Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camps Bay Village

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Shanaaz A
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Safety and location is the best. Home away from home, always my first choice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanaaz A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

A home away from home. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanaaz A
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

It's my home away from home. Awesome as always, definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulanda N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Loved it. Ideally situated in Camps Bay. Friendly and helpful staff. Clean and neat. Self-catering and adequately equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelri-louise S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Perfect group stay. We thoroughly enjoyed the spacious apartment. Three bathrooms and 2 showers were just enough for the six of us. The proximity to the tidal pool and beach was ideal. The pool at our doorstep was a luxury.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Sentraal en veilig. Ons was baie tevrede met die verblyf en diens by die Camps Bay Village. Dit is heerlik sentraal en met die opsionele parkering het ons nie nodig gehad om telkens parkering te soek nie. Die geriewe is van goeie kwaliteit - halleluja vir harde, stewige matrasse, kussings wat nie te pap of te hard is nie, en 'n duvet wat nie te warm in die somer is nie. Enkele aspekte: Die waaier in die kamer is op een spoed gestel en dit is baie vinnig, en pla in die nag. Die vloer in die badkamer is ontsettend glad en kan gevaarlik wees. Ons het nie 'n sleutel gehad vir die stoephek nie en sou eintlik graag op die stoep wou sit. 'n Klein bankie sou lekker kon werk in die kombuis, met 'n kleiner tafel? Andersins kom ek graag weer daar!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Great. Excellent. Just the code at the gate was changed and we were not informed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kabelo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Amazing. Great to stay here. We enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit was regtig 'n heerlike ondervinding. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Lieflik. Velig, orals sekuriteit, naby alles, die see en getypoel, kan saam met vriende of gesin met kinders gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 486

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 020
R1 020 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 020
R1 020 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampsbaai-rylaan 32, Brighton Court-gebou, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABIWowJN4LOQpyz5WQGlNQHJnhwonK9DtZoKrzyBUVDBEmi63pU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 32 Camps Bay Drive Brighton Court Building 8040 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.954823063289 18.377637863159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang