Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camdene Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Burnley-weg 25, Crawford, Kaapstad, 7770, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 295 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Camdene Guest House is in Crawford, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, groter groepe en oornaggaste. Die verblyf is binne maklike bereik van talle besienswaardighede, doendinge, groot toegangsweë en geriewe.

Camdene Guest House beskik oor 12 kamers wat geskik is om tot 28 gaste in totaal te akkommodeer. Die kamers bestaan uit 2 of 3 slaapeenhede en 2 kamer gesinseenhede. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n slim-TV met OpenView-kanale en komplimentêre WiFi vir gaste se gebruik.

Die gastehuis bied ook maaltye teen 'n addisionele tarief, en indien vooraf gereël.

Gaste is binne maklike bereik van talle strande, die Kaapstadse middestad, die V&A Waterfront, Canal Walk, Century City, Nuweland Krieket en Rugby.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Camdene Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Latief Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Burnley-weg 25, Crawford, Kaapstad, 7770, Wes-Kaap
  • Gaste dink Camdene Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Burnley-weg 25, Crawford, Kaapstad, 7770, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56c6cca1cd18727ff5d4a20609304ed98f12259156ff168c3e0ed96498fa97b53f8e95d814b789c7d5e65391e776cbb62bc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 25 Burnley Road Crawford 7770 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.977453240636 18.507411844198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang