Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camdeboo Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hennie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Kamer toegerus met al die basiese benodighede. Honde vriendelik. Baie netjiese kamer met DStv.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie rustig en goeie keuse vir afsluiting van 'n besige naweek. Perfekte keuse. Sal beslis weer daaroor bly. Vriendelike ontvangs. Netjies en alles wat nodig was, was in die kamer beskikbaar. Sal aanbeveel sonder enige twyfel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia D
1 nag
5.0
Okt 2024

Alles 100%. Dit is netjies, skoon en daar is alles wat nodig is en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieze B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was perfekte oornagplek vir ons op 'n lang rit, sal vir seker weer hier kom bly! Camdeboo Stay was 'n wonderlike oornagplek vir ons en ons hondjies! Gasvrou doen ekstra moeite met detailgoedjies. Veilig en genoeg spasie vir hondjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustig, lekker. Ek sal enige tyd weer hier bly! Die dame wat ons gehelp het, was baie vriendelik en het baie moeite gedoen! Die plek is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal beslis weer oornag. Baie veilig en netjies met voertuig veilig agter hek. DStv groot bonus. Baie dankie vir bederfies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oppad na Mosselbaai toe vir besigheid. Dit was vir ons so aangenaam om daar te oornag. Met die instap het dit lekker geruik, skoon en baie netjies. Ons het vreeslik baie lekker geslaap. Baie dankie vir die bederfies. Jou plekkie verdien 'n vyf ster. Sal die plekkie weer besoek en beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suselle
Camdeboo Stay
Janet, baie dankie vir die mooi resensie wat jy oor my plek geskryf het. Waardeer dit baie. Was lekker om jul as gaste te hê en julle is altyd welkom. Groete, Suselle

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitmuntend. Pragtige wooneenheid, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent. Absolutely excellent, attention to the small things that make one's stay a memory.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suselle
Camdeboo Stay
Baie dankie vir die mooi resensie. Waardeer baie. Groete, Suselle

Elmien P
1 nag
5.0
Jul 2024

Oornag saam met ons volwasse seun. So gasvry ontvang deur gasvrou! Alles super netjies. Motor en ons baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suselle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camdeboo-straat 3, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669d5da6185282fbb182c4da1b62f24d12ed6fd29df35b91b174863c1f9cd0f6e5893bf32986d0d8f2699cb1f8b1648c1c82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 3 Camdeboo Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.2557678 24.5299902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang