Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camp Nama

Tentekamp
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Melkboompad R363, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Camp Nama is langs die N7 tussen Klawer en Clanwilliam.

Verblyf word in 12 glanskamptente, elk met 2 enkelbeddens met beddegoed en handdoeke, gebied. Elke tent het ook 'n bedkassie, elektriese lamp en 'n kragpunt. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe sowat 30 m vanaf die tente.

Die Tented Camp bied ook 'n Tiki-kroeg met pizzas, burgers en ribbetjies op die spyskaart. Daar is 2 swembaddens waarvan 1 verhit word slegs as kamp volbespreek is. WiFi is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Ruben V
5.0
Nice biker stopover. The overall offering is just sufficient for a weary adventure biker.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Danelene M
Saam met vriende
5.0
Netjies, gerieflik en 'n regtig lekker plek! Dankie Wayne! Julle plek is awesome! Ons sal verseker weer by julle bly! Die Tikibar en kos was regtig le...
Sien meer
Sep 2023
Khalid G
Saam met vriende
5.0
Nice location off N7 on the way to Northern Cape or Namibia. Friendly and helpful host. Pizza was delicious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Danie V
Saam met lewensmaat
4.6
Waarde vir geld en 'n rustige wegbreekplek. Omring deur natuurskoon help ook baie. Ons het baie lekker gebly. Die pizza was fantasties! Drink gerus va...
Sien meer
Okt 2023
Leonora V
Saam met lewensmaat
4.2
Baie aangenaam. Uitstekende gasheer. Het oues van dae so mooi opgepas.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wayne/Chanti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die N7, Melkboompad R363, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Gaste dink Camp Nama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Melkboompad R363, Trawal, 8147, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd484c6f803047258982f6fb204fb14687ed8e70ef9bd9c2f4261e48461ecd83e51beb67e26b96638bf0ae54f8f0f72fbc5b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Off the N7 Melkboompad R363 8147 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.833186720856 18.624571573319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang