Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camelia Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jac Van Rhyn-weg 74, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Camelia Guest House is in die rustige en luukse voorstad Universitas Ridge in Bloemfontein. Hierdie ligging bied toegang tot die N1 en ’n verskeidenheid besienswaardighede, winkelsentrums en museums.

Gerieflike verblyf word in 4 en suite-kamers met tuiningange gebied. Elke kamer het ’n stort, TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, beddegoed van perkallinne, werkstasie, gratis WiFi, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel agter ’n sekuriteitshek beskikbaar.

Besienswaardighede en geriewe in die omgewing sluit die Mimosa Mall, Vrystaat-stadion, Grey College, Eunice High School, Universiteit van die Vrystaat en Mediclinic Bloemfontein in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Retha B
5.0
Heerlike goed toegeruste verblyf. Sien sterre.
Aug 2024
Carol C
Saam met lewensmaat
5.0
Charming guest house. The guest house is well situated, the room was clean and well appointed. There is a lovely private stoep to enjoy...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Deon V
Besigheidsreis
5.0
Heerlik. Baie gasvry en baie vriendelike ontvangs. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie dankie.
Mrt 2024
Lea S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Ons het op kort kennisgewing verblyf nodig gehad en was heerlik verras met die gasvryheid, goeie ligging en behulpsame mense. Baie dankie!
Mrt 2024
Marthinus D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike oornag verblyf teen billike koste. Mooi skoon, netjiese en gerieflike verblyf, veilige parkering. Gawe mense. Ons het lekker gebly, baie da...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Jac Van Rhyn-weg 74, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Camelia Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jac Van Rhyn-weg 74, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA101cf75669b8699e49aa71c280f00844328e4486de8124dfb834d6b0925e8a3530e4abc7a89096952f55d31d686a625578ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 74 Jac Van Rhyn Road Universitas Ridge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.097639968919 26.167573974205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang