Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camp Nguni

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Riana R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Regte Karoo gasvryheid en die wilde diere laat mens dadelik vergeet van alles. 'n Ware juweel in die Karoo. Net wat ons nodig gehad het na 'n dag op die pad terug huis toe. Heerlike kos en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanchen V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Heerlike rustigheid. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bea B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker kos. Lekker geslaap. Selfs saam met 'n renoster en blou wilde beeste gek. Beste oorslaap ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

A quality stay for a short period or stopover. Our stay at Camp Nguni was excellent. The location and the camp itself are beautiful as you can sit and watch the animals right at the lapa and don't need to travel to some distant watering hole to view. The only drawback was limited food options for vegetarians.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Donovan B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Air conditioning should be a must in every unit. The heat is unbearable. We had 2 fans in our unit, but the staff asked us to give one back for the other unit. We couldn't keep a window or the door open as bugs started to creep in. There wasn't a unit available with air conditioning, but if a person is paying nearly R a night, maybe they should look into investing in air cons.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Carin
Camp Nguni
Best Donovan Ons gaan beslis belê in aircons in die eenhede waar daar nog nie is nie.

Marisca J
1 nag Gesin met tieners
2.8
Jan 2025

Nie waarde vir geld nie. Die prys was te hoog vir wat mens gekry het in vergelyking met ander plekke in dieselfde prysklas. Die aircon werk nie, nie hangkaste in kamers nie. Daar is slegs een lig in die hele eenheid en die 2de slaapkamer is baie klein. Daar is nie 'n sitkamerarea gewees in die eenheid nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Carin
Camp Nguni
Die eenheid wat jul bespreek het, is 'n familie eenheid. Dit is geskik vir ouers met kinders, nie geskik vir vier volwassenes en 'n tiener nie. Die eenheid word nie geadverteer met aircon nie. Ek het 'n portable aircon by my huis gaan haal aangesien ons 'n hittegolf daardie dag beleef het. Geen van ons eenhede het 'n sitkamerarea nie aangesien ons 'n groot sitkamerarea het vir al ons gaste, waarvan die eenheid wat jul in gebly het, die naaste was.

Jean-mari S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekkerste oornag plek! Ons bly altyd lekker! Ons 3de keer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Love die plek se rustigheid. Hierdie plek sal my beslis weer sien volgende Desember. Hulle ontbyt was ook baie lekker gewees. Love die plek te veel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die diere en natuur skoonheid is uitsonderlik. Baie lekker gebly en geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saskia P
1 nag
5.0
Aug 2024

Comfortable and relaxing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 265
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 265
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bultfontein, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c3a9e040c1f631c0fcc651d23602c15924551a78b68a072e058151692de05528cc3bab26e70c179784fee10ffadbd687887?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag (plek vir 2) 152 5 1 5 Bultfontein Victoria Wes 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.582916181879 23.32606017588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang