Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camphor Tree House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sarah N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Peaceful, comfortable, safe. We had a lovely stay, the space was much bigger than anticipated. The fireplace was a life saver, and the fact that wood was provided was a huge plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasties! Camphor Tree House sal ek met graagte aanbeveel vir enige iemand wat Grabouw wil verken - baie goed geleë en die geriewe van hoogstaande gehalte! Selfs in die winter was dit meer as aangenaam. Die tafel by die ingeboude braai sal baie herinneringe kan maak vir almal. Dankie, ons kom kuier weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lieflike ruim huis! Elke vertrek skep ruimte om asem te haal en steeds mekaar se teenwoordigheid te geniet. Dit is soveel groter as wat die foto's oordra. Die kombuis is selfs ook 'n lekker samekomsplek terwyl jy kosmaak. Dit was lekker om 'n nuwe omgewing vanuit so 'n lieflike huis te verken. Beslis 'n huis weg van jou eie huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Netjies, skoon, warm, goed geleë. Wonderlike huis met alles wat jy nodig het. Ons was in die winter daar en lekker warm geslaap. Daar was elektriese warmkomberse en 'n kaggel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tersia W
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2024

A delightful stay with elegant touches and adequate room. The property was absolutely delightful. Neat, clean, spacious, and cottage-like, yet modern. The furniture was very comfortable with lovely touches in the kitchen. I loved the separate kitchen sink area. The bathroom was also lovely with a spacious shower. There was a beautiful solid wooden table in the lounge area. The only downside was the musty smell coming from the cupboard, which seemed to affect the linen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Lekker gesellig. Ons het baie lekker gekuier by Camphor Tree House. Dit is pragtig en netjies met alles wat jy nodig het vir 'n kort wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

We had a very pleasant stay. Being a couple + 1 adult, a second bathroom would have been most welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Fairuz C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantastic. Fabulous accommodation. Central location for activities in Grabouw Elgin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeney V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Rustig kalm tegemoed komend. Dit was soos iets uit 'n sprokiesverhaal. Baie netjies en gasvryheid. Nie gevoel soos 'n vakansieoord nie, maar wel soos 'n huis. Kon die warmte voel in die huis, dat daar baie liefde in die huis weerspieel. Wens kon langer bly. Tervergeefs roep die realiteit mens terug vanaf jou droomwêreld. Ek sal beslis weer gebruik maak van die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaleen N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Fantastiese, rustige plekkie. Wat 'n wonderlike huis. Alles wat jy benodig. Pragtige uitsig en so rustig. Ons sal beslis weer by Camphor Tree House bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uysstraat 2, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b6ef6ed7a1020c04fbaf9fa89e6d371063096834c736b297fff7e0302ff51719a304ae522b9c6801a23c8b0879bba529aa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 2 Dirkie Uys Street Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.14972718632 19.018873521496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang