Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camissa House

 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Luukse Kamer
Vanaf
Vanaf R10 125
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié 5 luukse kamers is met 'n unieke Kaapse Floraryk-tema versier. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n platskerm-TV, Bluetooth-luidspreker en internasionale aansluitproppe en USB-koppelpunte in. Dié kamers is aan die kant van Camissa House en spog met uitsigte op Tafelberg en die omliggende natuurskoon.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Luukse Terraskamer
Vanaf
Vanaf R11 670
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Daar is 'n groot bad waar gaste kan ontspan in elke kamer. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n slim-TV, Bluetooth-luidspreker en internasionale aansluitproppe en USB-koppelpunte in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R10 125
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bridle-weg 28, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa019cf2f1f9d4d7ce95d3dec4dca481c5894a7b7f4399ce8835de990d06610282e70416db0cf041962036e7e4c0b37507e82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 125 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 28 Bridle Road Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.9473057 18.4170571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang