Camp Nama
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N7, Melkboompad R363, Trawal, 8147, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Camp Nama is langs die N7-hoofweg tussen Klawer en Clanwilliam geleë.
Verblyf word in 12 glamping-tente gebied. Hierdie permanente tente is elk ingerig met 2 enkelbeddens met beddegoed en badhanddoeke. Die tente het nie kombuisgeriewe of toerusting nie, en elke tent het 'n nagtafeltjie, elektriese lamp en elektriese prop om fone te laai. Die tente maak gebruik van gemeenskaplike badkamergeriewe met storte wat sowat 50 m van die tente af is.
Die lodge het 'n Tiki-kroeg wat ook 'n spyskaart van pizzas, hamburgers en ribbetjies bied. Daar is ook 2 swembaddens waarvan een verhit word as die kamp vol bespreek is. WiFi-toegang word ook voorsien.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wayne/Chanti Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs die N7, Melkboompad R363, Trawal, 8147, Wes-Kaap
- Gaste dink Camp Nama het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N7, Melkboompad R363, Trawal, 8147, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang