Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camphers Rest

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 104 resensies vir Camphers Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
La-icka M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
La-icka M

We always have the best stay at Camphers Rest and will definitely be returning.

Our stay at Camphers Rest is always the best, and that is why we continue going back there. It is so tranquil and the hosts are always so accommodating.

Hannelie K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Pragtige berg uitsig.

Die eenheid is gerieflik en netjies, met alles wat mens benodig. Dit is ook baie goed geleë. Baie dankie vir die Nescafe in die eenheid, dit word baie waardeer. Dis ook baie lekker om die parkeerarea naby te hê met bagasie. Veilige parkering.

Johan M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie gerieflik.

Uitstekende waarde vir geld.

Larisa W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larisa W

Tien uit tien.

Dit was lieflik stil. Baie mooi area. Ons gasheer was great en baie behulpsaam.

Wendy W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy W

Great location, clean, friendly.

This is a great place to stay if you have a dog with you as there is a great park directly across the road. The host was very friendly and helpful, always available for any small queries. The WiFi was fast and stable.

Jason P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason P

Great.

I enjoyed my stay. I wish I could have stayed longer!

Joey A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey A

Vriendelike diens. Baie stil en veilig.

Baie lekker geoornag by Campers Rest.

Adelaide B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide B

Lieflike omgewing naby die berg.

Het aan al ons verwagtinge voldoen.

Karen M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Sentrale akkommodasie, naby goeie koffie en wandelroetes.

Perfekte plek as jy die MUT doen! Reglangs die remote start.

Clement O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clement O

Had a good night's rest. Friendly and hospitable hosts. Will definitely recommend.

Stayed for one night. Very enjoyable and well-equipped. Safe and quiet and close to everything.

Walter L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter L

Enige tyd weer.

Ek het baie lekker gebly. Alles was net reg gewees en die dame was baie vriendelik.

Riaan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Ons is hartlik ontvang en het die moderne eenheid baie geniet.

Die verblyf by die akkommodasie was uitstaande!

Lindani L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindani L

Very very good.

The host is always nice and welcoming, gives you your privacy and space. In a very safe location and close to a lot of things, their price per night is amazing.

Gideon En Elsabe G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon En Elsabe G

Ons kan Camphers Rest aanbeveel.

Veilig, stil, netjies, skoon, sakpas!

Arnold A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold A

Fantasies.

Ek het baie lekker gebly.

Heidi S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

Gemaklik, netjies en skoon. Baie veilig.

Uitstekende gehalte diens. Ons het baie lekker en gemaklik oornag. Baie dankie.

Wendy W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy W

Very convenient.

Very comfortable and pleasant. Would have loved to have a microwave in the room.

Annetjie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie C

Baie skoon en netjiese plekkie.

Ons het heerlik gebly. Pragtige plekkie, veilig en gerieflik.

Ockie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie B

Skoon en netjies.

Het baie lekker gebly.

Getrit C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Getrit C

Dit is 'n pragtige, netjiese en skoon plek, en alles wat jy nodig het, is daar.

Definitief, dit is so 'n rustige atmosfeer, netjies en gerieflik.

John Derick C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Derick C

Pleasant.

Very comfortable and quiet. I loved the fact that it's dog-friendly and there's a doggy park across the street. The host is very good in terms of answering questions and promptly getting back via email.

Deidre R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre R

Ek hou graag van 'n rustige, stil buurt. Sal dit oor en oor aanbeveel.

Netjies en gerieflik!

Adeline J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline J

Clean and safe.

It was marvelous to stay at Champers Rest and I will recommend all my friends. And I will go again.

John Wesley B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Wesley B

Home away from home.

A perfect spot to stay. Spotlessly clean. Everything works and it is always a pleasure.

Denita G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denita G

Pragtige rustige plek.

Plek was pragtig en netjies en skoon. Dit is pragtig. Die gasheer het ons by die hek ingewag en welkom laat voel en weer kom groet toe ons ry. Dankie.

Letitia G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G

Vir ons oornag perfek gewees.

Plekkie net soos voorgestel.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Nadima M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadima M

Good vibes only!

Gastehuis was mooi toegerus en in 'n ideale gebied. Dit het die kuier tien keer beter gemaak.

Iain P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iain P

Nee.

Skoon, netjies en perfekte area vir waar ek nodig gehad het om te bly met my besoek. Enigste probleem is dat daar baie klank deurgekom het van die kamer langs my en vanaf die ander kant van die (diensdeur) in die badkamer.

Wilna V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Fantasties.

Was baie lekker. Skoon en netjies.

Michelle V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V

Waarde vir geld.

Baie netjies en skoon. Ideaal vir oornag stop.

Dominique W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dominique W

Goeie gerieflike verblyf en ideaal vir oornag of dag of twee se oorbly.

Die verblyf was goed en meer as wat ons nodig gehad het. Dit was regtig net vir oornag.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jaco En Thea H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco En Thea H

Baie still en rustig.

Baie netjies en vriendelike mense.

Suzette O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette O

Ons twee honde kinders was baie welkom en ons werklik dankbaar.

Baie aangenaam ons gasheer was baie behulpsaam en vriendelik.

Manda O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda O

Sal enige tyd weer daar bly en Werner is baie vriendelik en behulpsaam.

Baie mooi plekkie en ek kan dit gerus aanbeveel.

Nuruneesa C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuruneesa C

Amazing.

The place was amazing.

John Wesley B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Wesley B

Worth every penny.

Spotlessly clean, convenient and quiet.

Adele L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L

Very pleasant stay.

Perfect set up for a quick overnight stay. Not much to do entertainment-wise, especially not for a toddler, but it was all we needed for a night's rest before heading to our next stop. The owner was warm and friendly and kept in contact with us via WhatsApp. He also provided us with wine glasses and a corkscrew opener from his own house. The room was clean, the bedding was comfortable, the shower was spacious, and the WiFi helped keep the little one entertained with cartoons.

Louis M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Puik, vriendelike diens.

Fantasties! Baie tuis gevoel. Werner is 'n fantastiese vriendelike mens.

Anne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne V

Oorslaap was net te kort, sal beslis weer gaan as ek George besoek.

Pragtige, netjiese eenheid perfek vir oornag. Buite sit area was so gerieflik, ek wou net buite wees.

Elmar C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar C

Awesome.

Oh yes, lekker gebly daar, geen klagtes.

Elizabeth V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Lekker, rustig.

Baie rustige en stil area ook. Ek sal dit beslis vir ander aanbeveel.

Hannelie F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie F

Rustig.

Lekker vinnige kuier gewees.

Veliswa N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veliswa N

Wow, it's awesome to be there.

The place is in a relaxing environment, clean, and has all the facilities one would need to feel at home. The only challenge is hot water because when you run a shower, you don't finish 30 seconds with hot water. It changes to freaking cold, so they need to review whatever they use for hot water.

Rashaad A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rashaad A

Goeie nagrus gehad. Sal beslis weer gaan.

Baie lekker geslaap en die eienaars is baie vriendelik. Sal beslis weer teruggaan na hulle as ek in George is.

Elmarie G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie G

Goed gelee.

Ons het heerlik gebly!

Bets B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets B

Netjies en gerieflik.

Werner was baie aangenaam en behulpsaam. Bietjie verdwaal en hy het my persoonlik kom haal.

Willie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Ons het 'n baie aangename en gerusstellende verblyf gehad.

Sal enige tyd Camphers Guest Rooms aanbeveel. Dis gerieflik en skoon.

Calla R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calla R

Heerlik! Vriendelike diens!

Baie lekker gekuier. Mooi, stil area en vriendelike gasheer!

Herschelle O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herschelle O

Baie lekker tyd gehad.

Het die tyd geniet by Camphers Guest Rooms, baie goeie gasvryheid ontvang, regtig waarde vir geld. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Annie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie V

Kamer en badkamer was wonderlik skoon en die gastehuis is baie goed geleë naby eetplekke en winkels.

Werner (eienaar van die gastehuis) is uiters gasvry en het ons baie welkom laat voel. Die kamer en badkamer was netjies en skoon. Daar was 'n mikrogolfoond, water en 'n klein yskasie. Neem net jou eie sjampoe ens. Ek sal enigiemand aanbeveel om daar tuis te gaan. Baie stil en veilig. Sal beslis weer daar oorbly!

Judy P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy P

Lovely, clean and friendly hosts. H.

As tea and coffee facilities and fridge, but not self catering, but they kindly gave me a microwave to warm up my dinner, for which I was very grateful. Great shower and perfect spot at the base of the mountain for an early morning run.

Camphers Rest se terugvoer

Thank you Judy, much appreciated.
I will take it up with the platform team to see where I can make it more transparent that not all facilities are self catering.

Camphers Rest
Johan A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Baie aangenaam!

Vriendelike en behulpsame ontvangs deur gasheer, Werner Koen. Ons sal weer hier oornag!

Camphers Rest se terugvoer

Dankie Johan.

Camphers Rest
Edna A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna A

Uitstekende waarde vir geld.

Camphers Guest Rooms is beslis 'n moet as jy in George wil oorbly. Die omgewing is pragtig, naby die mooiste staproetes, rustig en baie netjies en skoon. Werner het uit sy pad gegaan om ons gemaklik te laat voel. Dankie vir die uitstekende diens! Ons sien julle beslis weer!

Camphers Rest se terugvoer

Baie dankie Edna.

Camphers Rest
Yolandy F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandy F

Our stay was nice.

Just a request for crockery, cutlery and a microwave would also be nice to have in a room.

Camphers Rest se terugvoer

Hi Yolandy,
Thank you for the review. We have accomodation with the facilities available, the unit you booked does not have it as standard equipment.
All the best.
Werner

Camphers Rest
Janine M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Fantastic.

It was nice and cosy.

Camphers Rest se terugvoer

Thank you so much.

Camphers Rest
Ester V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V

Fantastiese gasheer.

Ongelooflike netjies plek met vriendelike mense. My honde is met ope arms ontvang. Ek is gehelp met wat ek gevra het. Omgewing is vreeslik mooi. Kamer was ruim en uiters netjies. Baie dankie vir 'n heerlike kuier. Fantasties plek met oulike mense!

Camphers Rest se terugvoer

Dankie Ester, sien daarna uit om julle weer te sien.

Camphers Rest
Lorriane V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorriane V

Netjies en perfek vir oornagslaapplek.

Werner is baie behulpsaam en vriendelik.

Camphers Rest se terugvoer

Baie dankie.

Camphers Rest
Elsa S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Moderne netjiese kamer met lieflike stort.

Heerlike oornagkamer.

Camphers Rest se terugvoer

Dankie Elsa.

Camphers Rest
Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Waarde vir geld.

Mooi en netjies. Geen klagtes nie.

Camphers Rest se terugvoer

Dankie Johan.

Camphers Rest
Hanlie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B

Aangenaam.

Netjies, veilig, naby aan die winkels. Geen klagtes.

Camphers Rest se terugvoer

Dankie Hanlie. Hoop dit gaan baie goed.

Camphers Rest
Eben S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben S

Very quiet and tranquil.

It is a nice, quiet little place.

Camphers Rest se terugvoer

Thanks Eben.

Camphers Rest
Christo S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Uitstekende ligging en waarde vir geld.

Netjiese, skoon en baie gerieflike, sentrale akkomodasie.

Camphers Rest se terugvoer

Baie dankie.

Camphers Rest
Stacey P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey P

Great value for money.

The guest room was perfect for what we needed. The room is neat and clean. The bathroom is beautiful, and the area it is situated in is stunning, and very peaceful. Will be back next year.

Camphers Rest se terugvoer

Thank you, Stacey.

Camphers Rest
Cornitha V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornitha V

Uitstekende keuse vir verblyf.

Baie netjiese, skoon en moderne verblyf. Sal verseker aanbeveel! Werner is 'n super host! Baie vriendelike en behulpsame diens!

Camphers Rest se terugvoer

Dankie Cornitha, hoop om julle gou weer te sien.

Camphers Rest
Ilse S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Goeie oornag bestemming, indien daar vir die bogenoemde voorsorg gemaak word.

Ons het lekke gebly. Ek sal wel voorstel dat indien 'n persoon Camphers Rest oorweeg, julle die volgende in ag neem: Geen handdoeke word voorsien nie, lyf- en gesighanddoeke. Maak vroegtydig reëlings of laat die eienaar vroegtydig kontak maak indien hulle nie by die huis gaan wees vir die inboektyd nie.

Bianca C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C

The owner is very friendly. The rooms are neat and clean. I would definitely recommend it.

It was clean and beautiful.

Peter S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Sal dit vir seker aanbeveel.

John Wesley B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John Wesley B

Worth every penny.

My second time staying at Camphers Rest. I really enjoyed it and would recommend it to anyone. Friendly, impressively clean, and central to everything.

John Wesley B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Wesley B

Nice place.

Loadshedding can cause annoyances.

Gerhard F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F

Groot kamer en maklike toegang.

Groot kamer. Induksieplaat. Tafel vir werk/ete. Gerieflik met veilige toegang na kamer. Parkering reg voor eenheid.

Renette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renette V

Owner was extremely friendly and helpful. Room and bathroom was clean and neat and tidy.

It was a lovely stay, would definitely recommend for an overnight stay.

Camphers Rest se terugvoer

Thank you Renette.

Camphers Rest
Meaghan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Meaghan M

Rustigheid en veilige plekkie.

Baie rustig en netjies.

Johan S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie tevrede met die oornagfasiliteit.

Alhoewel die kamer klein is is alles baie netjies en funksioneel is, verskaf dit alles wat nodig is om te oornag. Werner is baie hulpvaardig.

Johan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Sal beslis weer van Camphers Rest gebruik maak.

Skoon eenheid in rustige buurt. Gasheer was baie akkommoderend en hulpvaardig.

Thea L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thea L

Not too bad in the quiet room for a quick stay.

It was all good. The owner went out of his way to accommodate us. There are no windows to open and no security door on the glass sliding door. There is one small window in the bathroom. The pillows were very flat and uncomfortable. There is a need for better alternative lighting for load shedding. Furthermore, it is very comfortable and very neat.

Tinus W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus W

Sakpasverblyf in rustige George area.

Het baie laat arriver. Eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Plek is baie netjies en skoon, goeie bed. Alles wat jy nodig het was tot jou beskikking. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Camphers Rest se terugvoer

Dankie baie.

Camphers Rest
Phillipp C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Phillipp C

Dit was heerlik stil en rustig.

Hierdie plekkie is lekker om oor te slaap, maar ons het aanvanklik gesoek na 'n selfsorgeenheid, en met besprekings wat oor en oor gedoen is, het ons nie regtig gekry waarop ons gehoop het nie.

Jaco R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco R

Pragtige, skoon geriewe vir die oornagreisiger.

Plek was netjies, skoon en gerieflik. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

Camphers Rest se terugvoer

Baie dankie Jaco, ons is oop vir enige terugvoering as jy voel daar is ruimte vir verbetering. Groete :-)

Camphers Rest
Rencia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rencia V

Kort nog ervaring.

Die kamer is meer as voldoende as jy slegs daar gaan slaap. Dis egter nie baie klankdig nie so kan steurend wees. Klein goedjies ontbreek soos bv. seep en bietjie sjampoe vir die besigheidsreisiger. Dis lekker as daar 'n bietjie melk in die yskas is as mens aankom. Die wifi is uitstekend.

Camphers Rest se terugvoer

Dankie Rencia, ons kyk na die punte wat jy genoem het. Groete daar.

Camphers Rest
Armand D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand D

Baie aangenaam en vriendelik.

Baie lekker gebly! Ek sal vir seker Camphers Guest Rooms aanbeveel.

Camphers Rest se terugvoer

Dankie Mr Sox.

Camphers Rest
Anita N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita N

Bekostigbaar, wonderlike ligging, vriendelike gasheer, skoon.

Ek sal definitief weer by Camphers Guest Rooms tuisgaan. Die eenheid is skoon, netjies en pragtig. Dit is geleë naby aan die berg en bos, wat sorg vir vele geleenthede vir stap in fantastiese omgewing. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam.

Camphers Rest se terugvoer

Baie dankie Anita.

Camphers Rest
Gary R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary R

Quiet, relaxed and very pleasant.

Loadshedding did not help.

Camphers Rest se terugvoer

Hi Gary, we are looking at effective loadshedding solutions.

In the meantime we have put emergency globes and utility lights in all units.

Hope to see you soon again.

Camphers Rest
Nicolene T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene T

Baie gemaklike, netjiese verblyf en vriendelike mense.

Ons is baie vriendelik verwelkom. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Werner en sy vrou was baie behulpsaam. Weens load shedding en water wat in die hele gebied af was, het hulle alles in hul vermoë gedoen om te verseker dat ons voorsien is van ons basiese behoeftes en dat ons steeds so gemaklik moontlik is.

Camphers Rest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.

Camphers Rest
Bonnita V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnita V

Fantastic stay.

What a beautiful town and guest house. Absolutely loved everything and the host was really welcoming and friendly.

Camphers Rest se terugvoer

Thank you Bonnita.

Camphers Rest
Etienne V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Perfek.

Baie lekker slaapplek vir die 3 aande wat ons oorgebly het. Baie gasvrye en vriendelike gaste wat uit hul pad uit gaan om jou verblyf gerieflik te maak. Baie goed geleë in 'n veilige gebied, en net op in die straat is daar 'n heerlike staproete in die berg om wat jy kan stap. Sal beslis die plek vir enige iemand aanbeveel.

Camphers Rest se terugvoer

Baie dankie.

Camphers Rest
Rodieen M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodieen M

Dit was baie lekker om daar te bly. Die eienaar gaan uit sy pad om jou gemaklik en veilig te voel.

Ek sal enige mens aanraai om daar tuis te gaan.

Camphers Rest se terugvoer

Baie dankie.

Camphers Rest
Millie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millie S

Ek kan net een woord gebruik en dit is fantasties.

Daar is mense wat natuurlik gasvry is, Werner is een van hulle en hy is een van die mees bedagsaamste mense wat ek in 'n lang tyd teëgekom het. Ons gasheer Werner het elke dag 'n draai gemaak om te kom hoor of als in orde is en of daar iets kort. Die geriewe laat nie eintlik toe vir braaigeriewe nie, maar hy het uit sy pad gegaan om ons te voorsien van 'n braai en eetgerei vir die een aand wat manlief graag wou braai.

Camphers Rest se terugvoer

Dankie Millie, ons mis julle geselskap.

Camphers Rest
Carin M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M

Gerieflik en stil.

Stil omgewing en vriendelike mense.

Camphers Rest se terugvoer

Dankie baie.

Camphers Rest
Ria N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Baie nice mense en 'n lieflike plek.

Ontvangs was gul en warm. Mens kan sien hulle is omgee mense en die verblyf was baie skoon, gerieflik en veilig gewees.

Camphers Rest se terugvoer

Dankie Ria.

Camphers Rest
Mark B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B

Excellent.

Friendly reception. Very nice area and absolutely safe.

Camphers Rest se terugvoer

Thanks Mark.

Camphers Rest
Anthony B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Wonderlik, rustig, goeie waarde vir geld.

Die eienaars is altyd daar om jou te help as jy iets nodig het, baie lekker mense, ek kan met 'n goeie hart vir almal die plek aanbeveel.

Camphers Rest se terugvoer

Baie dankie.

Camphers Rest
Heloise O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise O

Persoonlik ontvang deur Werner, goeie kommunikasie.

Gerieflike oornagverblyf, sentraal geleë.

Camphers Rest se terugvoer

Baie dankie.

Camphers Rest
Noel K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel K

Very good.

Lovely neat and clean guest room. Ideally situated close to town. Warm friendly reception by Werner who was always on hand to help.

Camphers Rest se terugvoer

Thank you.

Camphers Rest
Heidi R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi R

Veilig , netjies.

Vriendelike ontvangs deur Werner. Baie netjies en skoon. Goeie kwaliteit beddegoed.

Camphers Rest se terugvoer

Baie dankie Heidi.

Camphers Rest
Hendré L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendré L

Peaceful and safe.

We had a good night's rest, and the property is very safe with secure parking. Werner was very accommodating. Requested a microwave and got one, and he was ready to help with anything. Room was very clean and tidy. No issues whatsoever. Highly recommend.

Camphers Rest se terugvoer

Thank you.

Camphers Rest
Suanda F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suanda F

Fantasties.

Ons het 'n besoek gemaak, moes eintlik in Mosselbaai wees maar was reeds oral vol. Werner is 'n uitekende gasheer. Ons vanaf aankoms baie welkom laat voel. Alles was pynlik skoon en netjies, parkeerplek binne die erf wat veiligheid verseker. Ek het redelik vleis gekoop en Werner was so vriendelik om die vir ons te vries tot ons huis toe moes gaan. Ek het n baie besige 6 jarige en Werner het hom toegelaat om met hulle hondjies te speel. Ek sal vir enige iemand Camphers Guest Rooms aanbeveel en hulle sal ons beslis weer sien. Baie dankie Werner.

Camphers Rest se terugvoer

Baie dankie Suanda.

Camphers Rest
Renier V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V

We found the accommodation sufficient and comfortable.

The light outside the unit was very distracting during the night. I would suggest that management either make use of block-out curtains or instead of a permanent all-night light, change it to a motion detection light. Other than that, we did enjoy the stay.

Camphers Rest se terugvoer

Hi Renier, we addressed the issue after your review. Sorry about the late reply. Thank you for helping to improve.

Camphers Rest
Hennie H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie H

Skoon, netjies en perfek geleë.

Ons het baie lekker gebly hier en sal verseker weer teruggaan.

Camphers Rest se terugvoer

Dankie Hennie.

Camphers Rest
Rensia C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensia C

Baie netjies en skoon.

Alles was baie lekker. Stel voor dat hul dalk lugversorging en TV kry. Bed slaap lekker.

Camphers Rest se terugvoer

Dankie Rensia, ons het TV's gekry, lugversorging bly 'n uitdaging. Dit is moeilik om goed geprys te bly en iets soos lugversorging oral te installeer.

Camphers Rest
Peggy R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peggy R

Superb!

Owner is very kind and welcoming.

Camphers Rest se terugvoer

Thank you.

Camphers Rest
Madelein K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein K

Gevoel ons kuier by vriende.

Sal Camphers Guest Rooms definitief aanbeveel, netjies, modern, vriendelike en behulpsame verblyf, uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer, baie dankie.

Camphers Rest se terugvoer

Baie dankie.

Camphers Rest
Vanaf R600
R600 R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camphersdrift-straat 32, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7893e1d303c956ad4ab4443a084246a5c465429a35517f9b83a08c9c11c91b16f0aff21408a603fad2c88f7d9101f19a05e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R400 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 32 Camphersdrift Street Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.946197583066 22.456648631187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang