumptious breakfasts. Highly recommended.

Camdeboo Lodge se terugvoer

Thank you, Andrew! We thoroughly enjoyed hosting all of you!

Camdeboo Lodge
Christo C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C

Puik.

Puik diens, netjiese kamers, naby HIlton College.

Camdeboo Lodge se terugvoer

Dankie Christo. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Camdeboo Lodge
Cher N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cher N

Beautiful location, welcoming hosts and great brekkie!

Great location and great brekkie! Nice homely feel met with very friendly hosts. Thank you for having us.

Camdeboo Lodge se terugvoer

Absolute pleasure!

Camdeboo Lodge
Eska P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eska P

Baie gemaklik.

Baie lekker en naby die skool, ons ken nie die omgewing nie, maar was bly om so naby die skool te bly. Baie awesome mense!

Chrisna V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna V

Veilige en rustige omgewing.

Het die rustigheid baie geniet. Pragtige omgewing en vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Camdeboo Lodge se terugvoer

Dankie Chrisna, bly julle het dit geniet.

Camdeboo Lodge
Sandra M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra M

Rustig, gasvry en naby Hilton College.

Sien sterre.

Danielle V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle V

Skoon en netjiese verblyf in 'n rustige omgewing.

Pragtige verblyf in 'n rustige omgewing. Dit is baie naby aan die N3 wat ideaal is vir reisigers. Ons eenheid was skoon, netjies en ruim. Die ontbyt was heerlik!

Camdeboo Lodge se terugvoer

Dankie Danielle en Anika, sterkte met die res van die jaar!

Camdeboo Lodge
Hermann V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hermann V

Baie gemaklik gebly en die mense was baie behulpsaam.

Die mense van die gastehuis was baie behulpsaam van die begin af. Hulle het vir my op 'n kaart gewys wat daar alles is om te doen. Ek was heel naweek siek gewees en die mense het my mooi versorg. Dit was regtig lekker gewees om die naweek daar te spandeer.

Sonja C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja C

Warm, gesellig, vriendelik, perfek vir oorslaap terwyl jy reis.

Ons het dit baie geniet, die akkommodasie was pragtig en goed toegerus, die eienaars vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie!

Camdeboo Lodge se terugvoer

Dankie Sonja, lekker om julle te ontmoet!

Camdeboo Lodge
Bob L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bob L

Camdeboo is avg.

We had a wonderful stay in a fine establishment which is owned and run by very friendly, charming and accommodating hosts.

Camdeboo Lodge se terugvoer

Thank you Bob and Yvonne! We look forward to seeing you again.

Warm regards
Trezanne

Camdeboo Lodge
Jacqui G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui G

Friendly home from home environment. Closest lodge to Hilton College.

Camdeboo Lodge is conveniently situated close to Hilton College and is perfect for exploring the Midlands. It is reasonably priced and good value for money.

Jan S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Baie vriendelike ontvangs! Heerlike fasiliteite!

Baie dankie dat julle uit julle pad gegaan het om ons te akkommodeer, veral om vir die twee atlete 5 uur 'n goeie bord kos voor te sit en die beskikbaar stel van julle fasiliteit tot na uitteken tyd! Ons kom beslis weer by julle kuier!

Lynda S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda S

Excellent accommodation, food and service.

My mother and I found this to be an excellent experience. We were warmly greeted by Ross who showed us our beautiful room with an excellent view. The room was very comfortable and clean with all that we needed. Breakfast was very tasty and served with a smile. Again Ross was available and friendly. This is an ideal place to stay overnight or get away from the city life to "recharge one's batteries". It was good to see that children are well catered for as well. Highly recommended - very happy guests.

Camdeboo Lodge se terugvoer

Thank you Lynda!

Camdeboo Lodge
Vanessa R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R

Baie rustig, mense baie vriendelik en huislike atmosfeer!

Waarde vir geld, ligging vir ons doel is uitstekend! Eienaar is baie vriendelik asook hulpvaardig!

Martie J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie J

Wat 'n wonderlike ervaring! Rustig, netjies en privaat!

Baie dankie vir 'n wonderlike kuiertjie by julle op die plaas - ek sou graag nog langer wou bly! Die natuurskoon, gasvryheid, netjiese skoon en ruim kamer en lekker ontbyt het my 2 dae heerlik verryk! Ek wil graag Camdeboo aanbeveel vir enigeen wat op reis is!

Camdeboo Lodge se terugvoer

Baie dankie Martie!

Camdeboo Lodge
Stephan M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan M

Baie vriendelike, goeie waarde vir geld.

Plaas-atmosfeer. Eienaars gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Kan beslis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilton College-weg 18, Hilton, Middellande, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkZWI2MjQxLTcxNjctNDYyNy04ZmRmLTNhZDI3OWFiMGEyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 18 Hilton College Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -29.503227821038 30.294961348576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang