Camelot in Constantia
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jacqui Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Marzanne A - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties! Sal weer by Camelot bly.
Vicki V - Jun 2024
Algehele gradering
Luxury, clean, peaceful.
Sean B - Apr 2024
Algehele gradering
. And cute dogs.
Janine R - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtig, ruim, gerieflik, goed gelëe.
Erica A - Sep 2024
Algehele gradering
Not spectacular.
Liezel H - Jun 2023
Algehele gradering
Baie ruim en netjiese blyplek.
Athanathi S - Aug 2023
Algehele gradering
My stay was well accommodated by Camelot in constantia.
Elmarie W - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely accommodations in a quiet neighbourhood.
Megan V - Jun 2023
Algehele gradering
Was amazing and comfortable.
Janie W - Des 2022
Algehele gradering
Ons het effe te vroeg gearriveer, maar Jacqui het ons nogtans vriendelik ontvang en dadelik laat tuisvoel. Lieflike ruim en goed toegeruste eenheid met 'n pragtige tuin.
Janneke W - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig en gemaklik.
Lees meerJeanette B - Okt 2021
Algehele gradering
Die verblyf was baie aangenaam. Vriendelike gasvrou en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.
Germarié D - Jul 2021
Algehele gradering
Couldn't have asked for a better hostess in a beautiful place!
Eurika D - Sep 2021
Algehele gradering
So lekker gebly.
Wendy H - Jul 2021
Algehele gradering
Jacqui was the most wonderful hostess. Could not have been better. The accommodation way exceeded my expectations. I give it a 10 star rating without any hesitation.
Jaco S - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie ligging, mooi plek.
Miemie P - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Francis B - Sep 2019
Algehele gradering
Highly recommended. A roomy, comfortable and quiet stay close to all amenities and major roads.
Margaret V - Apr 2019
Algehele gradering
A home away from home.
Johan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Coralee V - Mrt 2019
Algehele gradering
A beautiful home and environment to stay in, and central to all!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Pragtige huis en omgewing om in te bly, en sentraal vir almal!
Jacqui was so vriendelik en altyd bereid om vrae te beantwoord. Die huis is absoluut mooi en het al die toerusting om jou verblyf gemaklik te maak. Ons sal terug wees!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Santa N - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasmagories!
Camelot in Constantia se terugvoer
Baie dankie, my plesier.
Stefane L - Sep 2018
Algehele gradering
Sal beslis weer daar inboek.
Debi T - Aug 2018
Algehele gradering
Cosy, warm and pet friendly environment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Knus, warm en troeteldiervriendelik.
Regte waarde vir geld. Topklas gasheer. Absolute juweel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meadow-laan 19, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang