Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Campbell Game Farm

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Campbell Plaas, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ervaar die bekoring van die ongerepte Kalahari, die stilte en die naggeluide, die sonsopkoms en die sonsondergang, die sterbevolkte naghemel. Slegs 20 minute se ry vanaf die Botswana-grens.

Eksklusiewe goed toegeruste, selfsorghuis met 5 en suite-dubbelkamers. Perfek vir 'n groep van tot 10 gaste wat saam reis. Al die kamers het lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is swembad, binnebraaikamer en buitebraai-lapa vir 'n lekker vreugdevuur. Die huis het nie 'n televisie nie, maar daar is selfoonontvangs. Die watergat naby die huis lok wild.

Die boskamp beskik oor 4 tente, elk met 2 enkelbeddens, met slaapplek vir tot 8 gaste. Jy is ook welkom om jou eie tent op te slaan. 'n Goed toegeruste kombuis en netjiese, skoon ablusiegeriewe wag op besoekers. Sonenergie verskaf elektrisiteit vir die ligte in die kombuis en die badkamers. Gaste word aangeraai om met 'n 4x4-voertuig te reis aangesien die pad na die boskamp nie geskik is vir sedanvoertuie nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bokkie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 98

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Campbell Plaas, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Campbell Game Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kgalagadi-streek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Campbell Plaas, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA230b192d556008e3ffa9ccb732b5a367a95641ee3ff3686ade1b2782cef58bef128ac720e10dca1c1253249430e9090edc35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Campbell Farm Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -26.36490462408 22.541838383569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang