Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camelot Guest House & Apartments

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Michelle C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Vriendelike diens. Skoon, netjies, gerieflik, veilig. Matrasse/kussings slaap fantasties. Groot netjiese badhanddoeke. Slaapkamers en badkamerdeure se skaniere kan bietjie olie kry, raas baie in die aand as dit oop en toe maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miané D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lekker, fantasties, mooi, gerieflik. Regtig fantastiese verblyf! Netjies, mooi, ruim en goeie kliëntediens! Het baie 'lekker geslaap'! Sal vir seker aanbeveel vir almal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies en super diens. Baie dankie vir die vriendelike diens en die kwaliteit van die verblyf. Dit was regtig 'n plesier om te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Ruim woonstel, netjies, keurig gemeubileer. Ons het baie lekker gebly by Camelot en sal weer van hul gebruik maak. Kamers was ruim, met mooi en gemaklike meubels. Ons is vriendelik ontvang en parkering was veilig. Woonstel was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maphefo Margaret M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Pleasant! Apartment was clean and inviting. The garden was an added bonus for our intended purpose. Easy to find, check-in was seamless, all round good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hameed
Camelot Guest House & Apartments
Thank you very much. It was a pleasure hosting you.

Linette M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly, personeel gasvry en behulpsaam. Uitstekende diens, baie skoon en netjies. Beddens gerieflik. Uitstekend geleë. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hameed
Camelot Guest House & Apartments
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons het dit geniet om u te akkommodeer.

Elsje B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ons het heerlik gebly, dis ons tweede besoek. Ons kom elke keer terug. Baie dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hameed
Camelot Guest House & Apartments
Baie dankie Elsje, dit was 'n plesier. Ons hoop om julle weer binnekort te akkommodeer.

Sandra E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Awesome! Baie lekker gebly! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hameed
Camelot Guest House & Apartments
Thank you kindly. It was a pleasure hosting you.

Sue V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Well equipped and tidy inside. Kettle needs to be descaled more regularly and the stoep area needs to be cleaned too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue V
1 nag
4.2
Sep 2024

Besides the noisy neighbours, the stay served our purpose. The guests in the unit below us stole our parking while we were out and were very noisy, which we found extremely inconsiderate. We did complain to the number given, which did very little to quiet them down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hameed Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 64, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5Mjk0OTA2LTNiOWYtNDU4My05M2YzLTE0YThkNWZkOGRmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 64 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.70871757103 27.093653082848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang