Camino Manor Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Letitia V - Sep 2024
Algehele gradering
Exceptional.
Lees meerNeil K - Aug 2024
Algehele gradering
I loved it.
Camino Manor Guest House se terugvoer
Thank you, Neil! Trust your road trip with the puppies went well! You are always welcome!
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Joane T - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Casalee S - Jun 2024
Algehele gradering
Care, comfort, Camino: is wonderful.
Lees meerHendrina M - Mrt 2024
Algehele gradering
Persoonlike diens, selfs aangebied om saam met my te stap na waar ek moes wees. !
Camino Manor Guest House se terugvoer
Baie dankie Douline!
Ian V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese plek met gawe mense.
Lelanie D - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige ou herehuis met vriendelike gasvrou en huislike omgewing.
Danalene L - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Vriendlikste mense. Was 10/10.
Edward I - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome place to stay.
Chris V - Apr 2023
Algehele gradering
Annelize is a superb host. We will recommend Camino Manor guest house in a heartbeat!
Lees meerPauline B - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was die mooiste plek wat ek nog in gebly het. Die eienaar is baie vriendelik gewees, sy't ons bederf met die heerlikste ontbyt ooit!
Karlien V - Jul 2022
Algehele gradering
Good.
Camino Manor Guest House se terugvoer
Dankie Gerhard, Anneline en Karlien. Dit was ‘n voorreg om julle te akkommodeer!
David L - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Anna L - Okt 2018
Algehele gradering
Absolute value for money!
Sarita C - Jun 2018
Algehele gradering
Alles was uitstekend.
Lara R - Sep 2018
Algehele gradering
Pleasant.
Charl V - Sep 2017
Algehele gradering
Wêreldklas.
Cloete R - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was 'n besonderse huislike atmosfeer.
Hendrik V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en lekker gebly.
Marthie E - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige, outydse huis.
Shirley S - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies, eie en so nederig.
Selwyn T - Mrt 2016
Algehele gradering
Excellent. Recommend it to anyone.
Lizette B - Aug 2015
Algehele gradering
Pragtige huis, heerlike ontbyt en baie vriendelike diens!
Alex K - Jul 2015
Algehele gradering
Ek sal weer daar oorslaap!
Anka V - Mei 2015
Algehele gradering
'n Belewenis!
Charmaine V - Okt 2015
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige ou huis, maar die diens is nie baie goed nie.
Hantie J - Des 2014
Algehele gradering
Baie verwelkomend!
Laurence N - Des 2014
Algehele gradering
Olde World home run by charming locals
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: H/v 1ste Straat en Hugostraat, Krugersdorp-Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang