Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camelroc Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dermot & Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 96 resensies vir Camelroc Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bok E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok E

Van die beste toegeruste selfsorg.

Uitstekend gebly, lekker warm kaggel en elektriese komberse. Aande lekker koud was nie 'n probleem.

Jenine P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine P

Fantastic stay, exceptionally clean; highly recommend for a comfortable getaway.

The stay was fantastic. The cleanliness of the chalet stood out, making for a comfortable and enjoyable experience. Not to mention, the heated floors and electric beds provided the perfect level of warmth, adding an extra touch of luxury to the getaway. I would love to return for another stay and highly recommend it to anyone seeking a break from the city without sacrificing comfort and convenience.

Felicitae G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicitae G

Dit was 'n heerlike week, sal beslis wil teruggaan.

Wonderlike plek vir rus en vrede. Verblyf was uitstekend, geen klagtes.

Tommy W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy W

Baie lekker gekuier!

Baie lekker plek, rustig in die natuur!

Kerneels F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kerneels F

Siels rustend.

Wat 'n plek. Skoon. Netjies. Vinnig. Toe Eskom afgaan, toe start die groot kragopwekker dadelik.

Markus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus V

Wow, wow, wow.

What an absolute gem! It's basic, but comfortable. The staff is incredibly friendly, warm and welcoming. And the location – breathtaking. Well worth a visit. Make sure you book more days than you think you need.

Kirsten P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten P

Clean, neat accommodation, lovely scenery, good hikes.

Perfect for our needs and type of travel.

Tjokkie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjokkie S

It was amazing, peaceful and serene.

Breathtakingly beautiful setting in the mountains. The unit was clean and very well stocked with cutlery. The bonus was the skottel braai on the patio.

Melanie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D

Baie mooi. Netjies. Vriendelike diens.

Baie lekker, dankie.

Karien K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karien K

Ontspanne tyd op 'n plek wat hom daartoe leen om die natuur te kan bewonder.

Dit was 'n baie rustige naweek saam met my man en ons kinders. Die plek het 'n pragtige uitsig. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat nodig is en word daagliks gediens. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Die staproetes is ook 'n lekker aktiwiteit vir al die stappers onder ons en daar is tot bo-op Camelroc geklim.

Andre S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S

Rudtig en naby baie besienswaardighede.

Baie lekker gebly, alles netjies en skoon. As ons nog fiks en jonger was, sou ons beslis 'n staproete gedoen het. Lekker kaggel en goed toegeruste kombuis, lekker warm stort.

Karen D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Stunning hikes!

Beautiful, spotlessly clean cottage with everything you need for self-catering, the herd of Blesbok grazing in front of the cottages is a bonus! We did the 3 km and 9 km hikes and were blown away by the beauty and how well they were maintained. There are also lovely MTB trails. Highly recommended!

Christine M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Sprokiemooi bestemming met uitstekende ligging.

Ons het 'n fantastiese tyd by Camelroc gehad. Die weer was lekker koud en die chalet met die kaggel en warmkombers snoesig warm. Daar is pragtige staproetes op die perseel. Vir seker 'n rustige plek om te herlaai.

Roland B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland B

Friendly, accommodating and well-maintained units and surrounds.

Whilst our stay was only overnight we will certainly be back for a longer period as the area has a lot to offer.

Johan G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Baie lekker winterwegbreek vir twee.

Alles was netjies en skoon. Alles het gewerk. Lekker kaggel wat goed gewerk het.

Chantell J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell J

Wonderlik.

Baie netjies, skoon, kaggel was 'n treffer. Sal beslis weer gaan.

Eugene S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Pragtige omgewing met rus en vrede.

Asemrowende uitsig van die berge voor jou en gerieflike, netjiese verblyf en vriendelike mense.

Madalene L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalene L

Lekker gerus, pragtige berge.

Ons was baie vriendelik ontvang. Alles in die charlet gehad wat jy ooit kan nodig kry. Heeltyd krag, lekker rustig, naby Clarens vir dag en sommer net lekker gerus.

Phila T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phila T

Blissful experience.

Refreshing getaway to just kick back and relax as well as enjoy the outdoors.

Anton G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

'n Baie lekker wegbreek. Rustige aande en 'n baie lekker staproete met pragtige uitkykpunte.

Die huisie is baie netjies en skoon. Die grasperke is baie mooi onderhou en die blesbokke kom tot 20 m van jou af as jy stil is en kom eet aan die groen gras. Die kaggel maak dit baie snoesig warm al is dit koud buite in die aand. Vriendelike staf en ontvangs, sal definitief weer gaan.

Werner V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Prentjiemooi, rustig en gemaklik.

Perfek vir rustig wees en ontspan. Lekker omgewing en gemaklik vir stap en verken.

Louise L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Pragtige natuurskoon en rus vir jou siel.

Pragtige natuur op die staproetes in die berg. Die staproete tot op Camelroc is nie bedoel vir die onfikses nie, maar die uitsig is beslis die swoeg en sweet werd! Van eksotiese sampioene tot bokke, akkedisse, arende en San-rotstekeninge was op ons roete te sien. Die yskoue swem na die stap het ons seer bene weer nuwe lewe gegee. Ons sal beslis weer hier ons lewens-batterye kom laai!

Arthur B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur B

Relaxing and unwinding.

Relaxing, piece of heaven. Perfect place to unwind. Lovely walks and mini waterfalls on the property are a bonus. Friendly hosts and well-appointed chalets.

Dries D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D

Chalets is goed toegerus en was baie skoon en daar was regtig niks om oor te kla nie.

Die kaggel in die kamer was ook 'n pluspunt. Skep 'n lekker atmosfeer.

Reinet K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet K

Heerlike wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Dis 'n pragtige toegeruste chalet met 'n heerlike kaggel vir die koue. Pragtige staproetes. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Veronica K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica K

A very pleasant experience all round. Our host was most welcoming.

I would recommend Camelroc for families who wish to spend time in a beautiful area. The only drawback we found was the noise which carried over from the border post traffic and personnel until late at night.

Luc N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luc N

Beautiful scenery, tranquil, safe and a good location to visit the Eastern Free State and Lesotho, highly recommended.

Great safe place to stay.

Dorette W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette W

Asemrowende uitsig. Baie netjies. Vriendelike diens.

Hier kan jy behoorlik ontspan. Het die staproetes baie geniet. Ideale plek om jou batterye te herlaai.

Roberta D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roberta D

Tranquil and scenic stay.

We felt welcomed by the hosts, great farm overlooking the mountain. Great hiking trails, easy to walk. The scenery is awesome from the top. The farm is close to one of the border posts with Lesotho. It got a bit noisy at times but nothing too serious. We will go back!

Adrie J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrie J

Asemrowend mooi uitsig en omgewing. Vars lug. Besondere plek.

Die akkommodasie en die uitsig was ongelooflik. Pragtige plek.

Manny F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manny F

Uitstekend

Was 'n laatste besluit om uit te gaan. Hulle het vir ons een plek gehad en ons het dit baie geniet, daar was altyd krag en warm water.

Gethard W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gethard W

Baie lekker, ontspanne en rustig.

Rus vir die siel sonder selfoonopvangs, daar was WiFi maar wou nie werk nie. Daar is ongelooflike natuurskoon om te waardeer en te geniet.

Camelroc Guest Farm se terugvoer

Thank you for your positive review.
Please note that the WiFi was working, sometimes the cell phone/laptop is required to override security issues because it is a public hotspot.

Camelroc Guest Farm
Bettie M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bettie M

Lekker.

Dalk meer om te doen vir kinders - hulle is baie verveeld.

Gert C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert C

Ongelooflike week in die berge op die Lesotho-grens.

Dit is werklike 'n spesiale plekkie met wonderlike staproetes in die berge en spasie. Ons hondekind het hom ook heerlik geniet. Eenheid 4 met sy ingeboude kaggel was baie spesiaal vir ons twee en die koue was niks.

Sonelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonelle V

Het baie lekker gebly.

Aangename naweek gehad.

Leandi I - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi I

Awesome.

Ons sal gerus weer bespreek by Camelroc Guest Farm. Doen gerus ook die staproetes. Lekker gerus en die natuur geniet.

Thato H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thato H

It was amazing.

The mountain views are amazing and viewing Lesotho, which is a walking distance is a life time experience, the service is amazing and everything is perfect about the place.

Chantalle M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantalle M

Fantasties. Beeldskoon. Rus vir jou siel.

Staproetes was asemrowend. Chalet was baie mooi skoon en goed ingerig. Eienaars was baie vriendelik en ook die honde was vriendelik. Sal weer by Camelroc kuier dit was baie goed vir die siel.

Ryan M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan M

Relaxing, beautiful scenery, awesome hikes.

Well worth the money. Laundry was done and returned the same day for a tiny fee. Stunning scenery and Dermot was extremely accommodating.

Dave B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave B

Heerlik gebly. Chalet is uitstekend toegerus en alles was in werkende toestand.

Verblyf was baie aangenaam. Vriendelik ontvang en chalet was netjies en skoon en goed toegerus met alles in werkende toestand. Skoonmaakdienste was gereeld.

Trevor H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor H

Rustig, skoon en bekostigbasr.

Sien sterre.

Chris-marie K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris-marie K

Baie mooi en rustig!

Baie lekker gebly met die mooi uitsig!

Neil B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil B

Extremely relaxing.

If one is looking for somewhere to unwind this is it. The surrounds are wonderful, the accommodation is first class with the chalets being well kitted out. For those who are keen on biking, running or just walking with or without children this is the place.

Reghardt V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reghardt V

Baie gemaklik en goeie waarde vir geld.

Lekker halfweg-huis vir ons trip op pad na Afriski.

Tilly V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tilly V

Netjies en skoon. Was wel winter, maar heerlik.

Ons het lekker gebly, dit is by die Lesotho-grens. Ek moet sê die plek se linne was ongelooflik skoon. En alles was netjies. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Rudolph G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph G

Baie goed.

Baie naby aan Lesotho-grenspos, seker 500 m. Kamer netjies en diens was baie goed. Sal gerus weer daar kuier as ek daai kant toe kom. Gasvry en kamers en beddens was baie netjies en skoon en als wat jy nodig het was op standaard.

Kibiti Selina G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kibiti Selina G

Had a great time.

I was great definitely coming back again.

Janine P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine P

Sprokiesmooi!

Fantastiese atmosfeer! Die akkommodasie is wonderlik uitgerig. Genoeg handdoeke en hoe kwaliteit linne. Ons het heerlik warm geslaap. Ongelooflike uitsig oor die Malutibergreeks en oorgenoeg staproetes om die omgewing te kan verken.

Beate D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Beate D

Ons het so lekker gerus en om die kaggel gekuier met 'n pragtige uitsig.

Al plek waar ons klein bietjie ontevrede was, was dat die toilet gelek het in ons eenheid. Maar dit is gereeld skoongemaak en die skoonmakers was baie behulpsaam met die saak. Die uitsig is pragtig en die eenhede is so mooi toegerus met alles wat mens nodig het. Daar is 'n heerlike buitebraai-area asook 'n lekker kaggel binnekant.

Camelroc Guest Farm se terugvoer

Thank you very much for your review. We have replaced the leaking basin tap.

Camelroc Guest Farm
Paul N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul N

Net een nag oorgeslaap. Baie mooi omgewing.

Baie om te doen. Perdry. Stap. Ens.

De Clercq M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Clercq M

Rustig en beeldskoon.

Die natuuruitsig was 'n absolute wonder. Sal dit vir seker aanbeveel vir enige iemand.

Rosa C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa C

Absoluut perfek!

Goeie ligging, baie besienswaardighede, uitstekende verblyf.

Susan M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

We really enjoyed our stay at Camelroc Guest Farm, we will definitely come back.

Camelroc is a very beautiful place with peace of mind.

Juanita V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Comfortable stay, plenty of activities for young and old, hours of relaxation and a beautiful mountain to explore!

We had an amazing stay at Camelroc Guest Farm. The chalet was exceptionally clean, well equipped with everything we needed. Our stay was both relaxing and adventurous, with very well-marked hiking routes on the mountain and breathtaking views. It was a perfect break away from the rush of the city and some well-deserved family time away from technology (they do have wifi). We will surely be back for another, even longer visit. A big thank you to our friendly hosts, Dermot and Yvette.

Mareli S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli S

Fantastic location, peace and beauty in abundance.

Loved the quiet, and the natural beauty of the sandstone cliffs, gorgeous yellow light and pristine surrounds. The cottage is spacious and private, with everything you need. Access to beautiful walks from your doorstep. A beautiful place. Don't drive there via the R26, terrible road (but it was definitely worth it!).

Dewet D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet D

Wonderlike ligging om berge te kan verken. Vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Die hele gesin was baie aktief: Kon lekker trail running doen en ook die berge verken. Die eienaar (Dermot) het ons uit 'n penarie gehelp, waar ons vasgeval het op 'n modderpad, op besoek aan 'n landmerk van die omgewing. Nogmaals dankie, Dermot.

Andrew N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew N

Peaceful and relaxing, just what we needed in the madness of Covid 19.

We will be back in the future and having WiFi was great. As cell phones had little or no reception just the way we like it.

Leni V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leni V

Beautiful.

Beautiful, tranquil and restful.

Alice H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice H

Asemrowende uitsig!

'n Pragtige, netjiese chalet met alles wat jy nodig het. Die omgewing is asemrowend. Sal beslis weer moeite doen om tyd daar deur te bring.

Nadine V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Camelroc is 'n ideale oord om na te gaan vir as jy wil rus en ontspan.

Ons het 'n 3-bed chalet gehad, wat baie netjies en skoon was. Die kombuis is goed ingerig. Die uitsig op die berge is asemrowend mooi. Die staproetes is goed beplan en word baie goed instandgehou. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Hulle honde geniet dit om saam met die vakansiegangers die staproetes aan te durf. Al nadeel was die Calendonpoortgrenspos is naby aan die oord en die lawaai (musiek) is soms steurend.

Kathy S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy S

Fantastic location away from the crowds.

We loved the hiking, and felt perfectly safe.

Piet L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L

Plek is netjies en skoon, jy het als daar en ons is baie vriendelik ontvang.

Baie vriendelike diens, ons het baie lekker gebly. Die kaggel in die kamer was 'n wenner, sal weer daar tuisgaan.

Lunette M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lunette M

Ongelooflike uitsigte, gesellige chalet, baie goed toegerus.

Camelroc eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan. Eenheid netjies en skoon. Staproete na heelbo op die berg op Camelroc klip is 'n moet-doen.

Hendri R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri R

Baie rustige atmosfeer waar mens kan afskakel en net rustig word.

Baie lekker en gemaklike chalet waarin ons gebly het en 'n wonderlike uitsig wanneer mens vroegoggend op die dek sit en koffie drink. Die ligging met die berge is iets om te beleef en die rivier wat in die aande saggies gehoor kan word. Blesbokke wat op die plaas rond wei was ook lekker om te sien. Die twee vriendelike honde wat elke dag kom kuier het tot laat die aand. Baie lekker gebly en sal beslis mense aanbeveel.

Rina V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Die berge! Die huisie heerlik toegerus!

Wandelpaadjies is 'n uitdaging.

Charlotte E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte E

Beautiful spot near the Maloti Mountains with exciting hikes to the top of Camelroc.

Unit clean, comfortable and spacious, equipped with all that is needed to make your stay enjoyable. Lovely deck and braai area overlooking the Mountains.

Stephano H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephano H

Baie rustige omgewing met pragtige uitsig oor die berge. Blyplek is mooi skoon en netjies en baie goed toegerus met alles wat jy nodig het.

Camelroc is geleë reg op die Caledonrivier wat jou baie maklike toegang tot Lesotho bied om enige interessante plekke te besoek.

Juan-mari M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan-mari M

Asemrowend.

Ek sal beslis weer hierna toe gaan. Die rustigheid is net wat ons nodig gehad het om die batterye te laai. En veilig vir ons kids om rond te loop en te speel. Die staproetes is 'n moet vir die wat nooit gaan stap het nie, die view is stunning.

Shani D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shani D

Waarde vir geld!

Alles wat jy nodig het, netjies, pragtige berge om jou, vertrekke is lekker groot.

Casper K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K

Rus en vrede.

Netjiese huis met baie ruimte. Goed toegerus. Mooi uitsigte. Sal Camelroc aanbeveel.

Jasmine G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jasmine G

Sien sterre.

Sien sterre.

Anelda D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda D

Wat 'n ongelooflike omgewing om te ontspan!

Die gasteplaas is werklik besonders met baie gasvrye eienaars.

Hiliza D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hiliza D

Perfek om in die natuurskoon te herlaai.

Lieflike plek met baie potensiaal. Chalets is effens run-down en kan beslis moet met bietjie opgradering. Maar die ongelooflike ligging maak meer as op daarvoor. Heerlike staproetes in die berge.

Brian M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian M

Tranquility, just what the two of us needed.

I recommend visiting Camelroc for the quiet, tremendous views and stimulating daily walks.

Michael F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F

Awesome views.

Rustig tussen die berge. Staproetes en fietsryroetes. Alles wat jy benodig in die huisie.

Ryno M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno M

Baie mooi plek om weg te breek van die Stad.

Uitsig is uitstekend en het al die geriewe wat mens nodig het. Plek was skoon gewees en het geen klagtes. Sal die plek aanbeveel!

Donald B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald B

Well appointed chalets in the mountains.

These are very well appointed chalets in the foothills of the mountains. We had blesbok feeding in front of us. They are very clean, well laid out, with everything you may need for a great stay. The views from the chalet are breathtaking. Unfortunately we were there as a stop over, but it looks like they have magic hikes from the chalets up the mountain.

Mark T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark T

Peaceful place surrounded by animals. Beautiful scenery and bungalows with everything you need.

On the Lesotho border so you can cross into Lesotho for the day. Close enough to Fouriesburg town and Clarens where you can shop.

Mev Jd -joey V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev Jd -joey V

Awesome!

Baie dankie se regtig een van die lekkerste vakansies met soveel wandelpaadjies en staproetes om te kies dit het ons behoorlik vir 6 dae lekker besig gehou. Chalet 6 was omtrent perfek en baie lekker gebraai met pragtige uitsig. 10/10 en sal enige tyd weer in toekoms kom kuier. Chalets het ook alles wat mens nodig het, bring net kos en koeldrank. Alles anders is daar met komberse, handdoeke, stoof, yskas ens.

Helena N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena N

Baie rustig. Alles wat nodig is vir selfsorg. Hulle hanteer die gaste met hulle harte. Dit was awesome.

Baie rustig en veilig. Skoon en netjies. Gasvryheid baie goed.

Andre S - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Lekker stil en rustig.

Ons het die rustigheid en staproetes baie geniet.

Natasha M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha M

Pragtige omgewing.

Sonder om te vra, het hulle ons opgradeer na 'n groter eenheid teen geen ekstra koste nie. Het dit baie waardeer.

Andre V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V

Pragtige omgewing, maar verblyf kan beter.

Die diens was baie vriendelik en die ligging perfek. Ons het in nr. 10 gebly. Die kussings in die hoofslaapkamer was baie hard en het na sweet geruik. Die bed kort ook 'n nuwe matras, want ons het die heeltyd na binne gerol op die matras. Wat ons graag sou wou sien is dat daar ten minste tee en koffie beskikbaar is vir die gaste. Ons gebruik verskillende tipes verblyf in die jaar en meestal is daar koffie en tee beskikbaar in die kamers, veral as dit self-catering is. Jy moet maar alles saamneem, asook ekstra toiletpapier omdat jy net een dun rolletjie kry per dag. Vir ons as gesin van 4 was dit beslis te min. Oor die algemeen was Camelroc 'n pragtige plaas.

Marie R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marie R

Baie rustige naweekwegbreek met pragtige uitsig op berg.

Kombuis is ten volle toegerus. Beddens het elektriese komberse op vir die koue Vrystaat-winter. Sitkamer het 'n kaggel in. Ons hondjies was toegelaat wat 'n pluspunt was. Eenheid was skoon en netjies met aankoms.

Amy F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amy F

Relaxing, beautiful, picturesque.

Love the location in the mountains. Very quiet and peaceful. Comfortable and perfectly adequate accommodation.

Annemie L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie L

Rustig, ontspanne, pragtige omgewing.

Sal definitief weer soontoe gaan, was baie relaxing, mense van Camelroc is baie vriendelik en behulpsaam.

Angie K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie K

Perfek vir wat ons nodig gehad het.

Camelroc is by die Lesotho-grens geleë wat perfek was vir ons. Die eenheid was skoon met alles wat ons nodig kon he. Vriendelike diere wat kom kuier het, het die oorbly ekstra spesiaal gemaak.

Lesang D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesang D

Excellent accommodation.

Will definitely revisit Camelroc Guest Farm.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende akkommodasie.

Sal beslis weer die Camelroc Guest Farm besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hannes G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G

Ongelooflik lekker.

Ongelooflike plek. Regtig waarde vir geld en pragtig geleë. Indien Lesotho jou bestemming is, is daar nie plekke wat beter geleë is nie. Die naambord net voor die Calendonspoort-grenspos moet net duideliker sigbaar gemaak word met miskien 'n klein kaartjie op hom soos jy ontvang met e-pos voor die tyd. Dermot-hulle is puik.

Johann B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Baie vriendelike diens en skoon, lekker verblyf.

Ons verwagtinge is oortref met die gasvryheid en goeie waard vir geld. Chalet nr 7 is goed uitgelê en dan praat ons nie eers oor die wonderlike uitsig nie.

Rene T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene T

Pragtige plek, skoon verblyf en rustige omgewing.

Die plek het 'n rustigheid met die mooiste natuurskoon. Die eienaars Dermot en Yvette is baie vriendelik en behulpsaam. Die Chalets is goed toegerus met alles wat nodig is en is baie netjies en skoon, binne asook buite by die braai area. Dit is 'n pragtige plek wat ek met vrymoedigheid by vriende en familie sal aanbeveel en sal beslis weer daar gaan ontspan.

Hennie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

I will visit again.

We stayed one night on our way to Lesotho, what will make us visit again, besides the nice accommodation, is the 30 km 4x4 route to be done.

Carmen H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen H

A beautiful, tranquil holiday.

Such a beautiful, tranquil place to stay, with lovely scenery. The chalet was beautiful, comfortable, and had everything we needed. We really enjoyed the hiking trail. And close enough to Clarens and Golden Gate. I would definitely recommend Camelroc for a break away.

Carisa S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carisa S

Absoluut amazing!

Ons sal terug wees!

Piet D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D

'n Pragtige deel van ons land.

Die ideale blyplek om die natuur te beleef. Daar is baie duidelike voetslaan- en bergfietspaaie oor 'n groot gebied uitgelê. Jy kan teen die berg uit om die uitsig oor Lesotho te waardeer, of op die rivier se oewer gaan soek na rotstekeninge. Die grenspos daar naby is wel raserig tot laat in die aand. Die laaste entjie van die toegangspad is sleg. Maar verder het ons lekker gebly.

Camelroc Guest Farm se terugvoer

Good day Piet,

Thank you for your review. We agree with you regarding the noise from the border post.
Unfortunately at this time of the year, one has to accept the celebrations over the holiday period.
Generally, we do not usually have a problem with noise from the border post.

Best regards,
Dermot.

Camelroc Guest Farm
Trudy C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy C

Wonderful, scenic and peaceful stay.

We were welcomed by our host and shown to very comfortable, cosy and well appointed accommodation. The view from our thatched cottage was outstanding. We were only there for an overnight stop so were unable to try the hikes which sounded so awesome or the pool area where one could enjoy a braai, swim and perhaps meet other people.

Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Poplars Farm 199, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMmZmZWYzLWZjMDgtNDlmMC1iZTkzLTk0Y2Y4MDk2MGZmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 The Poplars Farm 199 Caledonspoort 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.693097110639 28.239399504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang