Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camps Bay Beach Condo

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pitlochry-weg 1, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Camps Bay Beach Condo is 'n selfsorgwoonstel wat oor die Atlantiese Oseaan uitkyk en is 'n kort entjie vanaf Camps Bay Beach - een van die mees toeriste-aantreklikste strande in Kaapstad. Die dekor kombineer moderne elemente met ouwêreldse sjarme en die subtiele aanrakinge van die natuur bring 'Afrika' met gemak in hierdie ruimte.

Hierdie pragtige woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en elke badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser-wasmasjien en tuimeldroër, asook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n L-vormige rusbank, 'n kaggel en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Teen die agtergrond van die majestueuse Tafelberg kan gaste 'n skilderagtige see-uitsig geniet of by die swembad ontspan. Die perfekte plek om blywende herinneringe te skep. Gaste sal toegang hê tot die hele woonstel, buite-area en veilige parkeerplek beskikbaar.

Die Kampsbaai-area is oor die algemeen veilig en baie gewild, pragtige area en uitsigte oor Leeukop. Bakoven is 'n woonbuurt in Kampsbaai met baie versteekte privaat strande om op te ontspan. Jy het veilige parkeerplek vir 2 motors, alternatiewelik is die woonstel 'n entjie van die bushalte af, en Uber is in die area beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Pitlochry-weg 1, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Camps Bay Beach Condo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pitlochry-weg 1, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a2db464db166233645b9ef350483b34230295f49d7bedf76ed7a07578daeb4cc5bc6ea60586d9d857b07c4cf72e804c61c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1 Pitlochry Road Bakoven 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9621193 18.3751951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang