Camp Skeurklip
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collingspas, Verkykerskop, 9882, Vrystaat
- Vanaf R3 000 per nag, vir 20 mense
Beskrywing
Kamp Skeurklip is net buite Verkykerskop geleë en is ideaal vir 'n gesin of 'n groot groep wat op soek is na 'n wegbreek van die stad se gewoel. Hierdie kampplek word die beste bereik met 'n 4x4-voertuig.
Dié kampplek het 'n kapasiteit van 20 gaste op 'n slag en beskik oor 2 badkamers wat albei toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Boonop is buite die badkamers bedekte opwasgeriewe.
Warm water word voorsien maar 'n donkieketel waarvoor hout voorsien word. Neem asseblief kennis dat die donkie nie 'n warm vuur nodig het nie, 'n klein vuurtjie is meer as genoeg om die water te kook. As die vuur te warm is, sal stoom by die krane uitkom.
Dié kampplek het ook 'n braai en die gashere sal gekapte hout te koop hê. Neem asseblief kennis dat hierdie kamp nie elektrisiteit en beperkte selfoonontvangs het nie. Doendinge in die area sluit bergwandelings, baarshengel, en voël- en veldblommekyk in.
Kamer-opset
Ligging
- Collingspas, Verkykerskop, 9882, Vrystaat
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collingspas, Verkykerskop, 9882, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang