Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camdeboo Stay

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camdeboo-straat 3, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Camdeboo Stay bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Graaff-Reinet en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word in 2 pragtige eenhede met lugversorging, volledige en suite-badkamers gebied. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke eenheid het 'n mikrogolf, ketel, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, beskuit en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is 'n plafonwaaier in elke kamer. Hierdie verblyf ervaar nie beurtkrag nie, aangesien daar sonkrag is en gaste kan alles behalwe die lugversorging gebruik.

Gaste kan in die lowerryke tuine ontspan en daar is 'n gemeenskaplike kombuisie, gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is ook naby skole, winkels en restaurante. Daar is geskiedkundige geboue, museums en kunsgalerye net 'n paar minute weg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Janet V
Saam met lewensmaat
5.0
Oppad na Mosselbaai toe vir besigheid. Dit was vir ons so aangenaam om daar te oornag. Met die instap het dit lekker geruik, skoon en baie netjies. On...
Sien meer
Aug 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitmuntend. Pragtige wooneenheid, skoon en netjies.
Aug 2024
Chris D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Absolutely excellent, attention to the small things that make one's stay a memory.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Elmien P
5.0
Oornag saam met ons volwasse seun. So gasvry ontvang deur gasvrou! Alles super netjies. Motor en ons baie veilig.
Jul 2024
Hennie B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer hier oornag op reis. Ons het heerlik oornag in 'n baie netjiese kamer, smaaklik gemeubileer. Parkering agter 'n geslote skuifhek. Gasvrou was...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suselle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Camdeboo-straat 3, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Camdeboo Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camdeboo-straat 3, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669d5da6185282fbb182c4da1b62f24d12ed6fd29df35b91b174863c1f9cd0f6e5893bf32986d0d8f2699cb1f8b1648c1c82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 3 Camdeboo Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.2557678 24.5299902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang