Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camelot Guest House & Apartments

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 64, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Camelot Guest House & Apartments is in Potchefstroom geleë naby die NWU-kampus en verskeie sportgronde, soos Senwespark, Olienpark en Kenneth McArther-atletiekstadion.

Camelot Guest House & Apartments beskik oor 27 selfsorg-eenhede. Elke kombuis in al die eenhede is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en kookgerei.

Ander geriewe in elke eenheid sluit 'n braai-area, 'n TV, DStv, WiFi, lugversorging en 'n kluis in. Veilige onderdak-parkeerplek is beskikbaar.

Daar is besienswaardighede soos die Boskopdam Natuurreservaat, Noordwes Universiteit se Botaniese Tuin, Potchefstroom Gholfklub, Mooirivier Mall en die Buffelsvlei Wild Animal Park naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elzahne H
5.0
Baie netjies en personeel en eienaars baie hulpvaardig. Derde keer wat ons by Camelot bly. Super vriendelik en hierdie keer moes hulle ons op kort ken...
Sien meer
Sep 2024
Michelle C
5.0
Vriendelike diens. Skoon, netjies, gerieflik, veilig. Matrasse/kussings slaap fantasties. Groot netjiese badhanddoeke. Slaapkamers en badkamerdeure se...
Sien meer
Aug 2024
Miané D
Saam met vriende
5.0
Lekker, fantasties, mooi, gerieflik. Regtig fantastiese verblyf! Netjies, mooi, ruim en goeie kliëntediens! Het baie 'lekker geslaap'! Sal vir seker a...
Sien meer
Aug 2024
Hannes K
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjies en super diens. Baie dankie vir die vriendelike diens en die kwaliteit van die verblyf. Dit was regtig 'n plesier om te beleef.
Jul 2024
Cecile F
Gesin met tieners
5.0
Ruim woonstel, netjies, keurig gemeubileer. Ons het baie lekker gebly by Camelot en sal weer van hul gebruik maak. Kamers was ruim, met mooi en gemakl...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hameed Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Peter Mokaba-straat 64, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Camelot Guest House & Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 64, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5Mjk0OTA2LTNiOWYtNDU4My05M2YzLTE0YThkNWZkOGRmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 64 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.70871757103 27.093653082848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang