Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camps Bay Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kampsbaairylaan 32, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Camps Bay Studio bied lieflike selfsorgvakansieverblyf in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Kampsbaai. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n korporatiewe reisiger óf toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié ateljee met lugversorging kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet in. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie ateljee het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Daar is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie eiendom is net 'n entjie se stap vanaf geriefswinkels en Die Kampsbaai-getypoel is net oorkant die straat. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Shiraaz Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 84

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Kampsbaairylaan 32, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kampsbaairylaan 32, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA251701e89e5241e2b286568cf5369b607cc06ffff97d4ae19cdbc9cc07560a539f4a4565ed5b2efdcaf1fab615190649cf85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 32 Camps Bay Drive Camps Bay 8040 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.956156 18.377692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang