Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camphers Rest

Gastehuis
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jun 2024 tot 1 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camphersdrift-straat 32, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Camphers Rest bied praktiese en skoon oornagverblyf in Glen Barrie, George aan die voet van die Outeniekwaberg.

Die eiendom is naby die dorp geleë, met verskeie restaurante, net 600 m vanaf die George-hospitaal en 11 km vanaf die lughawe. Daar is ook 'n ontspannings- en bergfietspark oorkant die pad.

3 netjiese gastekamers het slaapplek vir 2 gaste elk en beskik oor 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n yskassie, TV (bring jou eie TV-diens), en koffiemaakgeriewe. Vir hierdie kamers is daar geen spysenieringsopsies nie.

1 kamer is selfsorg met slaapplek vir tot 4 mense, en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 104 resensies vir Camphers Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Camphersdrift-straat 32, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Camphers Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R600
R600 R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camphersdrift-straat 32, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7893e1d303c956ad4ab4443a084246a5c465429a35517f9b83a08c9c11c91b16f0aff21408a603fad2c88f7d9101f19a05e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R400 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 32 Camphersdrift Street Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.946197583066 22.456648631187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang