Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camelot in Constantia

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meadow-laan 19, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Camelot in Constantia is 'n pragtig gemeubileerde selfsorg-gastesuite met sy eie privaat ingang, in die hartjie van Bo-Constantia. Constantia Village-winkelsentrum is 2 minute se stap weg, en dit is 5 minute se stap vanaf die Virgin Active Gym. Die Constantia-wynroete is net 2 km vanaf Camelot in Constantia.

Camelot in Constantia het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het deure wat na die patio oopmaak. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, en eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n ingeboude braai. Die sitarea het 'n platskerm-TV met satellietkanale. Internettoegang is beskikbaar. Die sitkamer maak oop na 'n privaat patio met buite-eetmeubels, ideaal om ontbyt te geniet terwyl jy 'n dag van wynproe, besienswaardighede, fietsry of strand beplan.

Gaste is welkom om die lowergroen tuin, buite-sitarea en swembad te deel wat hierdie spasie 'n rustige ontsnapping in die lowerryke Constantia-voorstad maak.

Die eiendom word deur 'n sekuriteitstelsel beskerm. Water word deur 'n onafhanklike bron op die eiendom verskaf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Marzanne A
5.0
Fantasties! Sal weer by Camelot bly. Die verblyf was uitstekend! Baie netjies en alles wat jy nodig het. Die Amerikaanse Konsulaat is net om die draai...
Sien meer
Jul 2024
Vicki V
Gesin met klein kinders
5.0
Luxury, clean, peaceful. This was probably one of the best places we have stayed. The level of attention to detail that was applied to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Sean B
5.0
. And cute dogs. Helpful host. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Liezel H
5.0
Baie ruim en netjiese blyplek. Baie vriendelike en hulpvaardige eienares. Baie lekker gebly vir 2 aande. Kon nie vir beter vra nie.
Jun 2023
Janine R
Gesin met klein kinders
4.8
Pragtig, ruim, gerieflik, goed gelëe. Pragtige tuin, ruim, netjiese woonstel met alles wat jy benodig.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Meadow-laan 19, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Camelot in Constantia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meadow-laan 19, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEmxV1f4I2yp6H6yW81DGYxPDVcPXYyxpVEzBNlM9vmRXrzeQ2E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 19 Meadow Lane Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.018834496989 18.442608279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang