Camelroc Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dermot & Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Bok E - Aug 2024
Algehele gradering
Van die beste toegeruste selfsorg.
Jenine P - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic stay, exceptionally clean; highly recommend for a comfortable getaway.
Lees meerFelicitae G - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike week, sal beslis wil teruggaan.
Tommy W - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier!
Kerneels F - Mrt 2024
Algehele gradering
Siels rustend.
Markus V - Jan 2024
Algehele gradering
Wow, wow, wow.
Kirsten P - Jan 2024
Algehele gradering
Clean, neat accommodation, lovely scenery, good hikes.
Tjokkie S - Jul 2024
Algehele gradering
It was amazing, peaceful and serene.
Melanie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi. Netjies. Vriendelike diens.
Karien K - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspanne tyd op 'n plek wat hom daartoe leen om die natuur te kan bewonder.
Andre S - Jun 2024
Algehele gradering
Rudtig en naby baie besienswaardighede.
Karen D - Aug 2023
Algehele gradering
Stunning hikes!
Christine M - Jul 2023
Algehele gradering
Sprokiemooi bestemming met uitstekende ligging.
Roland B - Jul 2023
Algehele gradering
Friendly, accommodating and well-maintained units and surrounds.
Johan G - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker winterwegbreek vir twee.
Chantell J - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Eugene S - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing met rus en vrede.
Madalene L - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker gerus, pragtige berge.
Phila T - Apr 2023
Algehele gradering
Blissful experience.
Anton G - Apr 2023
Algehele gradering
'n Baie lekker wegbreek. Rustige aande en 'n baie lekker staproete met pragtige uitkykpunte.
Werner V - Apr 2023
Algehele gradering
Prentjiemooi, rustig en gemaklik.
Louise L - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon en rus vir jou siel.
Arthur B - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing and unwinding.
Dries D - Sep 2023
Algehele gradering
Chalets is goed toegerus en was baie skoon en daar was regtig niks om oor te kla nie.
Reinet K - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in 'n pragtige omgewing.
Veronica K - Mei 2023
Algehele gradering
A very pleasant experience all round. Our host was most welcoming.
Luc N - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful scenery, tranquil, safe and a good location to visit the Eastern Free State and Lesotho, highly recommended.
Dorette W - Jan 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig. Baie netjies. Vriendelike diens.
Roberta D - Des 2023
Algehele gradering
Tranquil and scenic stay.
Adrie J - Nov 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi uitsig en omgewing. Vars lug. Besondere plek.
Manny F - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend
Gethard W - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker, ontspanne en rustig.
Camelroc Guest Farm se terugvoer
Thank you for your positive review.
Please note that the WiFi was working, sometimes the cell phone/laptop is required to override security issues because it is a public hotspot.
Bettie M - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker.
Gert C - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflike week in die berge op die Lesotho-grens.
Sonelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Leandi I - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Thato H - Okt 2022
Algehele gradering
It was amazing.
Chantalle M - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties. Beeldskoon. Rus vir jou siel.
Ryan M - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing, beautiful scenery, awesome hikes.
Dave B - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly. Chalet is uitstekend toegerus en alles was in werkende toestand.
Trevor H - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig, skoon en bekostigbasr.
Chris-marie K - Jul 2022
Algehele gradering
Baie mooi en rustig!
Neil B - Okt 2022
Algehele gradering
Extremely relaxing.
Reghardt V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en goeie waarde vir geld.
Tilly V - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon. Was wel winter, maar heerlik.
Rudolph G - Mei 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Kibiti Selina G - Mei 2022
Algehele gradering
Had a great time.
Janine P - Mei 2022
Algehele gradering
Sprokiesmooi!
Beate D - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het so lekker gerus en om die kaggel gekuier met 'n pragtige uitsig.
Camelroc Guest Farm se terugvoer
Thank you very much for your review. We have replaced the leaking basin tap.
Paul N - Des 2021
Algehele gradering
Net een nag oorgeslaap. Baie mooi omgewing.
De Clercq M - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig en beeldskoon.
Rosa C - Okt 2021
Algehele gradering
Absoluut perfek!
Susan M - Okt 2021
Algehele gradering
We really enjoyed our stay at Camelroc Guest Farm, we will definitely come back.
Juanita V - Mei 2021
Algehele gradering
Comfortable stay, plenty of activities for young and old, hours of relaxation and a beautiful mountain to explore!
Lees meerMareli S - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastic location, peace and beauty in abundance.
Dewet D - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike ligging om berge te kan verken. Vriendelike en hulpvaardige gasheer.
Andrew N - Jan 2021
Algehele gradering
Peaceful and relaxing, just what we needed in the madness of Covid 19.
Leni V - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful.
Alice H - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowende uitsig!
Nadine V - Des 2021
Algehele gradering
Camelroc is 'n ideale oord om na te gaan vir as jy wil rus en ontspan.
Lees meerKathy S - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastic location away from the crowds.
Piet L - Aug 2021
Algehele gradering
Plek is netjies en skoon, jy het als daar en ons is baie vriendelik ontvang.
Lunette M - Jul 2021
Algehele gradering
Ongelooflike uitsigte, gesellige chalet, baie goed toegerus.
Hendri R - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer waar mens kan afskakel en net rustig word.
Lees meerRina V - Okt 2021
Algehele gradering
Die berge! Die huisie heerlik toegerus!
Charlotte E - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful spot near the Maloti Mountains with exciting hikes to the top of Camelroc.
Stephano H - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustige omgewing met pragtige uitsig oor die berge. Blyplek is mooi skoon en netjies en baie goed toegerus met alles wat jy nodig het.
Juan-mari M - Jan 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Shani D - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Casper K - Feb 2021
Algehele gradering
Rus en vrede.
Jasmine G - Nov 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Anelda D - Mrt 2021
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike omgewing om te ontspan!
Hiliza D - Jan 2021
Algehele gradering
Perfek om in die natuurskoon te herlaai.
Brian M - Des 2020
Algehele gradering
Tranquility, just what the two of us needed.
Michael F - Des 2020
Algehele gradering
Awesome views.
Ryno M - Nov 2020
Algehele gradering
Baie mooi plek om weg te breek van die Stad.
Donald B - Okt 2020
Algehele gradering
Well appointed chalets in the mountains.
Mark T - Mrt 2020
Algehele gradering
Peaceful place surrounded by animals. Beautiful scenery and bungalows with everything you need.
Mev Jd -joey V - Jan 2020
Algehele gradering
Awesome!
Lees meerHelena N - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustig. Alles wat nodig is vir selfsorg. Hulle hanteer die gaste met hulle harte. Dit was awesome.
Andre S - Jul 2020
Algehele gradering
Lekker stil en rustig.
Natasha M - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Andre V - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing, maar verblyf kan beter.
Lees meerMarie R - Aug 2020
Algehele gradering
Baie rustige naweekwegbreek met pragtige uitsig op berg.
Amy F - Feb 2020
Algehele gradering
Relaxing, beautiful, picturesque.
Annemie L - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig, ontspanne, pragtige omgewing.
Angie K - Okt 2019
Algehele gradering
Perfek vir wat ons nodig gehad het.
Lesang D - Aug 2019
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende akkommodasie.
Sal beslis weer die Camelroc Guest Farm besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hannes G - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Johann B - Mei 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en skoon, lekker verblyf.
Rene T - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, skoon verblyf en rustige omgewing.
Hennie D - Aug 2019
Algehele gradering
I will visit again.
Carmen H - Des 2019
Algehele gradering
A beautiful, tranquil holiday.
Carisa S - Sep 2019
Algehele gradering
Absoluut amazing!
Piet D - Des 2019
Algehele gradering
'n Pragtige deel van ons land.
Camelroc Guest Farm se terugvoer
Good day Piet,
Thank you for your review. We agree with you regarding the noise from the border post.
Unfortunately at this time of the year, one has to accept the celebrations over the holiday period.
Generally, we do not usually have a problem with noise from the border post.
Best regards,
Dermot.
Trudy C - Des 2019
Algehele gradering
Wonderful, scenic and peaceful stay.
- Kapasiteit: 45 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: The Poplars Farm 199, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang