Camissa House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bridle-weg 28, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R8 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Camissa House is 'n rustige wegbreekplek wat teen die berg in die hartjie van Kaapstad geleë is. Dié ligging is een van die stad se mees benydenswaardige areas en hiér sal gaste dink hulle slaap op Tafelberg - een van die Nuwe 7 Natuurwonders.
Dié verblyf bied 'n rits verblyfopsies naamlik Luukse kamers en 'n Luukse Terraskamer. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, platskerm-TV's, Bluetooth-luidsprekers en internasionale aansluitproppe en USB-koppelpunte in.
Gaste het toegang tot verskeie geriewe en dienste, soos ontbyt en teemaaltye wat daagliks bedien word, WiFi, veilige parkeerplek, 'n pendeldiens vir aandete binne 10 km vanaf die hotel, 'n portierdiens en 'n 24 uur-butlerdiens.
Camissa House spog met 'n pragtige kroeg op die dak met 'n uitstekende uitsig en 'n binnehof met natuurlike lig en 'n uitsig oor die Koidam met welige groenigheid. Dit is 'n idilliese plek vir gaste om hulle ontbyt en teemaaltyd te geniet. Die rustige swembad-area is die perfekte plek om te ontspan ná a besige dag van die Moerderstad verken.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lauren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Bridle-weg 28, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Camissa House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oranjezicht Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bridle-weg 28, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang