Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camelroc Guest Farm

  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Poplars Farm 199, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Camelroc Guest Farm is sowat 10 km vanaf Fouriesburg. Dié skouspelagtige dorpie is naby die Lesotho-grens geleë.

Verblyf beskik oor 'n keuse van 3 en suite-eenhede of 7 selfsorg-eenhede. Al die eenhede het privaat badkamers, WiFi, handdoeke en linne. Van die eenhede het 'n privaat braai-area.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en ander doendinge, soos voetslaan, voëlkyk en bergfietsry.

Ander doendinge in die omgewing sluit swem, perdry, wildritte, fietsry, voetslaan, bergfietsry en wynproe in. Die gasteplaas is ook naby die Meiringskloof Natuurpark, Golden Gates Highlands Natuurpark en Clarens Village Bewarea.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Bok E
Saam met lewensmaat
5.0
Van die beste toegeruste selfsorg. Uitstekend gebly, lekker warm kaggel en elektriese komberse. Aande lekker koud was nie 'n probleem.
Aug 2024
Jenine P
Saam met vriende
5.0
Fantastic stay, exceptionally clean; highly recommend for a comfortable getaway. The stay was fantastic. The cleanliness of the chalet ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Felicitae G
Saam met vriende
5.0
Dit was 'n heerlike week, sal beslis wil teruggaan. Wonderlike plek vir rus en vrede. Verblyf was uitstekend, geen klagtes.
Mrt 2024
Tommy W
5.0
Baie lekker gekuier! Baie lekker plek, rustig in die natuur!
Jan 2024
Karen D
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning hikes! Beautiful, spotlessly clean cottage with everything you need for self-catering, the herd of Blesbok grazing in front of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dermot & Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • The Poplars Farm 199, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Camelroc Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Poplars Farm 199, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMmZmZWYzLWZjMDgtNDlmMC1iZTkzLTk0Y2Y4MDk2MGZmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 The Poplars Farm 199 Caledonspoort 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.693097110639 28.239399504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang