Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camphers Rest

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
La-icka M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We always have the best stay at Camphers Rest and will definitely be returning. Our stay at Camphers Rest is always the best, and that is why we continue going back there. It is so tranquil and the hosts are always so accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Pragtige berg uitsig. Die eenheid is gerieflik en netjies, met alles wat mens benodig. Dit is ook baie goed geleë. Baie dankie vir die Nescafe in die eenheid, dit word baie waardeer. Dis ook baie lekker om die parkeerarea naby te hê met bagasie. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie gerieflik. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larisa W
1 nag
5.0
Jul 2024

Tien uit tien. Dit was lieflik stil. Baie mooi area. Ons gasheer was great en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great location, clean, friendly. This is a great place to stay if you have a dog with you as there is a great park directly across the road. The host was very friendly and helpful, always available for any small queries. The WiFi was fast and stable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Great. I enjoyed my stay. I wish I could have stayed longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelaide B
1 nag
5.0
Jun 2024

Lieflike omgewing naby die berg. Het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelike diens. Baie stil en veilig. Baie lekker geoornag by Campers Rest.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Sentrale akkommodasie, naby goeie koffie en wandelroetes. Perfekte plek as jy die MUT doen! Reglangs die remote start.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clement O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Had a good night's rest. Friendly and hospitable hosts. Will definitely recommend. Stayed for one night. Very enjoyable and well-equipped. Safe and quiet and close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R600
R600 R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camphersdrift-straat 32, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7893e1d303c956ad4ab4443a084246a5c465429a35517f9b83a08c9c11c91b16f0aff21408a603fad2c88f7d9101f19a05e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R400 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 32 Camphersdrift Street Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.946197583066 22.456648631187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang