Avocado Cabin @ Camissa Farm
Beskrywing
Hierdie houthuisie bied slaapplek aan 3 volwassenes en 1 kind of 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n eet- en sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel. Die eenheid lei na 'n dek met braaigeriewe en wonderlike uitsigte op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig aan verandering weens onvoorsiene omstandighede is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Zevenrivieren-weg, Banhoek, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang