Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camps Bay Village

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 486

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 39 resensies vir Camps Bay Village
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Shanaaz A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanaaz A

Safety and location is the best.

Home away from home, always my first choice.

Shanaaz A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanaaz A

A home away from home.

See stars.

Shanaaz A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanaaz A

It's my home away from home.

Awesome as always, definitely going back.

Ulanda N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda N

Loved it.

Ideally situated in Camps Bay. Friendly and helpful staff. Clean and neat. Self-catering and adequately equipped.

Zelri-louise S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelri-louise S

Perfect group stay.

We thoroughly enjoyed the spacious apartment. Three bathrooms and 2 showers were just enough for the six of us. The proximity to the tidal pool and beach was ideal. The pool at our doorstep was a luxury.

Christelle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle B

Sentraal en veilig.

Ons was baie tevrede met die verblyf en diens by die Camps Bay Village. Dit is heerlik sentraal en met die opsionele parkering het ons nie nodig gehad om telkens parkering te soek nie. Die geriewe is van goeie kwaliteit - halleluja vir harde, stewige matrasse, kussings wat nie te pap of te hard is nie, en 'n duvet wat nie te warm in die somer is nie. Enkele aspekte: Die waaier in die kamer is op een spoed gestel en dit is baie vinnig, en pla in die nag. Die vloer in die badkamer is ontsettend glad en kan gevaarlik wees. Ons het nie 'n sleutel gehad vir die stoephek nie en sou eintlik graag op die stoep wou sit. 'n Klein bankie sou lekker kon werk in die kombuis, met 'n kleiner tafel? Andersins kom ek graag weer daar!

Anita V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V

Great.

Excellent. Just the code at the gate was changed and we were not informed.

Kabelo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo M

Amazing.

Great to stay here. We enjoyed it.

Jackie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D

Dit was regtig 'n heerlike ondervinding.

Sien sterre.

Genevieve P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve P

Lieflik.

Velig, orals sekuriteit, naby alles, die see en getypoel, kan saam met vriende of gesin met kinders gaan.

Johannes S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Excellent value for money and a great location.

Even though the apartment is a bit dated, we were very impressed with the location, value for money, and friendliness of the staff. The family had a great time!

Chana E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chana E

Great stay for a birthday!

The staff and accommodations at Camps Bay Village provided an amazing experience for a small, intimate birthday gathering. The only comment is that the beds in two of the bedrooms were not the most comfortable. Please also consider stocking some kitchen basics, such as salt and pepper. The complimentary teas and coffees were amazing!

Japie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie C

Perfekte wegbreek.

Was 'n vreeslike netjiese plek met vriendelike gesigte tydens verwelkoming. Ligging is perfek naby als geleë met 'n mooi see-uitsig. Het wel na braaigeriewe verlang.

Genevieve P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve P

Fantasties.

Was lekker. Ek wag net op die terugbetaling van 'n breekskadedeposito.

Florence S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florence S

Great.

Wonderful location and enjoyed myself.

Tami B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tami B

Wonderfully modern and clean apartment in a bustling area of Camps Bay.

With easy access to malls and restaurants. Scenic views. We did have an issue with no water on our last day there.

Silindile M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Silindile M

Basic accommodation for a traveller who needs nothing more than a bed & shower.

The room was not what I had expected. It didn't match the pictures. The place has more of a motel set up. Absolutely no privacy in the accommodation. Had to keep blinds closed the entire time. I was very exposed. Tried to spend as little time as possible in the room. It's really just a space to sleep; it would get very depressing otherwise. If you're looking for a place where you can also have downtime at your accommodation, this is not it. Also very close to the pool (right outside the door) so if people are using it, they can be quite loud and it can just be an annoyance. Will definitely not stay here again as it didn't meet my wants/needs. But if you plan to just sleep and bathe and then gallivant, then this is probably perfect accommodation. Great location-wise. 2-minute walk to the beach and access on foot to all the restaurants.

Leona K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leona K

Was baie lekker.

Verblyf was baie lekker. Het 4 aande gebly maar die plek was net 1 keer skoongemaak. Daar was ook nie na-ure nooddiens nie.

Ferdi P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi P

Was lekker, net bietjie besig vir my maar ek het dit geweet voor ek geboek het.

Het lekker gebly baie dankie. Wasbak in die kombuis het net water gelekt en dit het 'n tydjie gevat om reggemaak te word.

Yvette S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette S

Baie aangenaam.

Sou tog net warm water in die oggend wou hê vir koffie. Beurtkrag is 'n probleem. Blyplekke wat reeds begin voorsiening maak vir dit, sal ons keuse wees in die toekoms.

Andrea J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea J

Lekker gebly, maar slegte diens ontvang.

Ek het gereël om vroeg in te klok. Met my aankoms was my kamer nie reg nie, daar was nog geen poging aangewend om dit te begin skoonmaak nie. Ek kon nie my bagasie in die kamer los nie. My kamer was lekker groot en het 'n gemaklike bed gehad. Maar ek is baie teleurgesteld in die diens wat ek ontvang het. Daar was geen poging aangewend nie en toe ek vra hoekom niks in plek is nie, is daar net vir my geglimlag.

Sanet S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sanet S

Vriendelike personeel.

Stort 'n gemors, baie gladde vloer, totale "badkamer" spasie onder water wanneer stort. Geen koffie. Te min parkering. Gordyne van plastiek/seil. Maak vertrek koud. Bed slaap darem lekker, skoon. Foto's kan soms misleidend wees. Bedliggies werk nie.

Pieter U - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter U

Aangename verblyf, vriendelike personeel.

Goeie ligging, naby restaurante, see en "Theatre on the bay". Ongelukkig ook raserig a.g.v. ligging. Vriendelike diens, ruim woonstel. Ekstra koste vir veilige parkering en aansluiting van WiFi. Sal weer daar gaan oornag.

Michael M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M

Baie netjiese en ruim kamer met alle fasiliteite, goed geleë en sal definitief weer gebruik.

Professioneel en vriendelik.

Willem G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem G

Baie geniet om daar te bly.

Was lekker om daar te oornag. Sal beslis volgende jaar weer daar wil oorbly.

Mel C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mel C

Dit was hemels!

Ek sal enige tyd Camps Bay Village aanbeveel, ons sal definitief terugkeer!

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nerine U - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nerine U

Vriendelike personeel, maar glad nie wonderlike woonstel.

Ek het 'n Ateljeewoonstel bespreek op webtuiste, maar glad nie een gekry. Die voorkoms van die woonstel was niks soos op die webtuiste se foto's en was 'n groot teleurstelling. Die badkamer het bietjie werk nodig en die woonstel se algehele gevoel was niks soos op die webtuiste nie. Liggie van die woonstel is gerieflik, maar twyfel dat ek dit sal aanbeveel vir iemand.

Tinus V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus V

Al die basiese geriewe voorsien.

Voorsien alles wat jy nodig het binne Kampsbaai teen redelike pryse.

Mauneen V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mauneen V

Gemaklike eenheid naby aan die see, maar vermy in die somervakansie as jy nie hou van partytjie nie!

Let op dat die naam verander het, dis nou Camps Bay Village (buite op die bordjie voor die ontvangs)! 'n Baie netjiese en skoon eenheid (alhoewel die balkon bietjie aandag nodig gehad het), mooi uitgerus met moderne benodighede in die kombuis en leefarea. Baie lekker naby aan die see en restaurante, maar as jy nie hou van musiek en partytjie nie sal ek dit eerder vermy in baie besige tye (soos publieke vakansiedae). Parkering is ekstra en ek voel die koste van die eenheid moet dit insluit, want dis definitief nie goedkoop nie!

Nicola H - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola H

Great value for money and perfect location in Camps Bay!

See the ratings.

Albert V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Wij hebben genoten van het appartement en de schitterende ligging

Een mooie plek om te genieten van zon en strand. Goede uitvalsbasis om de omgeving en Kaapstad te verkennen.

Beatrice V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Beatrice V

Ons het ons verblyf en Kampsbaai baie geniet.

Dit was 'n lekker wegbreek, hoewel die ontvangs en die skoonmaakdiens baie swak was. Een van die skoonmakers het die vuil skottelgoed net so in die kas terug gepak. Oor die algemeen kan ek dit aanbeveel. Dit was rustig en lekker.

Cedric James L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric James L

Enjoyed the stay tremendously

The accommodation is neat and tidy, staff are very friendly and helpful:

Tersia C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia C

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Hannelie S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie S

Gerieflik geleë, goeie uitsig en gemaklike verblyf!

Ons het ons tydjie baie geniet. Die Kaap is altyd lekker! En as die verblyf goed is - nog beter!

Yvonne D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne D

Was slegs vir 2 dae in Kampsbaai.

Die eenheid is netjies, maar die hoofslaapkamer is deel van die kombuis met slegs hortjie-skuifdeure vir privaatheid. Die deure is plek-plek stukkend en die skuifmeganisme word nie onderhou nie. Die badkamer kan ook opgeknap word.

Cedric James L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric James L

The location was just right for my grand children, a stone throw from the beach:

I will, at any time, book again because the location is excellent. It's not far from the city, beaches and other places of interest.

Vanaf R1 020
R1 020 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 020
R1 020 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampsbaai-rylaan 32, Brighton Court-gebou, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABIWowJN4LOQpyz5WQGlNQHJnhwonK9DtZoKrzyBUVDBEmi63pU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 32 Camps Bay Drive Brighton Court Building 8040 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.954823063289 18.377637863159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang