Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camelot in Constantia

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Camelot in Constantia
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marzanne A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne A

Fantasties! Sal weer by Camelot bly.

Die verblyf was uitstekend! Baie netjies en alles wat jy nodig het. Die Amerikaanse Konsulaat is net om die draai, en dit het dit maklik gemaak om daar uit te kom.

Vicki V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki V

Luxury, clean, peaceful.

This was probably one of the best places we have stayed. The level of attention to detail that was applied to every aspect of our stay was just incredible. She thought of everything, from having milk in the fridge to a hot water bottle next to the bed. The linen was of such good quality and the block out curtains were amazing! Highly recommended.

Sean B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B

. And cute dogs.

Helpful host. Thank you.

Janine R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Pragtig, ruim, gerieflik, goed gelëe.

Pragtige tuin, ruim, netjiese woonstel met alles wat jy benodig.

Erica A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erica A

Not spectacular.

Not comfortable. The unit was not ready upon arrival. The host did not communicate that we were. This unit should not be advertised as suitable for 4 adults.

Liezel H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Baie ruim en netjiese blyplek.

Baie vriendelike en hulpvaardige eienares. Baie lekker gebly vir 2 aande. Kon nie vir beter vra nie.

Athanathi S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athanathi S

My stay was well accommodated by Camelot in constantia.

The space was more than enough to accommodate me and my family and the house was sparkling when we came in. The owner of the house guided us very well and supported us when we needed help.

Elmarie W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W

Lovely accommodations in a quiet neighbourhood.

Camelot in Constantia had all the amenities that a traveller would need, in a quiet location, yet, close to the shops and restaurants and tourist sights, including the Constantia Wine Route, Kirstenbosch Botanical Gardens, and easy road access to the city and areas such as Hout Bay and Kalk Bay.

Megan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Megan V

Was amazing and comfortable.

We were very happy with the accommodation. Will definitely book again.

Janie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie W

Ons het effe te vroeg gearriveer, maar Jacqui het ons nogtans vriendelik ontvang en dadelik laat tuisvoel. Lieflike ruim en goed toegeruste eenheid met 'n pragtige tuin.

Pragtig, ruim en smaakvolle eenheid. Pragtige tuin en baie vriendelike gasvrou.

Janneke W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke W

Pragtig en gemaklik.

Camelot is geleë in 'n pragtige, stil woonbuurt in Constantia. Die eenheid is smaakvol gemeubileer, met gemaklike beddens, kraakvars linne en alles wat nodig is om dit 'n selfsorgeenheid te maak. Ons is so vriendelik deur Jacqui ontvang en die vars blomme het ons spesiaal welkom laat voel. Die enigste negatief vir ons was dat ons kar buite in die oprit geparkeer moes word. Jacqui het ons egter verseker dat dit veilig is aangesien daar CCTV kameras oral is.

Jeanette B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B

Die verblyf was baie aangenaam. Vriendelike gasvrou en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

Sien sterre.

Germarié D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germarié D

Couldn't have asked for a better hostess in a beautiful place!

We enjoyed staying there and so cosy, beautiful and quiet place to rest. Jacqui accommodated my parents and I with my strange request and so helpful and kind. Would love to stay again when we go that side again.

Eurika D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika D

So lekker gebly.

Gasvrou was ongelooflik. Sal beslis Camelot aanbeveel. Ons het dit so baie geniet. Vyfsterverblyf wat billik is.

Wendy H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy H

Jacqui was the most wonderful hostess. Could not have been better. The accommodation way exceeded my expectations. I give it a 10 star rating without any hesitation.

We were able to take our cat and small dog which was absolutely fantastic as we were in between moving homes and needed to have them with us. Jacqui was very understanding and helped to make this as untraumatic for both of them too as they were quite stressed.

Jaco S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco S

Goeie ligging, mooi plek.

Die plek is op n baie goeie ligging naby Houtbaai, Kaklbaai of Waterfront. Sou graag 'n veilige plek vir my kar wou hê.

Miemie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie P

Fantasties.

'n Pragtige plek. Skoon en netjies en 'n vriendelike gasvrou. Baie sentraal geleë. Sal definitief weer daar bly.

Francis B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis B

Highly recommended. A roomy, comfortable and quiet stay close to all amenities and major roads.

See stars.

Margaret V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V

A home away from home.

Camelot in Constantia gastehuis is absoluut pragtig, ruim en fantasties ingerig. Ek sal beslis weer daar bly. Dis naby aan baie toerismebestemminge.

Johan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Absoluut fantasties!

Kan nie vir beter gevra het nie. Het soos konings gebly. Pragtig, pragtig en nogmaals pragtig!

Coralee V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coralee V

A beautiful home and environment to stay in, and central to all!

Jacqui was so welcoming and always willing to answer questions. The home is absolutely beautiful and has all the appliances to make your stay comfortable. We will be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Pragtige huis en omgewing om in te bly, en sentraal vir almal!

Jacqui was so vriendelik en altyd bereid om vrae te beantwoord. Die huis is absoluut mooi en het al die toerusting om jou verblyf gemaklik te maak. Ons sal terug wees!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Santa N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa N

Fantasmagories!

So vriendelik verwelkom, en buite pad gegaan om ons te akkommodeer, nie net met kos maar verblyf. Geen versoek is te groot vir hierdie vrou en sy is so passievol en netjies met haar plek. Sal definitief op geen ander plek bly.

Camelot in Constantia se terugvoer

Baie dankie, my plesier.

Camelot in Constantia
Stefane L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefane L

Sal beslis weer daar inboek.

Netjies. Skoon. Gasvry.

Debi T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debi T

Cosy, warm and pet friendly environment.

Real value for money, top class host. Absolute gem.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Knus, warm en troeteldiervriendelik.

Regte waarde vir geld. Topklas gasheer. Absolute juweel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meadow-laan 19, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEmxV1f4I2yp6H6yW81DGYxPDVcPXYyxpVEzBNlM9vmRXrzeQ2E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 19 Meadow Lane Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.018834496989 18.442608279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang