Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camdene Guest House

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sunflower-kamer
Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelkamer beskik oor 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet en daar is ook 'n TV met OpenView HD, 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Kombuis en eetkamer is in die gemeenskaplike area.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt. Tee- en koffiemaakgeriewe. Sjampoe, seep en toiletpapier. Daaglikse skoonmaakdienste. Skoon handdoeke daagliks, en beddegoed word elke derde dag vervang. Ontbyt is opsioneel teen R50 per persoon.

Huisreëls

Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Rook is binne verbode.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Marigold-kamer
Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelkamer beskik oor 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale, 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt. Tee- en koffiemaakgeriewe. Sjampoe, seep en toiletpapier. Daaglikse skoonmaakdienste. Skoon handdoeke daagliks, en beddegoed word elke derde dag vervang.

Huisreëls

Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Rook is binne verbode.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
Jamine-kamer
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n TV, toegang tot kombuisgeriewe en 'n privaat balkon. Die kamer is op die eerste verdieping.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt. Tee- en koffiemaakgeriewe. Sjampoe, seep en toiletpapier. Daaglikse skoonmaakdienste. Skoon handdoeke daagliks, en beddegoed word elke derde dag vervang.

Huisreëls

Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Rook is binne verbode.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tulip-kamer
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 3 enkelbeddens waarvan 2 in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n TV en toegang tot kombuisgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt. Tee- en koffiemaakgeriewe. Sjampoe, seep en toiletpapier. Daaglikse skoonmaakdienste. Skoon handdoeke daagliks, en beddegoed word elke derde dag vervang.

Huisreëls

Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Rook is binne verbode.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Protea-kamer
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook ook 'n TV en toegang tot kombuisgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt. Tee- en koffiemaakgeriewe. Sjampoe, seep en toiletpapier. Daaglikse skoonmaakdienste. Skoon handdoeke daagliks, en beddegoed word elke derde dag vervang.

Huisreëls

Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Rook is binne verbode.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Iris-kamer
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook ook 'n TV met Openview-kanale. Kombuisgeriewe en die eetkamer is in die gemeenskaplike area.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt. Tee- en koffiemaakgeriewe. Sjampoe, seep en toiletpapier. Daaglikse skoonmaakdienste. Skoon handdoeke daagliks, en beddegoed word elke derde dag vervang.

Huisreëls

Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Rook is binne verbode.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Vygie-kamer
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 3 enkelbeddens waarvan 2 in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt. Tee- en koffiemaakgeriewe. Sjampoe, seep en toiletpapier. Daaglikse skoonmaakdienste. Skoon handdoeke daagliks, en beddegoed word elke derde dag vervang.

Huisreëls

Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Rook is binne verbode.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is gemaklike banke, 'n TV met OpenView HD, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg, toebehore, eetgerei en breekware. Skoonmaakdienste elke derde dag. Skoon handdoeke daagliks. Komplimentêre koffie, tee en suiker wanneer gaste arriveer. Gratis toiletpapier, sjampoe en seep met aankoms.

Huisreëls

Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Rook is binne verbode.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinswoonstel S/C Tweeslaapkamer
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 2 kamers en slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Slaapbank kan op versoek voorsien word. Daar is 'n TV, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg, toebehore, eetgerei en breekware. Skoonmaakdienste elke derde dag. Skoon handdoeke daagliks. Komplimentêre koffie, tee en suiker wanneer gaste arriveer. Gratis toiletpapier, sjampoe en seep met aankoms.

Huisreëls

Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Rook is binne verbode.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Burnley-weg 25, Crawford, Kaapstad, 7770, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56c6cca1cd18727ff5d4a20609304ed98f12259156ff168c3e0ed96498fa97b53f8e95d814b789c7d5e65391e776cbb62bc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 25 Burnley Road Crawford 7770 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.977453240636 18.507411844198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang