Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camphor Tree House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Camphor Tree House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sarah N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah N

Peaceful, comfortable, safe.

We had a lovely stay, the space was much bigger than anticipated. The fireplace was a life saver, and the fact that wood was provided was a huge plus.

Sanet D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Fantasties!

Camphor Tree House sal ek met graagte aanbeveel vir enige iemand wat Grabouw wil verken - baie goed geleë en die geriewe van hoogstaande gehalte! Selfs in die winter was dit meer as aangenaam. Die tafel by die ingeboude braai sal baie herinneringe kan maak vir almal. Dankie, ons kom kuier weer!

Arina T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina T

Lieflike ruim huis!

Elke vertrek skep ruimte om asem te haal en steeds mekaar se teenwoordigheid te geniet. Dit is soveel groter as wat die foto's oordra. Die kombuis is selfs ook 'n lekker samekomsplek terwyl jy kosmaak. Dit was lekker om 'n nuwe omgewing vanuit so 'n lieflike huis te verken. Beslis 'n huis weg van jou eie huis!

Arina A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina A

Netjies, skoon, warm, goed geleë.

Wonderlike huis met alles wat jy nodig het. Ons was in die winter daar en lekker warm geslaap. Daar was elektriese warmkomberse en 'n kaggel.

Tersia W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia W

A delightful stay with elegant touches and adequate room.

The property was absolutely delightful. Neat, clean, spacious, and cottage-like, yet modern. The furniture was very comfortable with lovely touches in the kitchen. I loved the separate kitchen sink area. The bathroom was also lovely with a spacious shower. There was a beautiful solid wooden table in the lounge area. The only downside was the musty smell coming from the cupboard, which seemed to affect the linen.

Alicia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia M

Lekker gesellig.

Ons het baie lekker gekuier by Camphor Tree House. Dit is pragtig en netjies met alles wat jy nodig het vir 'n kort wegbreek.

Rudi B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B

We had a very pleasant stay.

Being a couple + 1 adult, a second bathroom would have been most welcome.

Fairuz C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fairuz C

Fantastic.

Fabulous accommodation. Central location for activities in Grabouw Elgin.

Jeney V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeney V

Rustig kalm tegemoed komend.

Dit was soos iets uit 'n sprokiesverhaal. Baie netjies en gasvryheid. Nie gevoel soos 'n vakansieoord nie, maar wel soos 'n huis. Kon die warmte voel in die huis, dat daar baie liefde in die huis weerspieel. Wens kon langer bly. Tervergeefs roep die realiteit mens terug vanaf jou droomwêreld. Ek sal beslis weer gebruik maak van die plekkie.

Shaleen N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaleen N

Fantastiese, rustige plekkie.

Wat 'n wonderlike huis. Alles wat jy benodig. Pragtige uitsig en so rustig. Ons sal beslis weer by Camphor Tree House bly.

Cindy D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Pragtige huis in Grabouw.

Hierdie huis het ons verwagtinge oortref. Pragtige, ruim huis met als wat mens nodig het om gemaklik te wees. Die inverter was 'n bonus. Baie dankie Stephanie vir 'n baie lekker kuier. Jou huis is pragtig.

Sadiyah R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadiyah R

Very pleasant and relaxing.

Camphor Tree House felt very like home. It is equipped with everything one needs and more! Two fireplaces, absolutely stunning. I would definitely recommend this place for any kind of stay, be it business or leisure.

Charne V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne V

Cosy, neat and perfect.

The stay at Camphor Tree House was just what we needed. The house is very cosy and decorated just to perfection. We felt right at home. The kitchen is well equipped with all the utensils you would need. The beds were very comfortable and the block-out blinds were an added bonus to sleep in a little later than usual. Our host, Stephanie, was also amazing. She gave clear directions and information regarding our stay. We loved every bit of it. Will definitely come back.

Marc K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc K

Cosy, comfortable, spacious, clean, and wonderful garden, and a great weekend getaway.

The house is very spacious, cosy and comfortable. Various touches to make our stay pleasant and comfortable. The house is secure, has wifi, and a great braai area. There is a lovely garden as well. There were lamps in the rooms for load shedding and even electric blankets on the beds. A gas hob in the kitchen as well. Our host, Stephanie was most helpful and friendly. Altogether a wonderful weekend getaway, and we will be back.

Johan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Kan die eiendom aanbeveel. Baie netjies.

Waarde vir geld. Eienaar baie behulpsaam.

Eleanor R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor R

The perfect accommodation, relaxing and enough space for the family.

I want a house like yours. The fireplace was perfect for the weekend. We try to leave the house the way we received it clean.

Jean P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean P

It was absolutely fantastic and exceeded our expectations.

Clean, quiet, and spacious and the special touches made it a pleasant stay. The service was spectacular and we will certainly return.

Marlize M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize M

Baie aangeneaam.

Plek was baie netjies en besonders.

Ronel R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Die verblyf was wonderlik in die pragtigste huis.

Die verblyf was heerlik, dit is net jammer ons kon nie langer bly nie. Die huis is absoluut pragtig. Die huis is baie mooier as op die foto's. Ek sal beslis weer hier bly.

Natalie A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie A

Die akkommodasie is absoluut asemrowend saam met die pragtige tuin en rustige atmosfeer.

Stephanie was baie tegemoetkomend. Ons het die ruimte van die huis en tuin geniet. Daar was 'n tekort aan niks in die huis en dit het nie eers gevoel asof ons in Grabouw is nie. Sal definitief aanbeveel en self weer bespreek.

Ivana D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivana D

Netjies, kamers is baie ruim.

Baie mooi huis met alles wat mens benodig.

Phil R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phil R

Pleasant and comfortable.

Thoroughly enjoyed my stay at Camphor Tree House. Well equipped and tastefully furnished.

John M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Wonderful house in odd area.

A lovely large house with the most wonderful and comfortable bedrooms, spacious eating and relaxing areas as well as a well-equipped large kitchen. There was a lovely garden too. All arrangements were made via WhatsApp well ahead of time and worked perfectly. The only issue was the house seemed to be in a slightly less than desirable area, albeit quiet later on, I ended my evening walk early.

Leon D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Ongelooflike waarde.

Ons was verstom oor die ongelooflike waarde wat hierdie blyplek bied. Alles was perfek skoon en netjies. Ons gaan vir seker in die toekoms weer hier kom bly.

Corna B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna B

Baie gerieflik.

Reëlings het glad verloop, alles en nog meer vir ons gerief, koffie, tee, ens., elektriese komberse teen die koue, flitse en gasstoof teen load shedding, vuurmaakplek binne, baie netjies.

Melanie M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Ons kuier was baie plesierig.

Waarde vir geld, die huis was groter as wat ons verwag het binne en buite, alles was daar wat nodig was, die gasvrou is baie vriendelik.

Bernard C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard C

More than we expected.

Host was great. Place was stunning. We were well catered for.

Tracey K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey K

Perfection.

Will definitely come back everything was just fantastic.

Mercy J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercy J

Plek is ruim.

Ontsettend netjies, vriendelike gas vrou, ek is mos mal oor mooi breekgoed en linne. Huis regtig stylvol gedoen. My kinders het dit geweldig geniet. Baie dankie. Baie netjiese en aangename huis. Baie ruimer as wat dit op foto's lyk.

Erin R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erin R

Beautiful spacious place with a lovely garden.

We visited Camphor Tree House with friends and were pleasantly surprised by the size of the place, it's rooms, lounge and garden. It’s a beautiful space to rest in and very comfortable for 6 people. The owner was very helpful with the check in process and we would definitely book this place again!

Pieter B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Lekker kuier-huis.

Pragtige huis met ruim kamers. Lyk of mens baie lekker kan kuier om die groot tafel by die binne-braai. Volgende keer bly ons langer sodat ons dit kan benut.

Grant S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant S

Great spot if you have reason to be in Grabouw.

Camphor Tree House was perfect for a couple of days' stay in the Grabouw area. Nice, clean rooms and great in-house facilities were on offer. The communication from the accommodation booking side of things, and Camphor Tree House itself - fantastic. Thank you very much to all involved.

Aisling F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aisling F

Amazing stay.

We had such a wonderful stay in Camphor House. The house is beautiful. So tastefully decorated with all mod cons. Beds are so comfortable with lovely bedding. The house is warm and so welcoming with a beautiful garden and so much space. The location is wonderful for exploring the beautiful valley of Grabouw and Elgin where there is so much to do. It exceeded all our expectations and we will definitely be back.

Hillary W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillary W

Absoluut die moeite werd!

Pragtige huis met alles wat nodig is. Ek sal beslis enige tyd weer gaan.

Jana P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana P

Fantastiese diens!

Baie mooi huis. Mens voel dadelik tuis en gemaklik.

Nelius V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius V

Absoluut waarde vir geld

Hierdie plekkie het al ons verwagtinge oortref. Netjies, goed ingerig, baie ruim, aandag gegee aan die fynere detail. Ons het dit baie geniet, baie dankie.

Penelope A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope A

Die huis is toegerus met als wat mens benodig vir 'n gerieflike verblyf. Baie dankie.

Die eienaar is bewus van die braai wat ongelukkig baie rook. 'n Moontlike oplossing is om die skoorsteen te verleng om die trek te verbeter. Daar kan ook moontlik 'n hakkie vasgemaak word vir braaitoerusting.

Tommie O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie O

Dit was baie lekker en baie naby Elgin, die bekende treinstasie.

Dit was die netjiese, lekkerste, ruimste gastehuis wat ek tot nou toe nog in was. Die koue het bietjie gepla, maar daar was baie hout en vuurmaakfasiliteite.

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uysstraat 2, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b6ef6ed7a1020c04fbaf9fa89e6d371063096834c736b297fff7e0302ff51719a304ae522b9c6801a23c8b0879bba529aa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 2 Dirkie Uys Street Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.14972718632 19.018873521496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang