Camelot Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charlotte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 128
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lee Ann Meyer M - Aug 2024
Algehele gradering
Mind blowing.
Surita D - Aug 2024
Algehele gradering
Oulike plek. Alles wat jy nodig het.
Ingrid M - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic self catering accommodation with all the modern conveniences! Camelot Cottages was amazing.
Chrisna L - Jun 2024
Algehele gradering
Die plek is ruim en keurig gemeubileerd. En die warm bad is 'n groot bederf.
Heidi H - Jun 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjiese woning met alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf.
Hanru R - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderful, highly recommended.
Paul T - Mrt 2024
Algehele gradering
Wow.
Natasha L - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Glynis H - Feb 2024
Algehele gradering
Tranquil, private and perfect getaway from Cape Town to the Weskus.
Riette L - Feb 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, maar het die hele naweek privaatheid gehad.
Aneesah V - Feb 2024
Algehele gradering
Good.
Juan Pierre D - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflike area is dood stil.
Erin R - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely stay.
Annamarie V - Aug 2024
Algehele gradering
Alles was gerieflik en skoon. Het lekker ontspan.
Renethe P - Mei 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Tiaan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike, stil wegbreek.
Lee-ann B - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing, clean, perfect.
Lynette C - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Vivienne L - Sep 2023
Algehele gradering
Spacious, peaceful.
Norman C - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut perfek.
William V - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastic.
C P Ronèl V - Aug 2023
Algehele gradering
Camelot Emerald is 'n goed toegeruste en 'n pragtige, stylvol gemeubileerde eenheid. Het 'n groot braaistoep wat op die veldblomme uitkyk. Met die kaggelvuur het ons heerlik saans in die sitvertrek gekuier.
Willdene A - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustig en stil, lekker wegbreek vir ontspan.
Lees meerMarno L - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese winterwegbreek.
Kirisha J - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect.
Helen S - Mrt 2023
Algehele gradering
The cottage is perfect and had everything we needed.
Suzette B - Feb 2023
Algehele gradering
Loved every moment.
Lees meerElizma N - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, vriendelik, skoon.
Pieter L - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker stil en rustig.
Ronelle C - Aug 2023
Algehele gradering
Daar is net een woord, dit was fantasties.
Vanessa L - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie diens en baie netjies.
Linda N - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Michelle G - Mei 2023
Algehele gradering
Relaxing, refreshing.
Hersh H - Apr 2023
Algehele gradering
My stay was great, would liked to have stayed on longer than the 1 night I was there for.
Mornette B - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Irene V - Des 2022
Algehele gradering
Camelot Cottages is geleë in 'n stil landelike gebied maar nie te vêr van winkels of die Langebaan-strandmeer.
Lethania S - Nov 2022
Algehele gradering
Stil, rustig en kos vir die siel.
Edward B - Okt 2022
Algehele gradering
Het basies net die nag daar geslaap. Alles was skoon en netjies.
Natalie B - Okt 2022
Algehele gradering
Great spot.
Pieter L - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Samantha N - Jun 2022
Algehele gradering
Beautiful weather, peaceful stay and comfortable home - we loved the fact that we could take our dog with us too.
Desmond W - Apr 2022
Algehele gradering
Had another great stay, the dogs enjoyed it as well, everything works and very clean.
Colleen N - Feb 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Elouise H - Des 2022
Algehele gradering
Baie oulike, netjiese, skoon plekkie, rustig en stil.
Camelot Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, word opreg waardeer. Die badkamer het ongelukkig nie plek vir die ophang vir handdoeke en klere, maar daar is n hak daarvoor langs die ingang na die badkamer.
Nelia V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en weg van gewoel vand die dorp.
Gert P - Aug 2022
Algehele gradering
Snoesig, skoon, baie privaat, alles teen 'n baie bilike prys.
Kyle L - Jun 2022
Algehele gradering
A nice getaway from reality for a bit.
Kobie C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker en goed toegeruste verblyf veral a.g.v. die troeteldiervriendelikheid.
Bianca Jacques C - Sep 2022
Algehele gradering
Familie-tyd.
Lees meerCamelot Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer.
Ons sal definitief aandag gee aan die vuil rooster en stompies.
Kragonderbrekings kan ons ongelukkig niks aan doen nie.
Die boodskap oor die stort en koffie was eintlik nie ernstig bedoel nie, maar slegs dat indien julle wil stort en koffie drink voor 08:00 of na 10:00 moet wees omdat beurtkrag dan van toepassing sal wees, om enige ongerief te voorkom. Ons storte werk nie gedurende beurtkrag nie. Uitkloktyd is verleng van 10:00 na 11:00 om gaste wat later wou stort die geleentheid te gee.
Gaste was nog altyd gaande oor die kaggel, weet nie wat probleem was nie. Ons sou die hout met graagte vervang het indien dit onder ons aandag gebring was.
Ons waardeer u moeite om tyd af te staan om terugvoer te gee.
Debbie E - Des 2021
Algehele gradering
Was wonderlik. Als skoon en netjies, als wat mens nodig het.
Hj R - Nov 2021
Algehele gradering
Skoon, ingerig. Lekker stoep.
Desmond W - Nov 2021
Algehele gradering
Very clean and everthing you could need for a quite stay away from town with a short drive to the beach or shops.
Eva D - Okt 2021
Algehele gradering
Peaceful setting. Clean and well equipped.
Megan M - Jun 2021
Algehele gradering
Excellent stay
Colleen C - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderful stay.
Lynette G - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik. Stil.
Michaela R - Mei 2021
Algehele gradering
A beautiful beach town escape.
Eva D - Mei 2021
Algehele gradering
Great accommodation.
Retha F - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het ongelooflik lekker gerus.
Riaan F - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Else-marie R - Jan 2021
Algehele gradering
Ontspannend, pragtig en 'n heerlike bederf!
Linda L - Des 2021
Algehele gradering
Lovely cottage.
Garth S - Feb 2021
Algehele gradering
Excellent accommodation and pet-friendly enclosed yard.
Frederik E - Okt 2021
Algehele gradering
Oornag.
Erik S - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker en stil.
Marieta R - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Dirk R - Jan 2021
Algehele gradering
Het dit geniet.
Kevin V - Okt 2020
Algehele gradering
Alles was perfek, baie dankie.
Lukas K - Sep 2020
Algehele gradering
Bekostigbare, skoon en goed toegeruste verblyf
Marise H - Okt 2020
Algehele gradering
Absolute bliss!
Lees meerTjeerd D - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastiese plekkie.
Tamrin F - Sep 2020
Algehele gradering
The perfect stay for a weekend getaway!
Janine M - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastic breakaway.
Lizette D - Aug 2020
Algehele gradering
’n Pragtige skoon en netjiese plek.
Cindy B - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige, praktiese huis naby als.
Louis D - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflike eenheid.
Altus D - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker en rustige wegbreekverblyf.
Sumari W - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Camelot Cottages se terugvoer
Baie dankie Sumari, Ek is baie bly julle het jul tydjie by ons geniet.
Jackie J - Nov 2020
Algehele gradering
Lieflik tussen grassies en bos, die eenheid is ingerig met alles.
Etienne S - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige Plekkie. Sal definitief aanbeveel.
Lissindas P - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en doodstil.
Camelot Cottages se terugvoer
Hi Chantelaine, ek is jammer om te hoor van die vuil beddegoed. Iewers moes 'n fout ingesluip het. Al ons beddegoed word gewas en gestryk na elke gas.
Reina Z - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het heerlike gekuier weg van die stadsgewoel
Karla J - Okt 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld, alles wat nodig is vir 'n wegbreuk uit die stad.
Marietha S - Aug 2020
Algehele gradering
Baie ruim verblyf, elke sent werd.
Karen B - Nov 2020
Algehele gradering
Stil en rustige atmosfeer.
Brenda C - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderful.
Candice L - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent location and perfect accommodation for what we needed.
Renate B - Sep 2019
Algehele gradering
5* gehalte! Het net die splash pool en braai gekort.
Melissa B - Sep 2019
Algehele gradering
Perfek!
Sharifa R - Sep 2019
Algehele gradering
A weekend to remember.
Camelot Cottages se terugvoer
Good day Sharifa,
You are welcome back any time!.
Cecilia S - Jun 2019
Algehele gradering
Perfek.
Melvena V - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies en goed toegerus.
Camelot Cottages se terugvoer
Baie dankie Melvena, bly julle het lekker by ons gekuier.
Phileen L - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig en stil. Fantastiese toegeruste blyplek.
Cheryl K - Jan 2019
Algehele gradering
We really enjoyed our stay,
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het regtig ons verblyf geniet,
Pragtige plek om te bly. Alles was perfek. Dit sal net lekker wees as 'n deur na die badkamer/toilet geplaas kan word. Alles was perfek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Angelique V - Des 2019
Algehele gradering
Dit was rustig en ontspanne. Geen bure, geen straatligte.
Camelot Cottages se terugvoer
Baie dankie Angelique, so bly julle het ons nuwe braai geniet!
Graham H - Aug 2019
Algehele gradering
It really was superb in every respect.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was in alle opsigte uitstekend.
Ons was in alle opsigte uiters gelukkig en Charlotte kon nie 'n beter gasvrou gewees het nie. Baie dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Camelot Cottages se terugvoer
Thank you so much for being the wonderful and friendly guests that you were.
Luzelle R - Sep 2019
Algehele gradering
Dit is definitief waarde vir geld.
Camelot Cottages se terugvoer
Goeie dag Luzelle,
Bly julle het die wegbreek geniet met jou verjaarsdag!.
Jessica M - Sep 2019
Algehele gradering
Every last detail carefully thought out in this beautiful child- and pet-friendly cottage.
Camelot Cottages se terugvoer
Thank you Jessica, your dog running after my Golden Retriever made my day😅
Sampie R - Apr 2019
Algehele gradering
Kwaai.
Lourens E - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Sunitha C - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker.
Jacoba S - Mei 2019
Algehele gradering
Nice vir 'n wegbreekkans.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Naomi B - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker daar.
Camelot Cottages se terugvoer
Baie dankie Naomi, waardeer so baie! Kom gerus weer.
Ayden B - Okt 2018
Algehele gradering
Was lekker, niemand het ons gepla nie, was lekker rustig.
Susan D - Sep 2018
Algehele gradering
Wat 'n plesier.
Charmaine M - Sep 2018
Algehele gradering
Baie oulik plek.
Gerrie D - Aug 2018
Algehele gradering
Stil, rustige en pragtige ateljee.
Camelot Cottages se terugvoer
Baie dankie Gerrie, ook vir julle vriendelikheid en bly julle het lekker gebly.
Patrick N - Jul 2018
Algehele gradering
'n Nessie van liefde.
Camelot Cottages se terugvoer
So bly julle het dit geniet!
Freddie (dr F A ) V - Aug 2018
Algehele gradering
Veilige, netjiese, gerieflike, goed toegeruste akkommodasie. Waarde vir geld!
Camelot Cottages se terugvoer
Baie dankie Freddie, ook vir jul vriendelikheid.
Andrea P - Jul 2018
Algehele gradering
Peaceful and convenient.
Camelot Cottages se terugvoer
Thank you Andrea for being the perfect guests.
Julia S - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker gebly by baie rustige verblyfplek.
Camelot Cottages se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer!
Annette V - Jun 2018
Algehele gradering
Die eenheid is pragtig skoon, veilig en goed toegerus.
Camelot Cottages se terugvoer
Baie dankie Annette. Baie dankie vir julle vriendelikheid, ek glo julle het die tydjie saam met die familie geniet.
Maryke V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie oulik ingerig en netjies. Ons het heerlik gebly!
Camelot Cottages se terugvoer
Baie dankie Maryke, ek is so bly julle het lekker gebly.
Pieter V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Vriendelike diens.
Camelot Cottages se terugvoer
Baie dankie Pieter, kom gerus weer vir so 'n bietjie asemskep.
Charlie B - Feb 2018
Algehele gradering
Home away from home, little love nest.
Lees meerCamelot Cottages se terugvoer
Baie dankie Charlie!! Ek is so bly julle het julle verblyf by ons geniet. Kom kuier gerus weer, wanneer die batterye n herlaai nodig het.
Charles L - Sep 2018
Algehele gradering
Privaat houthuis, baie gerieflik, volledig toegerus. Kan vir 'n kort vakansie bly naby see en dorp.
Camelot Cottages se terugvoer
Baie dankie, altyd lekker om te hoor.
Rob G - Des 2018
Algehele gradering
Suitable for a one night stay.
Shaun S - Nov 2017
Algehele gradering
Ek het lekker ontspan.
Gesie K - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik vars en 'n salige gevoel uit die gedruis.
Camelot Cottages se terugvoer
Baie dankie Gesie. Ek hoop ons sien jou gou weer vir n bietjie rustigheid en shop.
Melissa M - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Camelot Cottages se terugvoer
Baie dankie Melissa. Ek is so bly julle het lekker gebly, en hoop julle kom gou weer. Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Madelein I - Des 2017
Algehele gradering
Die gasvryheid van die eienaar, Charlotte, verseker ons terugkeer.
Camelot Cottages se terugvoer
Ek is so bly julle het lekker gekuier ten spyte van die weer!
Missy G - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik en rustig!
Camelot Cottages se terugvoer
Baie dankie, Missy, kom kuier gerus weer. Baie, dankie ook vir jul vriendelikheid en die plekkie so mooi opgepas het.
Elsabè B - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Camelot Cottages se terugvoer
Baie dankie Elsabe, kom gerus gou weer. Baie dankie vir jul vriendelikheid, dit word baie waardeer. Jammer oor die stort, die gas geyser is partykeer vol nukke.
Heidi F - Apr 2017
Algehele gradering
Stil, rustig, vreedsaam in pragtige kunsinnige versierde huisie in natuurlike omgewing.
Camelot Cottages se terugvoer
Baie dankie Heidi. Ek is so bly julle het die rustige omgewing geniet en lekker gebly. Kom kuier gerus weer.
Groete
Charlotte
Dirk L - Jul 2017
Algehele gradering
Eenvoud wat verstom.
Soreen G - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker ervaring, omgewing en gerief als in een! Veilig en mooi.
Melisha M - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie met rustige atmosfeer.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scotsville-straat, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang