Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camp Acacia

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Camp Acacia
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Frikkie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V

Ontspannend en asemrowend mooi.

Beveel aan vir familie of 'n groep vriende wat wil ontspan in die natuur en wil wegbreek van die daaglikse gejaagdheid. Dit was ons tweede besoek en ons sal verseker weer soontoe gaan. Edwin (kampbestuurder) en sy familie is baie vriendelik en behulpsaam.

Camp Acacia se terugvoer

Dear Frikkie

Thank you for your great review. We are very happy to hear you enjoyed your second visit and look forward to welcoming you to your next visit.

We will be sure to pass on your compliments to Edwin and his family.

Kind regards
Amber

Camp Acacia
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Pragtige area met 'n mooi uitsig en vriendelike diens.

Prag bangelow's met beeldskone uitsig in die berge geleë. 'n Mens kan 'n klomp verskillende wild sien. Ons sal beslis weer in die toekoms daar oorbly.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N2, Amakhala Wildreservaat, Sidbury, 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc360fb21642d99c5b28894a24377de1f3d3d3b53ac1878e9eae50ca3d0516f8c90fc4a7d19da64c3e22fc7769f1646420131?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 N2 Amakhala Game Reserve 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 11:00 -33.536243725524 26.087379455566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang