Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camissa House

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bridle-weg 28, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 125 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Camissa House is 'n rustige skuilplek op die berg in die hartjie van Kaapstad. Met die stad se mees benydenswaardige ligging, kan jy geflous word om te dink jy slaap op Tafelberg self, een van die Nuwe 7 Wonders van die natuur.

Die instansie bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies, naamlik die Luukse Kamers sowel as Luukse Terraskamer. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-slim-TV, 'n Bluetooth-luidspreker en internasionale adapters en USB-poorte in.

Gaste word getrakteer op verskeie geriewe en dienste soos ontbyt en hoë tee wat daagliks bedien word, WiFi-toegang, veilige parkeerplek, aandete-oorplasings binne 10 km van die hotel af, portierdiens en 24-uur-butlerdiens.

Camissa House beskik oor 'n pragtige dakkroeg met boeiende uitsigte, sowel as 'n atrium wat oorstroom is met natuurlike lig en wat uitkyk oor 'n koi-dam met welige groen; dis die mees idilliese omgewing waarin jy jou ontbyt of high tea kan geniet. Die rustige swembad-area is die perfekte plek om te ontspan en na te dink na 'n besige dag van die verkenning van die Moederstad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Camissa House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bridle-weg 28, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Camissa House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R10 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bridle-weg 28, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa019cf2f1f9d4d7ce95d3dec4dca481c5894a7b7f4399ce8835de990d06610282e70416db0cf041962036e7e4c0b37507e82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 125 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 28 Bridle Road Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.9473057 18.4170571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang