Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camelia Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Camelia Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Retha B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Heerlike goed toegeruste verblyf.

Sien sterre.

Carol C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C

Charming guest house.

The guest house is well situated, the room was clean and well appointed. There is a lovely private stoep to enjoy an early morning coffee and rusk. There is safe undercover parking. The host was friendly and welcoming.

Camelia Guest House se terugvoer

Thank you very much for the kind review.
We are glad you enjoyed your stay and look forward to hosting you again soon.
Camelia Guesthouse

Camelia Guest House
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Heerlik.

Baie gasvry en baie vriendelike ontvangs. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie dankie.

Camelia Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons sal julle graag weer in die toekoms by ons verwelkom.
Vriendelike groete
Camelia Gastehuis

Camelia Guest House
Lea S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea S

Fantasties!

Ons het op kort kennisgewing verblyf nodig gehad en was heerlik verras met die gasvryheid, goeie ligging en behulpsame mense. Baie dankie!

Marthinus D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus D

Gerieflike oornag verblyf teen billike koste.

Mooi skoon, netjiese en gerieflike verblyf, veilige parkering. Gawe mense. Ons het lekker gebly, baie dankie.

Ilana A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana A

Rustige netjiese plek.

Kamer was superskoon, netjies en gerieflik. Baie goed ingerig, het niks meer nodig gehad nie. Sal beslis weer by Camelia oorslaap.

Camelia Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom in die toekoms.
Camelia Gastehuis

Camelia Guest House
Gert En Anelia S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert En Anelia S

Pragtige kamers.

Pragtige, netjiese en skoon akkommodasie. Sal beslis aanbeveel.

Camelia Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete
Camelia Gastehuis

Camelia Guest House
Aletta B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B

Lekker skoon kamer met al die regte warmbly fasaliteite.

Goed ingeligte gasvrou wat eetplekke kon aanbeveel en ons baie positief ervaar het. Pragtige goedversorgde tuin.

Erich R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich R

Baie stil, rustig, skoon en netjies.

Ons het baie lekker oorgebly by Camelia Guest House. Kamer was gerieflik, baie skoon en netjies. Bloemfontein is koud in winter, maar kamer was lekker knus en warm water was heeltemal genoeg vir 'n lekker stort na 'n lang dag.

Camelia Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal julle graag in die toekoms by ons terugverwelkom.

Camelia Guest House
Karen K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Rustig netjiese plek wat ek enige tyd vir iemand kan aanbeveel.

Dankie vir rustige verblyf, skoon kamers, lekker ontbyt en warm kamer. Sal defnitief weer van die plek gebruik maak as ek in Bloemfontein is.

Daan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan B

Ideaal geleë vir oorslaap.

Sien sterre.

Camelia Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer! Ons sal julle graag in die toekoms by ons terugverwelkom.

Camelia Guest House
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jac Van Rhyn-weg 74, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA101cf75669b8699e49aa71c280f00844328e4486de8124dfb834d6b0925e8a3530e4abc7a89096952f55d31d686a625578ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 74 Jac Van Rhyn Road Universitas Ridge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.097639968919 26.167573974205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang