Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camelia Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Retha B
1 nag
5.0
Aug 2024

Heerlike goed toegeruste verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Charming guest house. The guest house is well situated, the room was clean and well appointed. There is a lovely private stoep to enjoy an early morning coffee and rusk. There is safe undercover parking. The host was friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Camelia Guest House
Thank you very much for the kind review. We are glad you enjoyed your stay and look forward to hosting you again soon. Camelia Guesthouse

Deon V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Baie gasvry en baie vriendelike ontvangs. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Camelia Guest House
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons sal julle graag weer in die toekoms by ons verwelkom. Vriendelike groete Camelia Gastehuis

Lea S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Ons het op kort kennisgewing verblyf nodig gehad en was heerlik verras met die gasvryheid, goeie ligging en behulpsame mense. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gerieflike oornag verblyf teen billike koste. Mooi skoon, netjiese en gerieflike verblyf, veilige parkering. Gawe mense. Ons het lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana A
1 nag
5.0
Aug 2023

Rustige netjiese plek. Kamer was superskoon, netjies en gerieflik. Baie goed ingerig, het niks meer nodig gehad nie. Sal beslis weer by Camelia oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Camelia Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom in die toekoms. Camelia Gastehuis

Gert En Anelia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Pragtige kamers. Pragtige, netjiese en skoon akkommodasie. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Camelia Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Groete Camelia Gastehuis

Aletta B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Lekker skoon kamer met al die regte warmbly fasaliteite. Goed ingeligte gasvrou wat eetplekke kon aanbeveel en ons baie positief ervaar het. Pragtige goedversorgde tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie stil, rustig, skoon en netjies. Ons het baie lekker oorgebly by Camelia Guest House. Kamer was gerieflik, baie skoon en netjies. Bloemfontein is koud in winter, maar kamer was lekker knus en warm water was heeltemal genoeg vir 'n lekker stort na 'n lang dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Camelia Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal julle graag in die toekoms by ons terugverwelkom.

Karen K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Rustig netjiese plek wat ek enige tyd vir iemand kan aanbeveel. Dankie vir rustige verblyf, skoon kamers, lekker ontbyt en warm kamer. Sal defnitief weer van die plek gebruik maak as ek in Bloemfontein is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jac Van Rhyn-weg 74, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA101cf75669b8699e49aa71c280f00844328e4486de8124dfb834d6b0925e8a3530e4abc7a89096952f55d31d686a625578ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 74 Jac Van Rhyn Road Universitas Ridge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.097639968919 26.167573974205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang