Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camelot Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 128 resensies vir Camelot Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lee Ann Meyer M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee Ann Meyer M

Mind blowing.

Our stay was amazing yet so relaxing. Everything was clean, made me feel like heaven on earth. The owner was totally awesome; I would definitely go back.

Surita D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita D

Oulike plek. Alles wat jy nodig het.

Ons het baie lekker gebly. Was vriendelik ontvang. Sal beslis weer daar gaan bly.

Ingrid M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M

Fantastic self catering accommodation with all the modern conveniences! Camelot Cottages was amazing.

We had an absolutely wonderful time, the host was so warm and friendly. The home is stunning, with everything one needs, and the Kol Kol was an absolute treat! Will definitely be back!

Chrisna L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna L

Die plek is ruim en keurig gemeubileerd. En die warm bad is 'n groot bederf.

Ons het heerlik gebly en gekuier.

Heidi H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi H

Waarde vir geld en baie netjiese woning met alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf.

Baie lekker gebly en baie vriendelike gasvrou.

Hanru R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanru R

Wonderful, highly recommended.

Stunning venue and convenient location!

Paul T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul T

Wow.

Fantastic stay where serenity was the call of the weekend. Stunning home with everything you need. Hot tub rounded a perfect weekend off. Being pet friendly made it even more worthwhile to book at this place.

Natasha L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Peaceful and relaxing.

Friendly host. Lovely cottage and surroundings that are peaceful and relaxing.

Glynis H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis H

Tranquil, private and perfect getaway from Cape Town to the Weskus.

It was great, our host was very informative and most welcoming, and we enjoyed the location in proximity to Langebaan - being able to do sports and then come back to the quiet of the accommodation and sit around the fireplace.

Riette L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette L

Baie vriendelik ontvang, maar het die hele naweek privaatheid gehad.

Dit was 'n heerlike naweek weg gewees.

Aneesah V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneesah V

Good.

The stay was good, and they had backup electricity, so it is perfect during load shedding.

Juan Pierre D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan Pierre D

Lieflike area is dood stil.

Baie lekker plekkies.

Erin R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin R

Lovely stay.

The house is quaint, with everything you need for a weekend away and close to tourist attractions.

Annamarie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie V

Alles was gerieflik en skoon. Het lekker ontspan.

Ja, dit was baie koud, maar ek het 'n verwarmer gehad wat die plekkie warm gemaak het.

Renethe P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renethe P

Fabulous.

It was excellent. I would go again.

Tiaan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan P

Wonderlike, stil wegbreek.

Ons het 'n goeie wegbreek hier geniet, met 'n baie vriendelike gasheer. Baie goeie waarde vir geld en baie netjies. Al klagte is 'n baie ongemaklike matras.

Lee-ann B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann B

Relaxing, clean, perfect.

The cottage was clean and tidy, and it had everything we needed for our stay. We enjoyed the peace and quiet, and it was very relaxing. Everything we wanted and more. The jacuzzi was amazing.

Lynette C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C

Fantastic.

Great relaxing venue. Everything is there that you need. Fab hostess.

Vivienne L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne L

Spacious, peaceful.

Well appointed, beautiful, spacious accommodation with huge veranda offering lovely outlook of fynbos. Gorgeous night sky.

Norman C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman C

Absoluut perfek.

Alles mooi, skoon en net lekker.

William V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Fantastic.

Beautifully decorated with everything that you need. Everything works. Very clean. Excellent location.

C P Ronèl V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C P Ronèl V

Camelot Emerald is 'n goed toegeruste en 'n pragtige, stylvol gemeubileerde eenheid. Het 'n groot braaistoep wat op die veldblomme uitkyk. Met die kaggelvuur het ons heerlik saans in die sitvertrek gekuier.

Charlotte het met Whatsapp gekommunikeer voor aankoms, wat ons baie waardeer het. Met aankoms het sy ons vriendelik verwelkom en ons tuis laat voel, dankie.

Willdene A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willdene A

Baie rustig en stil, lekker wegbreek vir ontspan.

Perfek vir winter en somer wegbreek. Warmbad baie romanties vir lewensmaat, maar kan ook werk vir 4 vriende. Sonpanele: geen loadshedding. Stil, privaat en veilig. Hotel en spa op perseel vir ontbyt en ontspanning. Club Mykonos en Casino naby, sowel as Laguma Mall. Tip: maak vuur vir warmbad voor jy die perseel verlaat vir dag aktiwiteite sodat dit lou is wanneer jy terugkom en minder tyd vat om warm te word om dit te geniet. Asook diere: perde, skape en springbokke.

Marno L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marno L

Fantastiese winterwegbreek.

Dit was kort, maar ongelooflik lekker! Die hoogtepunt van die naweek weg was definitief die KolKol-warmbad in die winter. Wat dit nog beter maak, is dat dit pet-friendly is en die eienaars ongelooflik vriendelik en behulpsaam is.

Kirisha J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirisha J

Perfect.

If you want Peace and quiet away from loud crowds then it's definitely the perfect place to stay at. We loved the layout of the cottage and it also had everything we needed. The splash pool with lukewarm water is a bonus to the stay. It's situated not too far from shops. it also comes with wifi. I would definitely recommend Camelot Cottages and would most definitely stay with them again.

Helen S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen S

The cottage is perfect and had everything we needed.

We really enjoyed little Camelot - it had everything we needed for our short stay for the Weskus Marathon. The kitchen is really well stocked (also with a gas stove and torch as a backup in load shedding) and Charlotte was also really helpful with an extra set of keys for us.

Suzette B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B

Loved every moment.

I needed a place to accommodate my two dogs but got so much more. We enjoyed every moment. Ruby is much bigger than I expected. Owners were very accommodating with us having elderly people and dogs. The hot tub was the absolute highlight and completed my daughter's 18th bday getaway experience. Very peaceful, well equipped with everything you could need and more. Would definitely recommend this place to my friends and family.

Elizma N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma N

Rustig, vriendelik, skoon.

Skoon plekkie, lekker braaigeriewe! Vriendelike ontvangs met alles wat jy nodg het in die huisie. Stil, rustig en eie privaatheid. Die huisie het alles in. WiFi, TV, koppies ens.

Pieter L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Lekker stil en rustig.

Die plekkie is perfek vir mense wat nie in die gewoel wil wees nie, maar tog naby alles. Dit is goed toegerus, alles is kwaliteit en alles werk. Diens is vriendelik en goed.

Ronelle C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle C

Daar is net een woord, dit was fantasties.

Dit was baie lekker, dame baie vriendelik en het ons dadelik baie welkom laat voel, dankie.

Vanessa L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa L

Goeie diens en baie netjies.

Baie lekker gerus baie dankie weereens.

Linda N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda N

Peaceful.

Beautiful and peaceful place to start the year.

Michelle G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle G

Relaxing, refreshing.

A lovely weekend getaway from the city. The cottage was well-equipped and clean. A peaceful and relaxing stay.

Hersh H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hersh H

My stay was great, would liked to have stayed on longer than the 1 night I was there for.

I would definitely recommend friends and family as I will surely be back for the cottage that has a hot tub jacuzzi. The only down was that of seeing a cockroach but overall all good.

Mornette B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mornette B

Rustig en veilig.

Little Camelot is toegerus met alles wat nodig is. Die ingeboude beskutte braai is beslis 'n pluspunt. Die cottage is afgesonderd, maar steeds baie veilig. Die gasvrou het ons gul ontvang en inligting gegee oor die omgewing en restaurante.

Irene V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V

Camelot Cottages is geleë in 'n stil landelike gebied maar nie te vêr van winkels of die Langebaan-strandmeer.

Emerald Cottage is baie goed ingerig, netjiese kamers en badkamer. Lekker groot oopplan-plaaskombuis en leefarea, stoep is beskut teen die wind vir 'n lekker buitebraai. Die verhitte swembad was 'n groot bonus, ons het dit baie geniet!

Lethania S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lethania S

Stil, rustig en kos vir die siel.

Ruby was perfek ingerig. Ons kinders dit so geniet en rustigheid het net oor ons gespoel. Cottage is netjies, ruim en skoon. Ons sal definitief weer tyd daar deurbring. Dis weg van die besige dorp en voel of jy iewers ver weg is.

Edward B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward B

Het basies net die nag daar geslaap. Alles was skoon en netjies.

Heel voldoende. Die huisie sal baie warm raak in die somer in die middel van die dag.

Natalie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B

Great spot.

Highly recommended.

Pieter L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Rustig en veilig.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Charlotte. Plek is ten volle toegerus, skoon en veilig. Ligging is goed ten opsigte van Laguna Mall. Hier kan jy regtig rus. Sal indien moontlik, weer daar oorbly.

Samantha N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha N

Beautiful weather, peaceful stay and comfortable home - we loved the fact that we could take our dog with us too.

We had such a wonderful stay at Camelot Cottages. Thank you to Charlotte for hosting us. It was a wonderful holiday and we will definitely return.

Desmond W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond W

Had another great stay, the dogs enjoyed it as well, everything works and very clean.

We will be back again, nice stoop to sit outside and use the outside braai, cooler nights use the inside fire. Very pleasant stay.

Colleen N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen N

Relaxing.

Second time I have stayed at Camelot and will definitely be back.

Elouise H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elouise H

Baie oulike, netjiese, skoon plekkie, rustig en stil.

Die plekkie het alles wat benodig word. Slegs 'n opmerking. Die badkamer het geen plek om 'n handdoek of klere op te hang nie.

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, word opreg waardeer. Die badkamer het ongelukkig nie plek vir die ophang vir handdoeke en klere, maar daar is n hak daarvoor langs die ingang na die badkamer.

Camelot Cottages
Nelia V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V

Baie gerieflik en weg van gewoel vand die dorp.

Back to nature. Lekker gebraai op beskutte stoepie met die liggies in die verte.

Gert P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert P

Snoesig, skoon, baie privaat, alles teen 'n baie bilike prys.

Ons veblyf in Little Camelot was baie aangenaam, alhoewel klein, is die baie goed toegerus en goed uitgelê. Sal beslis weer daar gaan bly.

Kyle L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle L

A nice getaway from reality for a bit.

Small, clean and cozy was what we wanted and what we got.

Kobie C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie C

Baie lekker en goed toegeruste verblyf veral a.g.v. die troeteldiervriendelikheid.

Die vlieë was nogal 'n lastigheid en dit sal waardeer word indien daar 'n vlieëvanger en 'n vlieëplak beskikbaar kan wees.

Bianca Jacques C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca Jacques C

Familie-tyd.

Netjiese plek en regtig mooi. Groot reënspinnekop by kaggel. Kaggel nie effektief nie en kon nie gebruik nie. Hout was ook nie geskik wat voorsien was nie. Kragonderbrekings was 'n probleem. Ook die feit dat daar gesê was watter tyd ons moet stort dat ons glad nie eens wou gaan stort het nie. "Loadshedding 8-10 môre-oggend, koffie en shower voor 8 of na 10. Check out 11h00." Braairooster baie vuil, moes ons eie een gaan koop en vorige mense se sigaret-stompies was nog op stompies by braaiplek gelos. Oor die algemeen is die eenheid per nag bietjie te duur.

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer.
Ons sal definitief aandag gee aan die vuil rooster en stompies.
Kragonderbrekings kan ons ongelukkig niks aan doen nie.
Die boodskap oor die stort en koffie was eintlik nie ernstig bedoel nie, maar slegs dat indien julle wil stort en koffie drink voor 08:00 of na 10:00 moet wees omdat beurtkrag dan van toepassing sal wees, om enige ongerief te voorkom. Ons storte werk nie gedurende beurtkrag nie. Uitkloktyd is verleng van 10:00 na 11:00 om gaste wat later wou stort die geleentheid te gee.
Gaste was nog altyd gaande oor die kaggel, weet nie wat probleem was nie. Ons sou die hout met graagte vervang het indien dit onder ons aandag gebring was.
Ons waardeer u moeite om tyd af te staan om terugvoer te gee.

Camelot Cottages
Debbie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie E

Was wonderlik. Als skoon en netjies, als wat mens nodig het.

Charlotte was so vriendelik en gaan die ekstra myl. Stylvol gemeubileer, skoon en netjies. Swembadjie by eenheid is 'n bonus. Stil en rustig.

Hj R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hj R

Skoon, ingerig. Lekker stoep.

Goed geleë. Netjies. Natuurskoon.

Desmond W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond W

Very clean and everthing you could need for a quite stay away from town with a short drive to the beach or shops.

We had a fantastic time staying over for a weekend in Ruby Cottage, we were made very welcome and the two dogs had a great with walks around the area. It's a short drive to shops and the beach if that is want you want, you have all you need in the cottage for a relaxing stay. Thank you Charlotte for being a good host and welcoming us on arrival.

Eva D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva D

Peaceful setting. Clean and well equipped.

Conveniently located for any events at Mykonos, away from the crowds. Clean and equipped with everything I needed. Lovely outside patio/braai area.

Megan M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Excellent stay

The cottage was very clean, spacious and comfortable and had all the self-catering things we needed. We enjoyed our relaxing stay and it was a perfect spot for our dogs too.

Colleen C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen C

Wonderful stay.

Loved the decor of the cottage and the birdlife was awesome too!

Lynette G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette G

Baie gerieflik. Stil.

Dit was regtig 'n mooi plek.

Michaela R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela R

A beautiful beach town escape.

My boyfriend and I had the most wonderful time! Our host, Charlotte, was kind and helpful. She offered up ideas of things to do in Langebaan, then handed over the keys and completely respected our privacy. The cabin was lovely, the view stunning and it really felt like a restful escape. We will definitely be booking again. Thank you Camelot Cottages!

Eva D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva D

Great accommodation.

Beautiful cottage, well equipped. Everything was perfect. Thank you!

Retha F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha F

Ons het ongelooflik lekker gerus.

Die aandag aan detail het ons baie beïndruk. Little Camelot is met heelwat meer as verwag toegerus om die ontspan en kuier baie aangenaam te maak. Ons sal definitief weer kom. Dis voorwaar 'n juweel.

Riaan F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F

Heerlik gekuier.

Little Camelot was goed ingerig, skoon en netjies. Fantastiese uitsigte!

Else-marie R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Else-marie R

Ontspannend, pragtig en 'n heerlike bederf!

Ons het heerlik gekuier! Al die blyplekkies is ver van mekaar sodat niemand jou en jy niemand kan pla, maar naby genoeg dat mens nie onveilig voel. Dit was stil met 'n pragtige uitsig. Die plekkie was skoon en so mooi gemeubuleer. Heerlike braaiplek met alles wat mens kan nodig hê! Luuks met die veld (en skilpaaie) op jou voorstoep. Ons en die hond sal definitief weer gaan!

Linda L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda L

Lovely cottage.

If you are looking for peace and quiet, this is the place.

Garth S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth S

Excellent accommodation and pet-friendly enclosed yard.

We stayed in Ruby Cottage which is enclosed so ideal for pets. Nice big cottage with 2 bedrooms. Everything we needed. The TV service via wireless internet was a bit on and off but we weren't there for TV. Not too close to mid town of Langebaan but close the the mall and not too far from Mykonos. Highly recommended. Definitely going there again.

Frederik E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik E

Oornag.

Net die bed was 'n bietjie on gemaklik die res was 100%. Baie skoon en netjies. Sal dit aanbeveel, eienaar gee aandag aan detail.

Erik S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erik S

Baie lekker en stil.

Baie lekker en stil op jou eie. Plekkie net bietjie aan die warm kant, veral as dit 'n warmer dag is.

Marieta R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta R

Heerlik.

Oulike plek en so rustig. Ons het veilig gevoel. Dankie Charlotte.

Dirk R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk R

Het dit geniet.

Dankie. Dit was baie lekker.

Kevin V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V

Alles was perfek, baie dankie.

Alles wat 'n mens nodig gehad en baie netjies en alles het gewerk, baie dankie.

Lukas K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Bekostigbare, skoon en goed toegeruste verblyf

Lekker privaat losstaande eenheid met alles wat benodig is. Bed en beddegoed van goeie gehalte. Losstaande braai wat onderdak gebruik kon word was 'n welkome bonus en so ook die komplimentere hout en basiese benodighede in badkamer en yskas. Pragtige uitsig. Sal beslis hierdie sakpas verblyf by vriende en familie aanbeveel.

Marise H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise H

Absolute bliss!

The cottage is situated in a quiet, access controlled estate with no noise and a wonderful location for relaxing. It has all the amenities with some extra touches such as braai wood, milk and coffee and tea with rusks. There is a huge outdoor, undercover braai, with grid, stand and tongs, as well as a lovely indoor wood-burning stove for the colder evenings. The rooms are huge and the kitchen is well-equipped with a gas stove and big fridge/freezer with ample space. High quality kitchenware, beautifully furnished lounge with flat screen TV and Wi-Fi allows for a relaxing stay in comfort and luxury.

Tjeerd D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjeerd D

Fantastiese plekkie.

Charlotte, jou plekkie is een uit duisend. Daar is aan alles gedink in die eenheid. Ons het ons 2 nagte daar besonders geniet, Little Camelot is baie netjies, lekker rustig buite die dorp, sal dit aan enigiemand aanbeveel.

Tamrin F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamrin F

The perfect stay for a weekend getaway!

We stayed in Ruby cottage which had everything we needed for a peaceful and relaxing stay. We enjoyed the tranquillity of the area during the day and the enjoyed the indoor fire place on the colder evenings.

Janine M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Fantastic breakaway.

Lovely little cottage and amazing host, Charlotte, with her 3 very friendly dogs coming to greet us every morning! We loved everything. It has all the essentials you need to stay in a house plus a braai with an amazing view. It's very close to town, but secluded enough to feel like you're in nature. Would recommend anyone to go there.

Lizette D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

’n Pragtige skoon en netjiese plek.

Baie dankie aan Charlotte die eienaar van Camelot Cottages. Dit is werklik 'n pragtige plek. Baie skoon en netjiese. Alles wat 'n mens mag nodig kry is daar met 'n pragtige groot stoep waar ons lekker kon sit en kuier. Baie veilig. Vir seker 'n plek waar ek weer sal oornag. Ons kon nie vir beter vra nie. Goeie smaak. Jy mag maar Charlotte.

Cindy B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B

Pragtige, praktiese huis naby als.

Heerlik gekuier, vriendelik ontvang, baie vinnig op klein krag- en waterprobleem reageer. Als was netjies, mooi en kreatief versier, en als wat nodig is vir kuier is daar. Sal definitief weer gaan, volgende keer hopelik langer as 2 aande!

Louis D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Baie netjies en gerieflike eenheid.

Die eenheid het aan ons verwagtinge voldoen. Ons hondjie het dit ook baie geniet en ons was nie bekommerd dat sy kon wegraak nie. Chatlotte was baie hulpvaardig toe ons laatmiddag in die reën en koue daar opgedaag het.

Altus D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus D

Lekker en rustige wegbreekverblyf.

Die Little Camelot-huisie was baie lekker om in te bly. Daar is alle geriewe wat mens benodig vir 'n selfsorg-eenheid. Hout word vir die eerste aand se braai voorsien wat baie gaaf was, veral vir mense soos ons wat eers in die aand daar kon uitkom. Vriendelike verwelkoming en gawe eienaars. Kan die huisie vir enigiemand aanbeveel wat 'n wegbreek soek.

Sumari W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari W

Uitstekend!

Skoon en netjies. Huis is baie goed toegerus. Ons het baie lekker daar gebly!

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie Sumari, Ek is baie bly julle het jul tydjie by ons geniet.

Camelot Cottages
Jackie J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie J

Lieflik tussen grassies en bos, die eenheid is ingerig met alles.

Cute, skoon cottage met alles wat jy nodig het vir lekker kuier en slaap. Daar het selfs ’n koringkriek op die stoep kom kuier en ons kon lekker buite sit die aand. Ons het gewens ons het braaivleis gebring want die afdak vra vir ’n lekker kuiervuurtjie.

Etienne S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S

Pragtige Plekkie. Sal definitief aanbeveel.

My vrou sou dalk meer veiliger gevoel het in vandag se lewens omstandighede met diewe tralies voor die oopmaak venster. Verder is dit baie gerieflik en skoon lekker kuier stoep met onder dak braai area. Sal Little Camelot definitief kan aanbefeel. Gasvreie en vriendelike diens.

Lissindas P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lissindas P

Rustig en doodstil.

Ons kuier by Camelot Cottages was lekker rustig gewees. Ons het die doodse stilte so geniet en waardeer. Ons was oor die algemeen baie tevrede en beïndruk al was daar een gemufde kussing en vuil beddegoed in die kleiner kamer (groen kamer) gewees.

Camelot Cottages se terugvoer

Hi Chantelaine, ek is jammer om te hoor van die vuil beddegoed. Iewers moes 'n fout ingesluip het. Al ons beddegoed word gewas en gestryk na elke gas.

Camelot Cottages
Reina Z - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reina Z

Ons het heerlike gekuier weg van die stadsgewoel

Little Camelot is 'n heerlike studio vir 'n kort kort kuier. Die braaigeriewe en stoep is 'n wenner.

Karla J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karla J

Waarde vir geld, alles wat nodig is vir 'n wegbreuk uit die stad.

Baie rustig en skoon. Veilige ligging, maar naby genoeg om uit te ry en iets in die dorp te gaan doen.

Marietha S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietha S

Baie ruim verblyf, elke sent werd.

Rustige, veilige omgewing. Pragtige interieur, goed beplande huis, hulpvaardige eienaar. Ek kan dit sterk aanbeveel.

Karen B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B

Stil en rustige atmosfeer.

Die eenheid was uitstekend toegerus!

Brenda C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda C

Wonderful.

Clean, friendly, well equipped.

Candice L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice L

Excellent location and perfect accommodation for what we needed.

I will definitely be making this my regular accommodation spot for when we come to Langebaan. It was perfect for my two year old who could run around in nature and enjoy the space around him. We felt very safe and the actual house had all the facilities we needed and more.

Renate B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate B

5* gehalte! Het net die splash pool en braai gekort.

Dit was 'n aangename verrassing want die luuksheid van die cottage kan jy nie sien op die foto's nie. Dit was rustig sodat 'n mens werklik kon ontspan. Charlotte was geduldig tot ons veilig by haar was. Ons het regtig gevoel asof ons op 'n luukse retreat was, baie dankie Charlotte vir die omgee en sorg wat jy ingesit het met die dekor en te verseker dat jou gaste niks kort nie. Dit was hemels.

Melissa B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Perfek!

Baie tevrede. Alles was perfek!

Sharifa R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharifa R

A weekend to remember.

We had a fantastic weekend at Camelot cottages. The cottage was cost and homely. All the extras was surprising i.e mini toiletries, towels, wood for the braai, grill, milk, coffee, rusks even 2 Lindt choccies, loved it. Our surroundings were so relaxing and peaceful. I'm looking forward to going back there. Thank you Charlotte for an awesome stay.

Camelot Cottages se terugvoer

Good day Sharifa,

You are welcome back any time!.

Camelot Cottages
Cecilia S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S

Perfek.

Baie goeie fasiliteite met goeie kliëntediens!

Melvena V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvena V

Netjies en goed toegerus.

Heerlik gekuier in die rustige atmosfeer!

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie Melvena, bly julle het lekker by ons gekuier.

Camelot Cottages
Phileen L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phileen L

Rustig en stil. Fantastiese toegeruste blyplek.

'n Warm welkom, genoeg spasie, toeggeruste kombuis met alles wat mens benodig. Lekker stoep. Veilige parkeerplek en toegang tot die perseel. Stort se warm en koue water is 'n bietjie van 'n challenge. Sou dalk 'n deur na die badkamer verkies eerder as 'n gordyn.

Cheryl K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K

We really enjoyed our stay,

Lovely place to stay. Everything was perfect. It would just be nice if a door could be put on the bathroom/toilet. Everything was perfect.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het regtig ons verblyf geniet,

Pragtige plek om te bly. Alles was perfek. Dit sal net lekker wees as 'n deur na die badkamer/toilet geplaas kan word. Alles was perfek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Angelique V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V

Dit was rustig en ontspanne. Geen bure, geen straatligte.

Baie dankie aan Charlotte, die braai was perfek, ons het heerlik lendeskyf gebraai op die stoep terwyl ons die sonsondergang kon geniet.

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie Angelique, so bly julle het ons nuwe braai geniet!

Camelot Cottages
Graham H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H

It really was superb in every respect.

We were extremely happy in every respect and Charlotte could not have been a better hostess. Thank you very much.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was in alle opsigte uitstekend.

Ons was in alle opsigte uiters gelukkig en Charlotte kon nie 'n beter gasvrou gewees het nie. Baie dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Camelot Cottages se terugvoer

Thank you so much for being the wonderful and friendly guests that you were.

Camelot Cottages
Luzelle R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luzelle R

Dit is definitief waarde vir geld.

Ek sal Camelot Cottages vir enige iemand aanraai. Die huis is mooi en stylvol gemeubileerd en groter as wat ek verwag het. Charlotte is vriendelik en het selfs vir my 'n verjaarsdagkaartjie gegee met ons aankoms. Ons het ons tydjie by Camelot Cottages terdeë geniet.

Camelot Cottages se terugvoer

Goeie dag Luzelle,

Bly julle het die wegbreek geniet met jou verjaarsdag!.

Camelot Cottages
Jessica M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica M

Every last detail carefully thought out in this beautiful child- and pet-friendly cottage.

A beautifully appointed cottage - lovely furniture, crisp linen, sharp knives in an extremely well stocked kitchen - even a bag of ice in the freezer and wood for the fire place! We had such a comfortable stay with a great welcome.

Camelot Cottages se terugvoer

Thank you Jessica, your dog running after my Golden Retriever made my day😅

Camelot Cottages
Sampie R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie R

Kwaai.

Was lekker, geen probleem, mense baie vriendelik.

Lourens E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens E

Baie rustige omgewing.

Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Baie stil en veilige ontspanplek buite in die natuur.

Sunitha C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunitha C

Lekker.

Beste naweek wegbreek, sal enige tyd weer terug kom.

Jacoba S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba S

Nice vir 'n wegbreekkans.

Wonderlik, romanties, droom.

Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Naomi B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B

Ongelooflik lekker daar.

Dit was ongelooflik lekker daar, sal weer gaan.

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie Naomi, waardeer so baie! Kom gerus weer.

Camelot Cottages
Ayden B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayden B

Was lekker, niemand het ons gepla nie, was lekker rustig.

Was baie lekker daar. Ek sal weer Little Camelot kies vir die toekoms.

Susan D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Wat 'n plesier.

Dit was heerlik om hier tuis te gaan. Dit is rustig en die eenheid is baie goed toegerus.

Charmaine M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Baie oulik plek.

Ons het langer gebly as net 'n oornag. Ek sal een iets ekstra in die kamer wou sien, nl. 'n staner om jou reistas/sak op neer te sit. 'n Handdoekreling in die badkamer. 'n Spieël naby 'n elektriese prop om te kan sien wanneer jy jou hare blaas. Die kombuisie was perfek met al die regte goed in. Die oulike sjerrietjie vir die verwelkoming was uitstekend. 'n Lieflike kuierstoep. Sal weer kom kuier.

Gerrie D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie D

Stil, rustige en pragtige ateljee.

Ons het baie lekker gebly en die plek was pragtig en skoon. Baie dankie, Charlotte, vir jou vriendelike ontvangs.

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie Gerrie, ook vir julle vriendelikheid en bly julle het lekker gebly.

Camelot Cottages
Patrick N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick N

'n Nessie van liefde.

Die verblyf was baie lekker. Die aandag aan detail aan die klein goedjies praat wonders oor die eienaars en wat hulle hoop die gaste ervaar. Die verblyf is eenvoudig, warm en bekostigbaar, maar die ervaring was kosbaar.

Camelot Cottages se terugvoer

So bly julle het dit geniet!

Camelot Cottages
Freddie (dr F A ) V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie (dr F A ) V

Veilige, netjiese, gerieflike, goed toegeruste akkommodasie. Waarde vir geld!

Ons verblyf te Little Camelot was baie aangenaam. Die akkommodasie is veilig, netjies en goed toegerus met al die nodige geriewe. Waarde vir geld! Baie dankie Charlotte vir jou vriendelikheid, gasvryheid en hulpvaardigheid, asook vir die klein geriefies om dit so aangenaam moontlik vir die gaste te maak.

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie Freddie, ook vir jul vriendelikheid.

Camelot Cottages
Andrea P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P

Peaceful and convenient.

We stayed at Little Camelot for 11 days during July 2018. The hosts were friendly and helpful throughout, maintaining an artful balance of being approachable and giving us space to enjoy our stay. The tasteful and quaint unit, with practical facilities, provides all you could need as a base from which to explore the surrounding area of Langebaan, Yzerfontein, Pateroster, and Darling.

Camelot Cottages se terugvoer

Thank you Andrea for being the perfect guests.

Camelot Cottages
Julia S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia S

Lekker gebly by baie rustige verblyfplek.

Rustige verblyfplek. Lekker gebly. Beslis 'n "country" atmosfeer.

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer!

Camelot Cottages
Annette V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette V

Die eenheid is pragtig skoon, veilig en goed toegerus.

Camelot is 'n netjiese, smaakvol gemeubileerde eenheid. Baie rustig en veilig. Gasvrou het ons baie goed ontvang. Sal dit aanbeveel. Baie goeie bed en linne!

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie Annette. Baie dankie vir julle vriendelikheid, ek glo julle het die tydjie saam met die familie geniet.

Camelot Cottages
Maryke V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke V

Baie oulik ingerig en netjies. Ons het heerlik gebly!

Alles wat 'n mens nodig het en meer. Sal dit met 'n geruste hart aan ander kan aanbeveel.

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie Maryke, ek is so bly julle het lekker gebly.

Camelot Cottages
Pieter V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie netjies en skoon. Vriendelike diens.

Baie lekker gebly. Bed slaap ongelooflik lekker. Uitsig stunning en die natuurskoon is pragtig. Beveel aan vir enige nuwe getroude paartjie.

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie Pieter, kom gerus weer vir so 'n bietjie asemskep.

Camelot Cottages
Charlie B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlie B

Home away from home, little love nest.

Die oulikste plekkie, pragtige dekor en beddegoed. Baie skoon, weg van alles en almal. Geen geraas en veilig. Melkie was daar met tee en suiker om keel nat te maak na die lang rit. Yskas met alles wat jy in jou kombuis nodig het. Naby genoeg aan die dorp en winkels. Sentraal rondom alles. Kommunikasie was uitstekend. Lieflike groot stort, outydse hout kraakvloere. Buitebraai met hout en blits. Geen rook binne en dit was glad nie n problem nie. Pamflette oor wat rondom in die area aan gaan. Dit was nou die oulikste liefdes-nessie vir die naweek.

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie Charlie!! Ek is so bly julle het julle verblyf by ons geniet. Kom kuier gerus weer, wanneer die batterye n herlaai nodig het.

Camelot Cottages
Charles L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charles L

Privaat houthuis, baie gerieflik, volledig toegerus. Kan vir 'n kort vakansie bly naby see en dorp.

Goeie omgewing. Houthuis op landgoed, smaakvol toegeruste, lekker blyplek. Genoeg ruimte binne vol kombuis- en eetkamer-kombinasie. Groot stoep lekker stoele en braaiers. Naby strandmeer en Weskus Nasionale Park. Hier kan twee persone lekker vakansie hou by nabygeleë Langebaan.

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie, altyd lekker om te hoor.

Camelot Cottages
Rob G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob G

Suitable for a one night stay.

Clean, cute cottage on Longacres Estates in Langebaan situated near to a small mall which includes Woolworths, Checkers and Pick and Pay.

Shaun S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S

Ek het lekker ontspan.

Ek het myself gevind en my kop lekker skoongemaak, dit was baie lekker daar, dankie LekkeSlaap en Little Camelot.

Gesie K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesie K

Heerlik vars en 'n salige gevoel uit die gedruis.

Die besighede is binne bereik as jy wil gaan shop soos ons van die platteland af maar vanaand is dit heerlik rustig.

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie Gesie. Ek hoop ons sien jou gou weer vir n bietjie rustigheid en shop.

Camelot Cottages
Melissa M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Baie aangenaam.

Die plekkie is pragtig opgemaak en daar word definitief aandag gegee aan die kleiner goedjies. Charotte is baie vriendelik en kan enige tyd gekontak word indien nodig. Dit is baie stil en rustig en heeltemal uit die remoer van die besige dorp. Ons het heerlik hier gebly en sal weer terug gaan.

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie Melissa. Ek is so bly julle het lekker gebly, en hoop julle kom gou weer. Dit was heerlik om julle hier te ontvang.

Camelot Cottages
Madelein I - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein I

Die gasvryheid van die eienaar, Charlotte, verseker ons terugkeer.

Die ekstra klein goedjies het ons verblyf by Little Camelot ekstra spesiaal gemaak. Dankie aan Charlotte vir die vriendelike ontvangs.

Camelot Cottages se terugvoer

Ek is so bly julle het lekker gekuier ten spyte van die weer!

Camelot Cottages
Missy G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Missy G

Heerlik en rustig!

Heerlik en rustig! Baie netjies!

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie, Missy, kom kuier gerus weer. Baie, dankie ook vir jul vriendelikheid en die plekkie so mooi opgepas het.

Camelot Cottages
Elsabè B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabè B

Rustig en veilig.

Heerlik gebly. Mooiste en rustige omgewing en uitsig.

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie Elsabe, kom gerus gou weer. Baie dankie vir jul vriendelikheid, dit word baie waardeer. Jammer oor die stort, die gas geyser is partykeer vol nukke.

Camelot Cottages
Heidi F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi F

Stil, rustig, vreedsaam in pragtige kunsinnige versierde huisie in natuurlike omgewing.

Ons het vreeslik lekker hier gebly, dankie. Dit was stil en rustig en ons kon baie verlore slaap inhaal, sonder om gepla te word.

Camelot Cottages se terugvoer

Baie dankie Heidi. Ek is so bly julle het die rustige omgewing geniet en lekker gebly. Kom kuier gerus weer.

Groete
Charlotte

Camelot Cottages
Dirk L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L

Eenvoud wat verstom.

'n Heerlike rustige huisie. Baie goed toegerus. Weg van die gewoel maar binne bereik van al Langebaan se aantreklikhede.

Soreen G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Soreen G

Baie lekker ervaring, omgewing en gerief als in een! Veilig en mooi.

Al wat bietjie pla is die stort se watervloei, eers baie warm, dan baie koud, sukkel om dit te reguleer, maar die res is puik!

Melisha M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melisha M

Pragtige plekkie met rustige atmosfeer.

We were nicely surprised and loved the setup. Enjoyed the quiet surroundings and conveniently situated close to mall, Mykonos, lagoon and Calypso Beach. Would have liked more channels on DStv.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scotsville-straat, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa849bacd440165bd3c473251b5e31dc3334c73a2cd2068449a193dcda7d43664a7cb3c19b8bfd8f8e4cb4aa29d35fdf7f599?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 128 5 1 5 Scotsville Road Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.052785003018 18.070643333899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang