Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camino Manor Guest House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: H/v 1ste Straat en Hugostraat, Krugersdorp-Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Camino Manor Guest House is 'n pragtige B&B-instansie in die Noordelike Voorstede van Krugersdorp. Die huis is een van die heel eerste huise wat gebou is toe Krugersdorp gestig is en dateer uit 1910.

Die huis het pragtige gerestoureerde houtvloere en gedrukte plafonne wat jou verblyf onvergeetlik sal maak. Elke kamer het 'n unieke karakter en beskik oor 'n funksionele kaggel en unieke, antieke meubels. Elke kamer het 'n 32-duim-TV en sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan kies tussen 'n buffet-styl Kontinentale ontbyt of 'n Engelse ontbyt wat a' la carte bedien word. Die gastehuis bied ook kamerdiens indien gaste verkies om nie uit te gaan vir aandete nie.

Die tuin beskik oor 'n tennisbaan en 'n groot swembad wat albei oop is vir gaste om op eie risiko te gebruik. Omdat die tuin so groot is, kan gaste hul motors binne die eiendom parkeer en lekker slaap aangesien hul besittings veilig sal wees tydens hul verblyf. Daar is 'n groot balkon vanwaar gaste kan rook of ontspan en die pragtige tuin kan bekyk. Die gastehuis kan ook vir kleiner funksies soos kombuistee, verjaarsdagpartytjies en besigheidsfunksies bespreek word.

Silver Star Casino, Key West Winkelsentrum, Cradlestone Winkelsentrum, The Cradle of Human Kind, Maropeng en die Krugersdorp-gholfbaan is van die besienswaardighede wat Camino Manor omring en ons verskaf vervoer na en van hierdie liggings asook die O.R. Tambo- en Lanseria-lughawens. Ook binne 'n radius van 10 km is Die Krugersdorp Privaat Hospitaal, Bellstraat Hospitaal en Hoërskool Monument-, Noordheuwel-, Kenmare-, Krugersdorp-, Nic Diederiks-, Town View.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • American Express
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Letitia V
Gesin met klein kinders
5.0
Exceptional. My stay at Camino Manor was truly unforgettable. The rooms were immaculately clean and cozy, while the bathrooms maintaine...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Neil K
5.0
I loved it. What a beautiful and grand venue.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Joane T
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike verblyf! Wat 'n aangename plek! Stil en rustig.
Jun 2024
Casalee S
Gesin met klein kinders
5.0
Care, comfort, Camino: is wonderful. Communication when making the booking was excellent. Check-in was smooth. The actual guest house i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Hendrina M
5.0
Persoonlike diens, selfs aangebied om saam met my te stap na waar ek moes wees. ! Heerlik gebly! Dierbare gasvrou en werkers.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • H/v 1ste Straat en Hugostraat, Krugersdorp-Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Camino Manor Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: H/v 1ste Straat en Hugostraat, Krugersdorp-Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0NmM3MzVlLTM1MjItNDM4Yy1iZGRmLTdiMTMwZDhlZTBiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Corner of 1ste Street and Hugo Streets Krugersdorp North 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.082866176237 27.774377727509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang