Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camp Nama

Tentekamp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Danelene M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Netjies, gerieflik en 'n regtig lekker plek! Dankie Wayne! Julle plek is awesome! Ons sal verseker weer by julle bly! Die Tikibar en kos was regtig lekker! Die persoonlike aandag aan die kos maak 'n groot verskil! Alles wat mooi is vir julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wayne/Chanti
Camp Nama
Thank you Danelene hope to see you again soon.

Ruben V
1 nag
5.0
Sep 2023

Nice biker stopover. The overall offering is just sufficient for a weary adventure biker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wayne/Chanti
Camp Nama
Baie dankie Ruben, hoop om gou weer te sien.

Khalid G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Nice location off N7 on the way to Northern Cape or Namibia. Friendly and helpful host. Pizza was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wayne/Chanti
Camp Nama
Dankie Khalid, hoop om gou weer te sien.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Danie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Waarde vir geld en 'n rustige wegbreekplek. Omring deur natuurskoon help ook baie. Ons het baie lekker gebly. Die pizza was fantasties! Drink gerus van die Cederberg Pale Ale as jy van bier hou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leonora V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Baie aangenaam. Uitstekende gasheer. Het oues van dae so mooi opgepas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marle B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2023

Oornag stop oppad na Khamkirri. Ons was báie gasvry ontvang. Ons het amper heeldag pool en darts gespeel aangesien dit gereën het. Ons kon musiek speel ( op hul Bluetooth speaker)en van WiFi gebruik maak. Warm swembad was af a.g.v. loadshedding. Aandete was absoluut fantasties. Die hele vibe daar was baie lekker en gemaklik. Voel tuis en gesels lekker. Badkamers mooi skoon, met warm water. Ons het lekker warm geslaap in die tente. Daar kort dalk 'n ekstra kassie of tafeltjie of haak in tent om klere neem te sit of the hang. Verder was als gemaklik ondanks reën.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carla E
1 nag
5.0
Jun 2022

Baie lekker plek. Ons reis met 4 kinders, kleiner en tieners, en die verblyf was fantasties vir ons almal. Het aandete gehad by die restaurant en die kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda W
1 nag
5.0
Apr 2022

Nice, quiet and relaxing. Just what I needed as I stay and work on a farm and with loadshedding. Every time the power goes off I have to deal with 15 alarms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Absolutely loved the accommodation. The owners are friendly and so accommodating. Tents and bathroom facilities are immaculate. Perfect for family camping as well as overnight stay. They are building self catering accommodation which would be a perfect addition to the camp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wayne/Chanti
Camp Nama
Hi Samantha, thank you for you're kind review. Hope to see you again. Regards Wayne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wayne/Chanti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Melkboompad R363, Trawal, 8147, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd484c6f803047258982f6fb204fb14687ed8e70ef9bd9c2f4261e48461ecd83e51beb67e26b96638bf0ae54f8f0f72fbc5b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Off the N7 Melkboompad R363 8147 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.833186720856 18.624571573319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang