Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Campsites @ Arianoglo Safari Lodge

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Leeuwkloof Park Privaat Reservaat, Erfdeel 36, Cullinan, 1002, Gauteng
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Campsites @ Arianoglo Safari Lodge bied onderdak en skadu kampeerplekke geleë in Arianoglo Safari Lodge geleë tussen die berge in die bosveld in Leeukloof Park Privaat Wildreservaat, 40 km buite Pretoria naby Dinokeng.

Daar is 12 tente en boskaravaanstaanplekke wat 4 gaste per staanplek kan akkommodeer. Dit is naby die gedeelde ablusieblokke met storte, wasbakke en toilette.

Die kampeerplekke het water- en kragpunte en is bedek met bosveldgras en bome vir skadu. Gaste het toegang tot braaigeriewe en kan 'n verfrissende duik in die swembad geniet.

Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge geniet wat wildritte, voëlkyk, wildkyk en vir die kinders 'n klimraam en trampolien insluit. Arianoglo Safari Lodge is oop vir groepbesprekings, verjaarsdagpartytjies, rampartytjies, troues, werksfunksies, spanbou en skool- en jeuggroepe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dune Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Leeuwkloof Park Privaat Reservaat, Erfdeel 36, Cullinan, 1002, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Leeuwkloof Park Privaat Reservaat, Erfdeel 36, Cullinan, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee9a267ba8b0f8d8924d0ada1f65607963fff7eba1d9db00bca3ffe604d11c41cef544e846161ba1018e4bafec40ce148ce8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) Leeuwkloof Park Private Reserve, Portion 36 Cullinan 1002 Gauteng 021 201 8901 10:00-22:00 14:00 -25.501605448926 28.490208847975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang